S v Carolus (SS303/2003) [2004] ZAWCHC 50 (1 December 2004)

65 Reportability
Criminal Law

Brief Summary

Criminal Law — Sentencing — Minimum sentence legislation — Accused convicted of murder following a robbery — Court considers the impact of minimum sentences and community safety — Accused's first offence and evidence of potential for rehabilitation taken into account — Sentence of 12 years' imprisonment imposed as appropriate for the severity of the crime.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2004
>>
[2004] ZAWCHC 50
|

|

S v Carolus (SS303/2003) [2004] ZAWCHC 50 (1 December 2004)

IN
DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(KAAP
DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING)
SAAKNOMMER
: SS303/2003
DATUM
: 1
DESEMBER 2004
In
die saak tussen:
DIE
STAAT
en
JACOBUS
CAROLUS
VONNIS
FOXCROFT,
R
:
U
het al die getuienis in hierdie hot gehoor, u het self getuig. U het
vandag gehoor wat se die getuies wat saam met u gewerk het.
U sal nou
miskien weet dat dit is nie net iets wat die Hof in die Hof se
diskresie kan doen want hier is 'n Wet wat ons parlement
nou 'n paar
jaar gelede ingebring het en dit is wat die mense in hierdie land wil
he dat daar hierdie minimum strawwe moet wees
vir hierdie soort
misdaad, 'n misdaad soos hierdie waar die minimum vonnis van
toepassing is omdat hier is 'n persoon wat gesterf
het terwy! daar 'n
gemeenskaplike doe! was om horn te beroof. U het dit self erken in u
getuienis. Dit is eintlik in u guns, wat
my betref, dat u wel erken
het toe u getuig het en dat u ook vir my gese het dat u nie vir die
man gesiaan het nie, maar u sou
hom gesiaan het, indien nodig. So, u
het ten voile geweet wat aan die gang daar was. U is nie. skuldig
bevind presies op die basies
dat dit definitief bewys is dat u die
man doodgeslaan het en ek gaan dit in ag neem, want dit sou natuurlik
erger gewees het as
daar voikome bewys was dat u hierdie man self
doodgesiaan het. Die dokter in hierdie saak het ook getuig dat dit
heel moontlik
is dat die ooriedene as gevolg van een geweldige hou
kon doodgegaan het.
Dit
beteken nie dat u nie skufdig aan moord is nie, maar dit is 'n
faktor wat ek in ag gaan neem as ek besluit oor wat u vir die
res
van u lewe gaan doen. Mnr
Ballem
,
u advokaat, het gevra dat ek u korrektiewe toesig moet gee. Nou, dit
is wel so dat die persone wat vandag getuig het, beskou
u as 'n
persoon wat sal baat, natuurlik, maar dit is nie die 15 hele storie
nie. Howe moet altyd aan die misdaad dink en die
gemeenskap, nie net
of dit goed vir die misdadiger sal wees of nie en veral nou in die
lig van hierdie minimum vonnisse en die
misdadigheid wat erger en
erger in hierdie land eike dag word, is dit iets wat ek moet in
gedagte hou, maar ek hoor ook die getuienis
dat op Paternoster self
is 20 dit nie so sleg nie. Mnr Clark het baie befangrike getuienis
gegee toe hy gese het daar is net
drie toesig sake wat hy het en
daar is, ek dink, 96 op Vredenburg, net 15 kilometer weg. So, dit
wys dat die howe moet ook kyk
na presies wat aangaan in 'n plek in
'n presiese area en nie net aimal dieselfde straf nie.
Ek
dink, en ek stem saam met me
Johnson
,
dat 'n straf van korrektiewe toesig te lig is in so 'n gevai waar
juile uitgegaan en gewag het om 'n man te beroof en hom dan
dood te
slaan, en dat u deel was van daardie plan om geld te kry en hom te
slaan en hom dood te maak, indien nodig. Dit is te
lig vir so 'n
situasie. Dit is 'n skokkende misdaad. Ek glo dat 5 u we! menslike
materiaal is en dat u wef sal tot 'n beter insig
kom in hierdie hele
situasie in. die gevangenis maar ek moet u gevangenis toe stuur. Ek
gaan wel bevind dat daar wesenlike en
dwingende omstandighede in
hierdie saak is, verai op die basis dat u 'n eerste oortreder is en
dat u 'n vaste werk het. Die tweede
punt wat diie 10 aanklaer ook
vandag genoerh het, dat daar mense is wat bereid is wat in daardie
gemeenskap werk en wat se dat
dit
sal
nie so 'n slegte ding wees om u nie gevangenis toe te stuur nie. Dit
moet, na my oordeel, 'n wesenlike en dwingende omstandigheid
wees as
beamptes soos. mnr Clark dit in 'n hof kom se. As die mense wat
hierdie Wet vir die land 15 gegee het, dit sou hoor sal
hulSe ook so
dink, na my oordeel. Met ander woorde, hierdie minimum vonnis
strawwe is me bedoel vir mense soos u nie, waar beamptes
kan kom en
kan se gee die man 'n kans, hy is nie die soort persoon wat vir sy
hele lewe tronk toe moet gaan nie en ek dink die
Paternoster
gemeenskap sal dit ook nie so beskou nie.
Daar
is betoog dat die gemeenskap wat eintlik die seerste sal voel oor
hierdie saak, is die swartgemeenskap in daardie kampong
en dit nie
eintlik 'n vaste gemeenskap is nie want dit is mense wat kom en
gaan. Nou tot 'n mate is dit so en dit is waarskynlik
so dat die
mense is nie 25 eintlik die inwoners van daardie plek, maar 'n mens
kan dit nie so beskou nie en se dat dit maak dit
'n misdaad wat nie
so sleg is nie. Dit is maar dieselfde misdaad.
So,
a! hierdie feite moet ek onder oe hou as ek dink wat is die gepaste
straf. So, ek gaan u nie vir die res van u iewe gevangenis
toe stuur
nie, 5 maar ek moet 'n vonnis gee wat inpas by die saak van
S
v MALGAS
.
Ek moet wys dat ek weet van daardie saak en wat die regte vonnis
moet wees, 'n Mens moet aan die gemeenskap en die heie land
aandui
dat die tyd vir vonnisse van die ou orde - u eie advokaat praat van
'n gewone moord - verby is. Dit is nie 'n "gewone
moord"
hierdie nie. Dit is' 'n 10 moord wat amper by die minimum vonnis
kom, wat amper by die lewenslange gevangenisstraf
kom wat minstens
25 jaar is.
In
die fig van a! hierdie omstandighede is die vonnis wat ek gaan vir u
gee,
TWAALF
(12) JAAR GEVANGENiSSTRAF
.
FOXCROFT,
R
OORSKRYFSTER
SE SERT1FIKAAT
Ek,
die ondergetekende, sertifiseer hiermee dat die voorgaande, tot die
beste van my vermoe en sover dit hoorbaar is, 'n ware
en juiste
afskrif is van die oorspronklike getuienis wat deur middel van 'n
meganiese opvangtoestel opgeneem is in die saak van:
DIE
STAAT v JACOBUS CAROLUS
DATUM
AFGEHANPEL
:
7.11.2005
LIASSEERNOMMER
:
SS303.VON
OORSKRYFSTER
:
G
W MEINTJES
NAGES1EN
DEUR
:
GEKORRIGEER
DEUR: