About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Free State High Court, Bloemfontein
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Free State High Court, Bloemfontein
>>
2005
>>
[2005] ZAFSHC 55
|
|
S v Lekhetho (2016/2004) [2005] ZAFSHC 55 (9 June 2005)
IN DIE
HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(ORANJE
VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)
Hersiening Nr. :
2016/2004
In
die hersiening van:
DIE
STAAT
versus
SEISO
LEKHETHO
_____________________________________________________
CORAM:
HATTINGH
R
et
CILLIé
R
_____________________________________________________
UITSPRAAK:
HATTINGH
R
_____________________________________________________
GELEWER
OP:
9
JUNIE 2005
_____________________________________________________
[1] Die beskuldigde is
skuldig bevind aan elf klagtes van bedrog. Die klagtes is saamgeneem
vir doeleindes van vonnis en het die
verhoorlanddros die beskuldigde
gevonnis tot 4 jaar gevangenisstraf waarvan 2 jaar opgeskort is op
sekere voorwaardes.
[2] Die
verhoorlanddros het nie die jurisdiksie om sodanige vonnis op te lê
nie en gaan dit sy strafbevoegdheid te bowe.
[3] Die
skuldigbevinding word bekragtig, maar die vonnis word tersyde gestel.
[4] Die
saak word na die verhoorlanddros terugverwys om opnuut ân gepaste
vonnis op te lê.
________________
G.A. HATTINGH, R
Ek stem saam.
____________
C.B. CILLIé, R
/sp