S v Ntshaba (1154/2004) [2004] ZAFSHC 156 (22 July 2004)

45 Reportability
Criminal Law

Brief Summary

Criminal Law — Drug Offences — Sentencing — Accused found guilty of dealing in 250.9 kg of dagga in contravention of section 5(b) of Act 140 of 1992 — Original sentence imposed included a fine and an alternative term of imprisonment — Court identifies that an improper sentence was imposed as imprisonment is mandatory under section 17(e) of the same Act — Conviction upheld, but sentence set aside and matter referred back for proper sentencing.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Free State High Court, Bloemfontein
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Free State High Court, Bloemfontein
>>
2004
>>
[2004] ZAFSHC 156
|

|

S v Ntshaba (1154/2004) [2004] ZAFSHC 156 (22 July 2004)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(ORANJE-VRYSTAATSE
PROVINSIALE AFDELING)
Hersieningsnommer : 1145/2004
In die hersiening van:
DIE STAAT
versus
NJABULO MICHAEL NTSHABA
CORAM:
LOMBARD
R
UITSPRAAK
GELEWER OP:
22 JULIE 2004
Die beskuldigde is op ‘n pleit van
skuldig tereg skuldig bevind dat hy in 250.9 kg dagga handel gedryf
het. (o/a 5(b) Wet 140/1992).
Hy is gevonnis tot ‘n boete van R8
000,00 of 10 maande gevangenisstraf.
Die
landdros besef nou dat ‘n onbevoegde vonnis opgelê was aangesien
ingevolge artikel 17(e) van Wet 140/1992 die oplegging van
gevangenisstraf vir ‘n oortreding van hierdie betrokke artikel
(handeldryf in dagga) gebiedend is.
In die
omstandighede word die skuldigbevinding bekragtig maar die vonnis
word tersydegestel en die saak word terugverwys vir die oplegging
van
‘n bevoegde vonnis.
________________
DJ LOMBARD, R
/Jacobs