Van Zyl v Van Der Merwe (83/89) [1991] ZASCA 44 (28 March 1991)

46 Reportability
Civil Procedure

Brief Summary

Costs — Allocation of costs — Court's discretion in determining costs — Original order for costs to be determined later amended to each party bearing their own costs — Court upheld the principle of each party paying their own costs as just in the circumstances.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Supreme Court of Appeal
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Supreme Court of Appeal
>>
1991
>>
[1991] ZASCA 44
|

|

Van Zyl v Van Der Merwe (83/89) [1991] ZASCA 44 (28 March 1991)

Saak nommer 83/89
E du P
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(APPèLAFDELING)
In die saak tussen:
JOHANNES JACOBUS VAN ZYL
Appellant
en
JOHANNES ANDREAS VAN DER MERWE
Respondent
Coram:
JOUBERT Wn HR, BOTHA, EKSTEEN, F H GROSSKOPF ARR
et
NIENABER Wn AR.
Verhoordatum:
Leweringsdatum:
3 September 1990. 28 Maart 1991.
F H GROSSKOPF AR:
In hierdie
saak het die koste van die partye in die verhoorhof vir latere beslegting
oorgestaan. Daar is aan die partye geleentheid
gebied om skriftelike betoog met
betrekking tot hierdie koste voor te lê. Sodanige skriftelike betoog is
ontvang en oorweeg.
Die bevel van die verhoorhof met betrekking tot koste,
soos gewysig deur die hof
a quo
, word geskrap en met die volgende bevel
vervang:
"Elke party betaal sy eie koste."
F H GROSSKOPF
JOUBERT Wn HR
BOTHA AR
EKSTEEN AR Stem saam
NIENABER Wn AR