About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2004
>>
[2004] ZAWCHC 49
|
|
S v Van Wyk en Anders (SS208/2003) [2004] ZAWCHC 49 (26 March 2004)
IN
DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(KAAP
DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING)
SAAK
NOMMER: SS.208/2003
DATUM:
26 MAART 2004
In
die saak tussen: -
DIE
STA AT
en
1.
RENALDO VAN WYK
2.
ANDRE NYL
3.
DANleL VAN REENEN
4.
MERLE JENNIFER STUBS
VONNIS
VELDHUIZEN.
R
:
Wat
beskuldigde 2, 3 en 4 betref, is die vraag wat eerstens beantwoord
moet word die volgende: Is daar wesenlike en dwingende omstandighede,
soos in artikel 51(3)(a) van Wet 105 van 1997 bedoel, wat ligter
vonnisse as die voorgeskrewe vonnisse regverdig. Ek het reeds
volledig met die misdade wat u gepleeg het in my uitspraak gehandel
en vind dit nie nodig om dit weer te herhaal nie.
Wat
die misdade betref is daar na my mening geen versagtende
omstandighede wat binne die betekenis van artikel 51 (3)(a) van Wet
105 van 1997 weseniike en dwingende omstandighede daarstel nie. Na my
mening is daar eerder verswarende omstandighede teenwoordig.
Ook
u persoonlike omstandighede is sodanig dat ek nie enige weseniike en
dwingende omstandighede vind wat 'n ligter vonnis regverdig
nie. Na
my mening het u advokate dan ook tereg toegegee dat hier nie sodanige
omstandighede teenwoordig is nie.
Die
vonnisse wat ek aan elkeen van u ople is die volgende:
Beskuldigde
2, Andre Nyl, op klagte 1
LEWENSLANGE
GEVANGENISSTRAF
:
klagte 2
LEWENSLANK
;
klagte 3
VYF
(5) JAAR
GEVANGENISSTRAF
,
klagte 4
VYFTIEN
(15) JAAR GEVANGENISSTRAF
,
klagte 5,
DRIE
(3) JAAR GEVANGENISSTRAF
,
klagte 6
EEN
(1) JAAR
GEVANGENISSTRAF
.
klagte 7
VYFTIEN
(1 5) JAAR GEVANGENISSTRAF
,
klagte 10
LEWENSLANK
.
klagte 11
VYF
(5) JAAR GEVANGENISSTRAF
.
klagte 12
VYFTIEN
(15) JAAR GEVANGENISSTRAF
.
klagte 25
LEWENSLANGE
GEVANGENISSTRAF.
Beskuldigde
3, Daniel van Reenen, op klagte 1 word u gevonnis tot
LEWENSLANGE
GEVANGENISSTRAF
:
klagte 2
LEWENSLANGE
GEVANGENISSTRAF
;
klagte 3
VYF
(5) JAAR GEVANGENISSTRAF
.
klagte 4
VYFTIEN
(15) JAAR GEVANGENISSTRAF
,
klagte 7.
VYFTIEN
(15)
JAAR GEVANGENISSTRAF
.
klagte 25
LEWENSLANGE
GEVANGENISSTRAF
,
kiagte 26
DRIE
(3) JAAR GEVANGENISSTRAF
.
klaate 27
EEN
(1) JAAR GEVANGENISSTRAF
.
Beskuldigde
4, Merle Jennifer Stubs, op kiagte 1 word u gevonnis tot
LEWENSLANGE
GEVANGENISSTRAF
;
kiagte 2 .
LEWENSLANGE
GEVANGENISSTRAF
;
kiagte 3
VYF
(5) JAAR GEVANGENISSTRAF
.
kiagte 4
VYFTIEN
(15) JAAR GEVANGENISSTRAF
,
kiagte 7,
VYFTIEN
(15)
JAAR GEVANGENISSTRAF
.
Beskuldigde
1, Renaido van Wyk - beskuldigde, ek wil dadelik vir jou se dit wil
my voorkom asof jy 'n sleg mens is. Ek dink u het
vir uself 'n
loopbaan van misdaad gekies en ek is ook nie seker dat korrektiewe
dienste veel aan u heil kan doen nie. Weens u ouderdom
word ek nie
deur enige Wet verplig om aan u minimum strawwe op te !e nie/ omdat
u, toe
elkeen van die misdade gepleeg is, in die teenwoordigheid van veel
ouer persone was en moontlik deur hulle beinvloed is,
gaan ek aan u
advokaat se versoek om nie aan u lewenslange gevangenisstraf op te le
nie, gehoor gee.
U
het by sommige van hierdie misdade - en ek dink veral aan aanklagte
11
en 12 v'n leidende rol gespeel en die ople van langtermyn
gevangenisstraf is onvermydefik. Ek le aan u die volgende vonnisse
op:
Beskuldigde
1: op kiagte 1 word u gevonnis tot
TWiNTIG
(20) JAAR
GEVANGENISSTRAF
:
klaate 2
TWINTIG
(20) GEVANGENISSTRAF
;
kiagte 3
VYF
(5) JAAR GEVANGENISSTRAF
,
kiagte 4
VYFTIEN
(15) JAAR
GEVANGENISSTRAF
.
klagte 7,
VYFTIEN
(15) JAAR
GEVANGENISSTRAF
.
klagte 10
VYF-EN-TWIN
TIG JAAR
GEVANGENISSTRAF
.
klagte 11
VYF
(5) JAAR GEVANGENISSTRAF
.
klagte 12
VYFTIEN
(15)
JAAR GEVANGENISSTRAF
.
klagte 1 3
DRIE
.(3)
JAAR
GEVANGENISSTRAF
.
klagte 14
EEN
(1) JAAR
GEVANGENISSTRAF
.
klagte 25
VYF-EN-TWINTIG
(25) JAAR
GEVANGENISSTRAF
.
Vyftien
(15)
jaar van elk van die vonnisse wat op elk van aanklagte 1, 2, en 25
opgele is, sal saamloop met die vonnjs wat op aanklag 10 opgele
is.
Die vonnisse wat op elk van aanklagte 3, 4, 7, 11,12, 13 en 14 opgeld
is, sal saamloop met die vonnis wat op aanklag 10 opgele
is. In effek
beteken dit dat u effektiewe gevangenisstraf 40 jaar is.
VELDHUIZEN,
R