S v Nqweniso (SS187/2006) [2006] ZAWCHC 89 (1 November 2006)

45 Reportability
Criminal Law

Brief Summary

Criminal Law — Sentencing — Consideration of personal circumstances of the accused — The accused, Solomon Nqweniso, was convicted of a serious crime and had been in custody for over three years awaiting trial. The court considered his status as a first offender, his personal circumstances, including his employment history and responsibilities as a parent, as well as the impact of the crime on the victim. The court imposed a sentence of twelve years' imprisonment, taking into account the time already served and the need for a sentence that reflects the seriousness of the offense while also considering the accused's mitigating factors.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2006
>>
[2006] ZAWCHC 89
|

|

S v Nqweniso (SS187/2006) [2006] ZAWCHC 89 (1 November 2006)

IN
DIE HOE HOF VAN SUID-AFRIKA
(OOSTELIKE
RONDGAANDE PLAASLIKE AFDELING, GEHOU
TE
GEORGE)
SAAKNOMMER
: SS1
87/2006
DATUM
: 1
NOVEMBER 2006
DIE
STAAT
teen
SOLOMON
NQWENISO
V
O N N IS
LE
GRANGE, R
:
Die
persoonlike omstandighede van die beskuldigde was so pas op rekord
geplaas deur mev Van Vuuren. Die beskuldigde was gearresteer
op 25
September 2003 en is nou

n
bietjie meer as drie jaar in hegtenis.
In
ag geneem die aard en erns van die misdryf, die beskuldigde se
persoonlike omstandighede en veral die feit dat hy meer as drie
jaar
in hegtenis is verhoorafwagtend, is die Hof oortuig dat die
kumulatiewe effek van al hierdie omstandighede genoegsaam is om

wesenlike en dwingende omstandighede teweeg te bring om

n
mindere vonnis te oorweeg en op te le.
Die
misdryf waaraan die beskuldigde homself skuldig gemaak het, is
ernstig van aard. Dit is ook

n
misdryf wat veelvuldig plaasvind in die gemeenskap en die gemeenskap
verwag dat wanneer oortreders skuldig bevind word aan hierdie
tipe
van misdrywe, dat die howe

n
gepaste vonnis sal op le.
D
ie klaagster in hierdie aan g e leenthe id, a I hoewel

n
volwasse vrou, was as gevolg van die voorval erg getraumatiseer eh sy
het ook haar gevoelens geopenbaar aan die Hof, die feit
dat sy op
troue gestaan het, sy het

n
minderjarige kind gehad om te versorg en was hierdie voorval
!
n
vernedering vir haar. Wat egter verblydend is dat sy in die huwelik
getree het met haar verloofde en dat sy nog steeds getroud
is met
haar verloofde en die vrese wat sy uitgespreek het nie
gematerialiseer het nie.
Daarenteen
is die beskuldigde

n
eerste oortreder. Hy het tot St.9 gevorder. Voor sy inhegtenisneming
het hy gewerk by

n
gastehuis en het ongeveer R700 tweeweekliks verdien. Hy het een
minderjarige kind wat tans drie jaar oud is vir wie hy moet sorg.
In
ag geneem al die omstandighede van hierdie saak is ek van mening dat

n
termyn van 15 jaar geregverdigde en biilike vonnis is maar ek is ook
van mening dat die termyn wat die beskuldigde alreeds in
hegtenis is
in ag geneem moet word en dat daardie termyn afgetrek moet word van
die tydperk van 15 jaar gevangenisstraf.
As

n
verdere vorm van genade teenoor die beskuIdigde omdat hy

n
eerste oortreder is, sal ek aanklag 1 en 2 saamneem vir doeleindes
van vonnis. Derhalwe, in ag geneem die beskuldigde se persoonlike

omstandighede, die belange van die gemeenskap en die erns van die
misdryf, is ek van mening dat

n
termyn van twaalf (12) jaar direkte gevangenisstraf gepas is en word
die beskuldigde tot

n
termyn van
TWAALF
(12)
JAAR GEVANGENISSTRAF
gevonnis.
LE
GRANGE, R