S v Sithole (SS73/2003) [2003] ZAWCHC 93 (31 March 2003)

65 Reportability
Criminal Law

Brief Summary

Criminal Law — Rape — Conviction and sentencing — Accused found guilty of raping a 15-year-old girl — Factors considered in sentencing include the age of the victim, the accused's lack of education, and the circumstances surrounding the crime — Accused sentenced to 17 years' imprisonment. The accused, Sithembele Sithole, was convicted of raping a 15-year-old girl, Cindy Maarman, who was from a disadvantaged background and was pregnant at the time of the trial. The court considered the accused's lack of formal education and his intoxication during the incident, as well as the victim's prior sexual experience and absence of physical injuries. The legal issue was whether the sentence imposed was appropriate given the circumstances of the case. The court held that a sentence of 17 years' imprisonment was warranted, taking into account the nature of the crime, the interests of the victim, and the community.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2003
>>
[2003] ZAWCHC 93
|

|

S v Sithole (SS73/2003) [2003] ZAWCHC 93 (31 March 2003)

IN
DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(KAAP
DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING)
SAAKNOMMER
: SS.73/2003
DATUM
: 31
MAART 2003
In
die saak tussen;
DIE
STAAT
en
SITHEMBELE
SITHOLE
VON
N IS
VAN
DER WESTHUIZEN. WnR
:
In
hierdie saak is die beskuldigde, mnr Sithembele Sithole, in die
streekhof skuidig bevind op 10 Junie 2002 op die aanklag dat
hy 'n
15- jarige meisie met die naam Cindy Maarman verkrag het. Die Hof het
sy getuienis aangehoor asook 'n verslag deur 'n maatskaplike
werker
wat by ooreenkoms ingehandig is.
Ek
sal kortliks die detail vir u skilder en behandel. Sy is gebore op 28
April 1985 en was derhalwe tydens die voorval 15 jaar en
9 maande
oud. Sy is 'n lid van 'n arm plaaswerkergemeenskap en haar eie
skolastiese prestasies het geeindig toe sy in Graad 7 was.
Sy moes
die skool veriaat weens finansiele probleme. Sy verrig slegs
seisoenarbeid op die piaas en tans versorg sy haar twee babas

(onhoorbaar, tolk en Hof praat gelyktydig} vier maande. Tydens die
verhoor van die saak was sy reeds swanger.
Volgens
die versiag van die maatskaplike werker het sy vaste verhouding met
'n man wat haar ook positief behandel en haar glad nie
vir die
verkragting verkwalik vir wat gebeur het. Die enigste sielkundige
impiikasie wat geopper word in die versiag is die swangerskap
wat op
haar vroee leeftyd ervaar het en skynbaar as gevolg daarvan
sielkundige berading mag nodig he.
Die
beskuldigde is ook 'n man met geen onderwysopleiding hoegenaamd nie.
Hy het nooit skool gegaan nie en kan nie lees of skryf
nie. Die
enigste opleiding wat hy het, is die van 'n veewagter en 'n
plaaswerker. Hy getuig oor sy eie ouderdom as synde 28 jaar
oud. Ek
moet se dat op die oog af kom hy soos 'n 28-jarige voor.
Dit
is nie baie duideiik uit die rekord uit nie, maar die beskuldigde
self getuig dat hy wel 'n (onhoorbaar) verhouding met die
klaagster
gehad het. Aan die hand hiervan is dit baie duideiik dat die
klaagster (onhoorbaar) dat sy tydens die verhoor swanger
was en
inderdaad ook geen beserings opgedoen het tydens die verkragting en
dat sy reeds ervare was en voorheen geslagsgemeenskap
gehad het.
Alhoewel
die beskuldigde ontken dat hy op die betrokke aand enigsins drank
ingeneem het, is dit vir my duideiik by die nagaan van
die rekord dat
hy inderdaad baie dronk moes gewees het. Uit die getuienis van mnr
(onhoorbaar) Zulu, soos bewoord op bladsy 27,
reel 20 van die rekord
van die saak was dit duideiik dat toe die polisie opgedaag het, nie
met horn kon praat nie omdat hy dronk
op die bed gele het.
Ai
hierdie faktore wat ek genoem het, is na my mening dwingende en
wesenlike omstandighede, soos bedoel in (onhoorbaar, tolk en
Hof
praat gelyktydig), Reel 51, Wet 105 van 1997 en faktore wat dus nie
die oplegging van vonnis van lewensiange gevangenisstraf

(onhoorbaar).
In
al hierdie omstandighede is ek van oordeel en ook gedagtig daaraan
dat die beskuldigde reeds in aanhouding was sedert 18 Januarie
2001,
dat gevangenisstraf van 17 jaar onder die omstandighede sou voldoen
aan die vereistes van die beskuldigde, die slagoffer,
die misdaad wat
hy gepleeg het en die belange van die gemeenskap.
U
word dus gevonnis vir 'n termyn van
SEWENTIEN
(17) JAAR
GEVANGENISSTRAF
gereken vanaf vandag se datum.
VAN
DER WESTHUIZEN, WnR
OORSKRYFSTER
SE SERTIFIKAAT
Ek,
die ondertekende, sertifiseer hiermee dat die voorgaande, tot die
beste van my vermoe en sover dit hoorbaar is, 'n ware en juiste

afskrif is van.die oorspronklike getuienis wat deur middel van 'n
meganiese opvangtoestel.opgeneem is in die saak van:
SITHEMBELE
SITHOLE v DIE STAAT
DATUM
AFGEHANDEL: 25.12,2004
LIASSEERNOMMER:
SS73.VON
OORSKRYFSTER:
G W MEINTJES
NAGESIEN
DEUR:
GEKORRIGEER
DEUR: