Sidinana v S (SS273/2004) [2004] ZAWCHC 46 (9 September 2004)

40 Reportability
Criminal Procedure

Brief Summary

Appeal — Leave to appeal — Application for leave to appeal against sentence — Test for granting leave being reasonable prospect of success on appeal — Court finding no reasonable prospect of success based on considerations of the sentencing guidelines and factors presented during sentencing — Application for leave to appeal dismissed.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2004
>>
[2004] ZAWCHC 46
|

|

Sidinana v S (SS273/2004) [2004] ZAWCHC 46 (9 September 2004)

IN
DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(WES-KAAP
HOE-HOF, KAAPSTAD)
SAAKNOMMER:
SS273/2004
DATUM:
9 SEPTEMBER 2004
In
die saak tussen:
ZANEMVULA
SIDINANA
….....................................................................
Appellant
en
DIE
STAAT
….......................................................................................
Respondent
UITSPRAAK
(Aansoek
om Verlof om te Appelleer)
FOURIE.
R
:
Die
beskuldigde doen aansoek om verlof om te appelleer teen die vonnis
wat ek so pas vir horn opgele net. Dit is geykte reg dat
die toets by
so "h aansoek is of daar h redelike vooruitsig op sukses op
appel bestaan. Na my mening, vir die redes wat ek
reeds in my
uitspraak ten aansien van vonnis aangevoer net. bestaan daar nie so h
redelike vooruitsig op sukses op appel nie, veral
ook in die lig van
die voorskrifte van Wet 105 van 1997. Daarbenewens is ek van oordeel
dat die faktore na verwys deur me Van Vuuren
in haar argument wel
voldoende in ag geneem is by die oplegging van die vonnis.
In
die omstandighede word die
AANSOEK
OM VERLOF OM TE APPELLEER VAN DIE HAND GEWYS
FOURIE,
R