About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Supreme Court of Appeal
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Supreme Court of Appeal
>>
1991
>>
[1991] ZASCA 131
|
|
S v Pretorius en 'n Ander (427/90) [1991] ZASCA 131; [1991] 2 All SA 535 (A) (27 September 1991)
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN
SUID-AFRIKA APPELAFDELING
SAAKNR: 427/90
In
die
app
è
l
van
LESLEY PRETORIUS
Eerste
Appellant
CECIL PRETORIUS
Tweede
Appellant
en
DIE STAAT
Respondent
Coram
: JOUBERT, E.M
GROSSKOPF, NESTADT ARR, NICHOLAS et HARMS WndARR
Aangehoor: 13 September 1991
Gelewer: 27 September 1991
2
U
I
T
S
P
R
A
A
K
HARMS
WndAR
:
Op 2
Augustus 1986 het Mej Angel Clark n partytjie in haar woonstel te
Eldorado Park, distrik Johannesburg gehou. Heelwat familielede
was
teenwoordig gewees. Die aankoop van 'n nuwe motorvoertuig was die
rede vir die plesierigheid. In die loop van die aand is haar
nuwe
motor beskadig en toe verbrand en daarna het 'n groep manspersone
haar woonstel se deur oopgebreek, die teenwoordiges aangeval,
die
inhoud van die woonstel beskadig en haar beroof. Een van haar gaste
(haar broer Dennis Clark) is sewentien dae later dood, en
sy dood het
aanleiding tot 'n moordaanklag gegee. Een van die beweerde
aanvallers, Richard Guiney, is dié aand aan n messteek
dood.
Nog een, Roy Raaf, het ontvlug. Vyf (o.a
3 die twee
appellante) is verhoor in die Witwatersrandse Plaaslike Afdeling deur
Van Dyk R (bygestaan deur twee assessore) en is skuldig
bevind aan
huisbraak met die opset om te steel en diefstal, kwaadwillige
saakbeskadiging en ses pogings tot moord. Die hof het bevind
dat die
staat nie bewys het dat Dennis Clark se dood deur die aanranding
veroorsaak is nie.
Aangesien
appellant
nr
1
talle
vorige
veroordelings
gehad
het, is hy
tot 15 jaar
effektiewe
gevangenisstraf
veroordeel.
Appellant
nr
2 se effektiewe
vonnis
is een
van '8 jaar.
Die
verhoorhof
het
verlof
tot
app
è
l
geweier.
'n
Aansoek
gerig
aan
die
hoofregter
om
verlof
tot
app
è
l
is
ten
aansien
van
die
skuldigbevindings
van
die
twee
appellante
toegestaan
en
dit
is
gelas
dat
die
app
è
l
deur
die
volle
hof
aangehoor
moes
word.
Die
ander
drie
beskuldigdes
het
nie
verlof
tot
app
è
l
gekry
nie.
Die
rede
waarom
verlof
tot app
è
l
verleen
is,
is
volledig
in 'n memorandum
uiteengesit
en
hierdie
memorandum
was
tot
die
beskikking
van
die
volle
hof
4
gewees.
Daarvolgens
is die vraag geopper of
die
verhoorhof
homself
nie
wanvoorgelig
het
ten
aansien
van
die
getuienis
oor
die
identifikasie
van
die
twee
appellante
nie.
Hoe
dit ookal sy,
die
app
è
l
is deur
die
volle
hof
van die
Transvaalse
Provinsiale
Afdeling
(per
Curlewis,
Heyns
en
Coetzee
RR)
afgewys.
Hierdie
hof
het
op
aansoek
van
die
.
appellante
spesiale
verlof
ingevolge
artikel
316(lA)(a)
van
die
Strafproseswet
1977 (Wet Nr 51
van
1977)
verleen.
Appellant
nr 1 was
beskuldigde
nr 2 en
appellant
nr 2
was
beskuldigde
nr
4.
Vir
doeleindes
van
gerief
word by
die
beskrywing
in
die
hof
a
quo
gehou.
Beskuldigdes
nrs
3 en 5
en
die
oorledene
Richard
Guiney
was
broers.
Hulle
was
neefs
van
beskuldigde
nr
2.
Beskuldigde
nr
4 is n
susterskind
van
beskuldigde
nr 2 en
die
verdwene Roy
Raaf
is met 'n
ander
suster
van
beskuldigde
nr 2
getroud.
Beskuldigde
nr 1
was 'n buurman van
sommige
van
die
appellante.
Namens die
Staat het mej Angel Clark en nog ses ander Clarks
5 getuig.
Angel se getuienis was dat sy al die beskuldigdes, behalwe die
appellante, ten tye van hierdie gebeurtenis geken het. In
die loop
van die aand en tydens die partytjie het sy n groot slag gehoor. 5y
het na buite gekyk en gesien hoe beskuldigde nr 1 haar
motor se
voorruit met 'n klip stukkend slaan. Beskuldigde nr 3 was by hom. Sy
kon op -daardie stadium nie die ander persone (behalwe
Richard
Guiney) identifiseer nie, maar daar was sewe gewees. Haar voer.tuig
is aan die brand gesteek. Vervolgens is 'n klip na haar
woonstel
gegooi en het die venster getref. Beskuldigde nr 5 was die
klipgooier. Toe is haar voordeur afgebreek en het beskuldigde
nr 2
die woonstel betree gevolg deur beskuldigde nr 1. Op sy hakke was oa
beskuldigde nr 4. Die beskuldigdes was met messe bewapen
en
beskuldigde nr 2 het op Dennis (wat in die kombuis was) afgestorm en
hom met n mes gesteek. Hy het ook verdere steekwonde opgedoen
wat oa
deur beskuldigde nr 4 toegedien is. Sy self is deur beskuldigde nr 5
met 'n mes gesteek en met 'n vuurwapen gedreig. Daarna
is sy ook
beroof en is haar woonstel
6
beskadig.
Die ander
Clarks het min of meer dieselfde storie vertel hoewel elkeen se
getuienis, soos te wagte is, meer met die aanval op hulle
persoonlik
gehandel het. Aangesien die woonstel meer as een vertrek gehad het en
die getuies in . verskillende vertrekke was, het
die getuies
natuurlik nie almal dieselfde gebeure waargeneem nie. Dit is egter
vir doeleindes van hierdie uitspraak nie nodig om
die ander Clarks se
getuienis in detail te ontleed nie.
Die saak
vir die verdediging het 'n eienaardige verloop gehad. Al die
beskuldigdes het onskuldig gepleit en geen
pleitverduideliking
is verskaf hie. Omdat die verhoorregter nie die trant van die
kruisondervraging kon volg nie, het hy navraag gedoen
oor die aard
van die verweer. Die advokaat wat namens al die beskuldigdes opgetree
het, het gesê dat die verweer is dat "they
knew nothing
about the incident in question on 3 August" en inderdaad 'n
alibi is. Aan Angel is
7 dan ook
net gestel dat al die beskuldigdes sou ontken dat hulle die betrokke
aand by die woonstel teenwoordig was. Na Angel het
Nelson, Myra,
Eric, Donald en Derek Clark getuig. Toe die laaste Clark, Barbara,
getuig het, i s skielik aan haar gestel dat daar
moeilikheid tussen
die oorledene, Richard Guiney, en Angel was en dat hierdie
moeilikheid met . 'n verhouding tussen die twee verband
gehou het. Op
navraag van die verhoorregter het die advokaat gesê dat dit nie
vantevore aan ander getuies gestel is nie vanweë
'n oorsig aan
haar kant. Net daarna het sy opdrag gekry om die bewering dat daar 'n
verhouding tussen Richard en Angel was, terug
te trek. Aan.die einde
van Barbara se ondervraging het die advokaat beweer dat sy 'n verder
aspek oorgesien het en dit was dat Angel
dié betrokke aand
opdrag sou gegee het dat Richard gedood moes word met die woorde
"kill the bastard". Daarop het
Nelson vir Richard (in die
teenwoordigheid van beskuldigde nr 1) doodgesteek. Daarna het die
volgende plaasgevind:
8
"
Court
:
I
mean,
were you
instructed
about
this
right
at the
beginning of the trial?
Miss
French
:
I
was
partially
instructed
about
it.
I
did
not
think
that
I
need
to
touch
that
in much
importance.
I
have
to make
application
to
put
this
to
all
the
witnesses,
this
particular
aspect.
I
do
apologise.
Court
:
Well, then why did you inform the court that
the
accused, including accused l's defence that he was
not there?
Miss
French
: Well, he was not there, my lord. He
never
entered the flat.
Court
:
If
that,
if
those
were
your
instructions,
then why was it
not
put
to
Nelson?
.
Miss
French
:
My
lord,
it was
an
oversight
on
my part.
Court
:
Was
it an
oversight
on your
part?
Miss
French
:
Yes,
I
was
instructed.
Court
:
Very
well.
Miss
Fren
ch:
I
wish
not
to
mislead
the
court in any
way.
I
was
instructed,
but
it was an
oversight.
Nelson
went
out
and,
those
are my
instructions
and
it
relates
to
accused 1
only.
Court
:
Only
to
accused
1? M
iss
French
:
Only
accused
1.
C
ourt
:
Yes,
all
right.
Miss
Frenc
h: And all, the alibi stands as far as all the
accused are concerned. They did not enter the flat. They did not,
they were never weaponed,
armed with any knives, etcetera.
Court
:
I
follow
that.
Very
well,
at
the
appropriate
time
we
will
recall
Nelson.
Then
you can put it to him.
Miss
French
: My lord, the only other difference is,
complainants, the males, did rush out. Whether that is relevant or
not. It i s my submission
it is not
9
relevant, and then they chased number 1 away."
Nadat
Angel en Nelson teruggeroep is vir 'n
pro forma
stel van
hierdie weergawe, het die advokaat -afgesluit met die volgende:
"
Miss
French:
My
lord,
it
behoves
me to
indicate
that the
gathering
of men
rushed
out,
but
I
would
submit
that
it is not
relevant
to
put
all
this
to
them.
They
rushed
out
and
accused
1 ran away."
Die
mans
waarna verwys word, is
die
getuies
Eric,
Donald
en
Derek
wat
almal
op
daardie
stadium
reeds
getuig
het.
Kort voor
die sluit van die staatsaak is die verrigtinge vir ongeveer 'n maand
uitgestel. By die hervatting was die advokaat nie teenwoordig
nie en
in die loop van die dag is vasgestel dat sy siek is en dat sy die
volgende dag beskikbaar sou wees. Die volgende dag het die
advokaat
laat
10 weet
dat sy in die hospitaal is. Omdat dit onseker was of sy daardie dag
of selfs die volgende dag beskikbaar sou wees om met die
saak voort
te gaan, het die regter n advokaat as
pro
Deo
-advokaat
aangestel om die saak voort te sit. Een van die beskuldigdes (dit
blyk nie watter een nie) het die verhoorregter meegedeel
dat hy nie
"juis tevrede oor die . standpunt wat nou genoem is nie"
voel. Hy wou self van die advokaat hoor of sy nog bereid
is om hulle
te verdedig. Die verhoorregter se standpunt was dat die saak met n
nuwe advokaat moes voortgaan en as Mej French beskikbaar
sou word,
kon sy weer die saak oorneem.
Die nuwe
advokaat het besluit dat dit gepas sou wees om n pleitverduideliking
namens die beskuldigdes in te dien. Beskuldigde nr 1
se
pleitverduideliking was dat hy gestuur is om Richard te roep. Hy en
Richard het terug gekom, en toe het Angel geroep "there
goes the
bastard, kill him." Mans het uit Angel se woonstel gestorm en hy
en Richard het in verskillende rigtings gehardloop.
Hy het toe gesien
hoe
11
die klaer
Nelson vir Richard steek. Hy is daarna weg. In beskuldigde nr 2 se
pleitverduideliking verduidelik hy dat hy by sy suster
was en toe hy
en n ander persoon op 'n stadium verby die woonstel loop ( waar Angel
gewoon het) vind hulle vir Richard op die grond
lê en merk dat
hy dood is. Hulle gaan soek 'n motor en toe hulle agter die woonstel
-uitkom, sien hy 'n motor wat brand en
'n klomp mense wat saamdrom.
Hulle is daarna weg. Beskuldigde nr 3 se weecgawe was dat hy by sy
eie huis was. Beskuldigde nr 4 het
vertel dat hy gehoor het dat daar
'n partytjie by die Clarks was. Hy is soontoe maar die mans het hom
weggejaag. Hy het gaan wegkruip
en toe hy uitkom, sien hy die
motorvoertuig brand. Beskuldigde nr 5 se pleitverduideliking was dat
hy die betrokke aand by die huis
was. Hieruit blyk dit dat slegs twee
van die vyf beskuldigdes 'n alibi geopper het. Die beskuldigdes se
getuienis was wesenlik in
ooreenstemming met hulle
pleitverduidelikings.
12 Die
verhoorregter het in 'n gedetailleerde uitspraak die getuienis van
elke getuie opgesom. In die loop van sy uitspraak het hy
sy uitspraak
onderbreek om 'n getuie terug te roep. Dit het geblyk dat die
verhoorregter oornag tot die besef gekom het dat die erkennings
om
die mediese getuienis moontlik verkeerd was. Hy het toe deur vrae 'n
grondslag vir n bevinding gelê dat daar geen bewysbare
kousale
verband tussen die dood van Dennis Clark en die messteke wat hy
tydens die aanval opgedoen het, was nie.
Die
bevindings van die verhoorregter is hoofsaaklik op die
getuienis
van Angel gebaseer. Hy het gesê dat Angel 'n
gunstige indruk
as mens en as getuie op hom gemaak het. Hy
het bygevoeg dat sy
gekultiveerd en ontwikkeld is en 'n
Christen-mens is.
Vir
sover hy n
geloofwaardigheidsbevinding
van hierdie feite wou aflei, is hy verkeerd. Ek dra nie kennis van
enige verband tussen eerlikheid en
gekultiveerdheid of ontwikkeling.
Dit sal ook onthou word dat selfs Petrus voordat die haan begin
kraai'
13 het,
gelieg het. Die verhoorregter het verder opgemerk dat hy haar goed
dopgehou het en dat haar getuienis bo kritiek verhewe is
en derhalwe
sonder enige twyfel aanvaar word. Dit dien egter opgemerk te word dat
die verhoorhof nie bereid was om op Angel se ongestaafde
weergawe dat
beskuldigde nr 5 'n vuurwapen op haar gerig het, 'n skuldigbevinding
te baseer nie.
Ten.aansien
van die identifikasie van die appellante deur Angel, het die
verhoorregter die volgende gesë:
"Dit
is gemeensaak dat sy die beskuldigdes geken het; dit is gemeen.saak
dat sy die beskuldigdes later uitgewys het..."
Op n later
stadium sê hy:
"Dit
is afgesien van die feit dat die beskuldigdes geidentifiseer is
onder. omstandighede waar daar goeie beligting was, deur
persone wat
hulle geken het. Sommige van die Staatsgetuies het hulle almal geken;
sommige Staatsgetuies het net party geken, en die
kans op n
bona
fide
fout wat identifikasie betref, is volgens ons mening
nie bestaanbaar nie, en is daar dus
14
hoegenaamd
geen gevaar dat daar enige foutiewe identifikasie van die
beskuldigdes kon wees nie."
Wat
korroborasie aanbetref, het die verhoorhof bevind dat
Angel se
identifikasie van beskuldigde nr 2 gekorroboreer is
deur
Nelson wat getuig het dat hy duidelik gesien het
voordat hy
self deur beskuldigde nr 2 gesteek is, hoedat hy
eers vir
die oorledene met 'n skerp voorwerp gesteek het.
Identifikasie
van beskuldigde nr 4 is ook, volgens die
verhoorhof,
deur Nelson gekorroboreer wat getuig het dat
voor hy sy
bewussyn verloor het, hy gesien het dat
beskuldigde
nr 4 hom op die kop gekap het. Daarbenewens
het Myra
getuig dat sy gesien het dat beskuldigde nr 4 een
van die
persone was wat klippe na die woonstel gegooi het.
Die
verhoorhof het homself in meerdere opsigte wanvoorgelig:
(a) Dit
was nie gemeensaak dat Angel vir die twee appellante ten tye van die
voorval geken het nie. Sy het uitdruklik gesê dat
sy hulle nie
op daardie stadium
15 geken
het nie. Dit i s wel so dat beskuldjgde nr 2 beweer het dat sy hom
geken het en dat beskuldigde nr 4 geimpliseer het dat
sy hom geken
het. Hierdie getuienis help egter nie by die oplossing van die
probleem nie omdat dit om háár waarnemingsvermoë
gaan.
(b) Dit is
verkeerd om te sê dat die twee appellante deur
persone
geïdentifiseer is wat hulle geken het. Nie een
. van die
staatsgetuies het beskuldigde nr 2 geken nie. Slegs Eric het
beskuldigde nr 4 geken, maar het hom nie as 'n aanvaller aangewys
nie.
(c) Dit is
verkeerd om te sê dat
sommige
van die
staatsgetuies
al die beskuldigdes geken het. Nie een
van die staatgetuies het al
die beskuldigdes geken nie.
Soos aangedui, het net een
staatsgetuie vir beskuldigde
nr 4 geken.
(d) Die
korroborasie wat in die getuienis van Nelson en
16 Myra
gevind is, is van weinig waarde. Hierdie twee getuies was nie in
staat om die appellante tydens 'n identifikasieparade te
identifiseer
nie. Die identifikasie in die getuiebank moet dus ernstig
bevraagteken word.
In ieder
geval staaf Nelson se getuienis in diê verband nie dié
van Angel nie en wel om die volgende redes: Angel het
getuig dat
beskuldigde nr 2 eerste vir die oorledene, Dennis, gesteek het.
Nelson se aanvanklike getuienis was dat slegs beskuldigde
nr 1 vir
Dennis gesteek het. Eers na 'n etensuur verdaging het hy ook
beskuldigde nr 2 as 'n messteker geTdentifiseer. Toe, volgens
hom,
sou beskuldigde nr 1 en beskuldigde nr 2 vir Dennis gesteek het. Myra
se uitkenning help ook nie veel nie. Ten eerste plaas
sy nie vir
beskuldigde nr 2 op die toneel nie en ten tweede het sy slegs vir
beskuldigde nr 4 deur die venster gesien. Hoe sy hom
in die nag kon
identifiseer, is nooit opgeklaar nie. Tog, sê sy, hy het klippe
na die woonstel gegooi. Volgens
17 Angel
was dit egter twee ander beskuldigdes wat die klippe gegooi het.
Hierdie
foute moet in die 1 ig van die volgende gebeurtenis tydens die
getuienis van Angel gesien word. Die verdedigingsadvokaai was
besig
om Angel se vermoë om die . appellante te kan identifiseer te
toets. Sy het Angel gevra om beskuldigde nr 2 te beskryf.
Hierop het
die hof ingegryp met.die volgende woorde:
"Well,
it is
extremely
difficult
to
describe
a
person.
I
mean,
I
have
seen
them
yesterday,
and
if you were to
ask me to
describe
no. 2 or no. 4,
I
will
be
completely
at
a
loss.
I
have
looked
at
them
properly.
Miss
French
:
Right.
Court
:
I
do not
think
that
i s a
very
fair
question
to
put to
this
witness
now. She
identified
him,
she
described
what
he
did,
and
it is a
question
of
credibility,
whether
we
are
going
to
believe
her
after
we
have
heard
all
the
evidence."
Natuurlik
is dit baie moeilik om n persoon te beskryf en die
onvermoë
van 'n getuie om 'n persoon te kan beskryf, is nie
noodwendig
fataal by die vraag of die persoon deur die
18 getuie
behoorlik identifiseer is nie. Dit is egter 'n relevante oorweging en
die stel van die vraag was nie onbillik nie. Dis n
geregverdigde
vraag waar die getuie nie die betrokke beskuldigde geken het nie:
R
v
Dladla
and
Others
1962 (1) SA 307
(A) 310.
In ieder geval het die vermoë om te kan identifiseer weinig met
geloofwaardigheid te doen. Soos in
R v
Masemang
1950
(2) SA 488
(A) 493 gesê:
"The
positive assurance with which an honest witness will sometimes swear
to the identity of an accused person is in itself no
guarantee of the
correctness of that evidence."
Sien ook
S
v
Mehlape
1963 (2) SA 29
(A) 32. Die advokaat
het
ongelukkig die verhoorregter se standpunt aanvaar en
Angel is
nie verder oor hierdie aspek ondervra nie. Hierdie
beperking
op die advokaat het, ten minste, potensiële nadeel
vir die
appellante ingehou. Dit blyk ook uit die uitspraak
dat die
verhoorhof nie die onderskeid tussen
geloofwaardigheid
en betroubaarheid voor oë gehou het nie.
Die volle
hof het, soos reeds gesê, die appël afgewys. Die
19
redes vir afwysing
het
egter
verskil.
Die
meerderheidsuitspraak
is
deur
Heyns R
gelewer.
Coetzee
R het
wesenlik
daarmee saamgestem.
Hierdie
uitspraak
beslaan
e
en paragraaf.
Die
uitspraak
neem as
uitgangspunt
dat
daar
'n
wanvoorligting
deur
die
verhoorhof
gepleeg
is.
Nogtans
s
ê
die
regter
dat
"...I
am
still
of
the
view
that
no
failure
.
of
justice
resulted
from
such
defect as is
envisaged
by
the
proviso
to
section
322 (1)
of
the
Criminal
Procedure
and
Evidence
Act 51 of 1977."
Die
verwysing is vermoedelik 'n verwysing na die Strafproseswet. Daardie
artikel is op appélle wat voor die volle hof dien
van
toepassing: sien artikel 315 (5) (a). Die betrokke
voorbehoudsbepaling beperk die bevoegdheid van 'n hof van appël
in dié
mate dat
"al
is
die
app
è
lhof
van
oordeel
dat
'n vraag wat
geopper
word
ten
gunste
van
die
beskuldigde
beslis
sou
kon
word,
geen
skuldigbevinding
of
vonnis
op
grond
van
'n
onre
ë
lmatigheid
of
gebrek
ten
opsigte
van
die
oorkonde of
verrigtinge
tersyde
gestel
of
gewysig
word
nie
tensy
dit
na
die
oordeel
van
die
app
è
lhof
blyk
dat
20
geregtigheid
ten gevolge van so n onreëlmatigheid of gebrek inderdaad nie
geskied het nie."
Hierdie
voorbehoudsbepaling het niks met die onderhawige saak te doen nie.
Die wanvoorligting ten aansien van getuienis is nie 'n
"onreëlmatigheid of gebrek ten opsigte van die oorkonde of
verrigtinge" nie. Die "onreëlmatigheid"
waarna
hierdie bepaling verwys word, is 'n onreëlmatigheid van die aard
na verwys in artikel 317 (1) van die betrokke wet. Dit
het slegs
betrekking op "any irregular or illegal departure from those
formalities, rules and principles or procedure in accordance
with
which the law requires a criminal trial to be initiated or
conducted":
S v
Mofokeng
1962 (3) SA 551
(A) 557;
S v
Alexander
and
Others
(1)
1965
(2) SA 796
(A) 809.
In die
afwykende uitspraak het Curlewis R tot die gevolgtrekking geraak dat
indien die verhoorregter se
21
uitspraak in sy geheel en op 'n billike wyse gelees word, daar geen
wanvoorligting was nie. Daar word na verwys dat die verhoorregter
aan
die begin van sy uitspraak, toe hy Angel se getuienis opgesom het,
daarop gewys het dat sy getuig het dat sy beskuldigdes nrs
1, 3 en 5
goed geken het. Dit, sê Curlewis R, was 'n feitebevinding van
die verhoorhof met betrekking tot Angel se kennis van
die
beskuldigdes. Hiermee kan nie saamgestem word nie. Op daardie stadium
van die. uitspraak was die verhoorregter besig om Angel
se getuienis
op te som. Hy was nie besig met feitebevindings nie. Dit val ook op
dat hy nie tydens die opsomming van Angel se getuienis
aangemerk het
dat sy nie vir die twee appellante geken het nie. Curlewis R gaan dan
voort en sê dat dit verkeerd sou wees om
die verhoorregter se
stelling dat dit gemeensaak is dat Angel die beskuldigdes geken het,
in isolasie te neem. Ek is bevrees dat
die stelling (in ander woorde)
herhaal is en dat die stelling dus nie in isolasie gemaak is nie. Dit
is wel so dat die verhoorregter
Angel se getuienis in detail opgesom
het maar dit sal ook
22
onthou
word dat
nadat
hy
Angel
se
getuienis
opgesom
het,
hy verdaag
het
tot
die
volgende
dag, 'n
nuwe
getuie
laat
roep
en
ondervra
en toe eers met sy
uitspraak
voortgegaan
het.
Dit blyk
ook
dat
Curlewis
R
be
ï
nvloed
is
deur
die
feit
dat
die
verhoorregter
'n
"most
experienced
criminal
judge"
is en deur
twee
ervare
assessore
bygestaan
is. Met
eerbied
is
daardie
opmerking
irrelevant
en
die
ad
hominem
-benadering
onvanpas. 'n
Hof
van
app
è
l
beoordeel
nie
die
regter
nie.
Ervare
regters
en
ervare
assessore
kan
ook foute
begaan.
Die vraag
wat ten slotte beantwoord moet word, is dan of Angel se getuienis- as
enkel getuie ten aansien van identifikasie voldoende
was om die
appellante se skuld bo redelike twyfel te bepaal. In hierdie verband
moet in gedagte gehou word dat die verhoorhof die
primêre
beoordelaar van feite is. Hy moet die feit dat n getuie 'n
enkelgetuie is in gedagte hou en die nodige versigtigheidsreëls
nakom veral waar identifikasie in geskil is:
S v
Mlati
[1984] ZASCA 88
;
1984 (4) SA 629
(A) 632-3. In hierdie geval
23
het
van Dyk R
foutiewelik
geglo
dat
Angel,
wat
hierdie
aspekte
aanbetref,
nie
'n
enkel
getuie
is
nie.
'n Hof
van app
è
l bly
geroepe
om,
ten
spyte
van
sulke
wanvoorligtings,
die
saak aan
die
hand
van
die
rekord te
beoordeel.
By
die
bepaling
of
die
relevante
bewyslas gekwyt is, is
die
hof
van app
ë
l
egter
in
'n
baie
moeilike
posisie
omdat hy
nie
die
geykte
hulpmiddels
by
geloofwaardigheid-
en
betroubaarheids-
beoordeling
wat in
die
hande
van 'n verhoorhof is, ter
beskikking
het
nie.
Heyns R
het in sy uitspraak die skuldigbevinding bekragtig omdat, soos hy dit
gestel het, Angel 'n geloofwaardige enkel getuie was.
Soos reeds
gesë, identifikasie is nie 'n suiwer
geloofwaardigheidsaangeleentheid nie.
By 'n
herbeoordeling van die vraag of appellante tereg skuldig bevind is,
kan van die standpunt uitgegaan word dat Angel oënskynlik
'n
geloofwaardige getuie was. Die betroubaarheid van haar identifikasie
vind stawing daarin
24
dat sy die
twee appellante op verskillende geleenthede geTdentifiseer het en dat
hulle toevallig familielede van die ander beskuTdigdes
was wat
toevallig dié betrokke aand in die omgewing van die misdade
was en dele van die gebeure waargeneem het. Ook is hulle
getuienis
tereg deur die verhoorhof verwerp. Dit is voldoende om in dié
verband weer na die ontwikkeling van hulle verweer
te verwys wat met
'n alibi begin het en met hulle op of by die toneel geëindig
het. (Van dié ander redes vir die verwerping
van hulle
getuienis gaan nie almal op nie maar dis nie nodig om dië aspek
verder te neem nie.)
Die vraag
is dan of hierdie oorwegings die appellante se skuld bo redelike
twyfel bevestig. Ek meen van nee. Die teenwoordigheid van
die
appellante op of by die toneel kan ewe goed aan die feit dat
beskuldigde nr 2 se tante oorkant die straat gebly het, verduidelik
word. Om van hulle familieverwantskap met die bewese skuldiges hulle
aandadigheid bo redelike twyfel af te lei, gaan m.i. te ver.
25 Die
staat het ook nie bewys dat die omstandighede sodanig was dat dit die
geleentheid vir 'n goeie waarneming deur Angel geskep
het nie. Die
gebeure het laataand in 'n beknopte ruimte plaasgevind. Dit was 'n
vinnige en traumatiese aanval deur 'n groot groep
mense. Ook kan die
"ander staatsgetuies se getuienis nie uit die oog verloor word
nie. Nelson, wie se getuienis ook onvoorwaardelik
deur die verhoorhof
aanvaar is, het, soos hierbo gesê, getuig dat beskuldigde nr 1
die aanval op die oorledene gelei het terwyl
dit, volgens Angel,
beskuldigde nr 2 was. Maar, ten slotte, deurslaggewend is die feit
dat die verhoorhof die appellante se advokaat
die geleentheid ontneem
het om Angel se getuienis oor hulle identifikasie na behore te toets.
Daardie getuienis kon deurslaggewend
gewees het. Dis nie die funksie
van hierdie hof om te raai dat die ondervraging niks ten gunste van
die appellante sou opgelewer
het nie. Dit kon besmoontlik aangetoon
het dat Angel nóg geloofwaardig nóg betroubaar was. 'n
Hof van appël kan,
in die lig hiervan, nie tevrede wees dat
"without having seen
26 or
heard the witnesses, it is [...] in a position to come to a
satisfactory decision on the printed evidence":
Watt v Thomas
[1947] 1 All ER 582
(HL) op 587 met goedkeuring aangehaal deur
Schreiner AR in
R v
Dhlumayo
& Another
1948
(2) SA 677
(A) 689. Die appellante is geregtig op die voordeel van
die twyfel hierdeur geskep.
Die
app
è
l moet
dus
slaag.
Die
appellante
se
skuldigbevindings
en
vonnisse
op al
die
aanklagte
word
ter
syde gestel.
HARMS
WndAR
JOUBERT AR
)
NESTADT AR
) STEM SAAM
NICHOLAS
WndAR )
Saak no. 427/90
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(APP
è
LAFDELING) I
n
die saak tussen
LESLEY PRETORIUS
Appellant
1
CECIL PRETORIUS
Appellant
2
en
DIE STAAT
Respondent
CORAM:
JOUBERT, E M
GROSSKOPF, NESTADT, ARR, NICHOLAS et HARMS,
Wn ARR
VERHOOR:
13
September 1991
GELEWER:
27 September 1991
U
I
T
S
P
R
A
A
K
2
E M GROSSKOPF, AR
Ek het die voorreg gehad om my
kollega Harms se uitspraak te lees. Ek stem oor die meeste aspekte
met hom saam. Oor een belangrike
punt verskil ek egter van hom. Dit
gaan om die betroubaarheid van Angel Clark se uitkenning van die
appellante. Aangesien daar 'n
onreëlmatigheid by die verhoor
was, moet hierdie hof besluit of die appellante se skuld deur die
getuienis, ongeaffekteer deur
die onreëlmatigheid, bo redelike
twyfel bewys is (
S. v. Tuge
1966(4) SA 565 (A)).
Die persone wat duidelik uitgeken
was as aanvallers op Angel se woonstel (d.w.s. beskuldigdes 1, 3, 5
en Raaf) was almal familielede.
Op 16 Oktober 1986 wys Angel die
eerste appellant uit op 'n uitkenningsparade. Daar was elf persone op
die parade, van wie net die
eerste appellant 'n verdagte was. Die
persoon wat uitgewys word (die eerste appellant) blyk 'n naby
familielid van die ander betrokkenes
te wees. Nadat hy sy aanvanklike
leuenagtige
alibi
afgesweer het, erken hy dat hy op die
betrokke dag nie alleen in die omgewing van Angel se woonstel was
nie,
3
maar ook in die geselskap van 'n
bewese aanvaller, t.w. Raaf. Kan dit toevallig wees dat Angel juis
hierdie persoon uitgewys het?
Maar die toeval gaan verder. Op 26
Oktober 1986 woon sy weer 'n uitkenningsparade by. Hierdie keer was
daar 18 persone op die parade,
insluitende 3 verdagtes. Sy wys al
drie verdagtes uit sonder aarseling. Die tweede appellant was een van
hierdie drie. Weereens blyk
dit dat hy naby familie is van die bewese
boosdoeners. Hy is ook 'n nefie van die eerste appellant. Nadat sy
vals
alibi
weggeval het, erken hy dat hy ook op die betrokke
dag in die omgewing van Angel se woonstel was, en dat hy ook saam met
die eerste
appellant in Raaf se geselskap was. Weereens ontstaan die
vraag: kan dit blote toeval wees dat Angel juis hierdie persoon
uitgewys
het?
Die feite dat die twee appellante
familie van mekaar en van die ander boosdoeners was, en dat hulle op
die betrokke dag naby Angel
se woonstel was, in die geselskap van een
van die boosdoeners, en dat hulle leuenagtig was, bewys natuurlik nie
per
4
se dat hulle skuldig aan die
misdaad was nie. Dit is egter . faktore wat dit myns insiens feitlik
ondenkbaar maak dat hulle onskuldige
persone was wat bloot toevallig
deur Angel uitgewys is as gevolg van 'n eerlike vergissing aan haar
kant. Kruisverhoor oor waaraan
sy die appellante uitgeken het, selfs
al het sy swak gevaar, sou myns insiens geen verskil hieraan kon
gemaak het nie. En daar is
geen suggestie dat sy doelbewuste leuens
vertel het nie. Wat haar geleenthede vir waarneming betref: sy was in
'n klein woonstel
na aan die aanvallers. Die elektriese ligte het
gebrand.
Ek meen dus dat
daar genoeg waarborge vir die juistheid
van
Angel Clark, as 'n enkelgetuie, se u
í
tkenning
van die twee
appellante was. Ek sou die
app
è
l van die hand wys.
E M GROSSKOPF, AR