About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Free State High Court, Bloemfontein
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Free State High Court, Bloemfontein
>>
2006
>>
[2006] ZAFSHC 83
|
|
Kasselman v Vermaak NO (4017/2005) [2006] ZAFSHC 83 (30 June 2006)
IN DIE
HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(ORANJE
VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)
Saaknommer : 4017/2005
In
die saak tussen:-
JOHAN
KASSELMAN
Applikant
en
LEON
VERMAAK N.O.
1ste
Respondent
MARIA
ELIZABETH KASSELMAN
2de
Respondent
DIE
MEESTER VAN DIE HOOGGEREGSHOF
3de
Respondent
(VIR
DIE PROVINSIE VRYSTAAT)
_____________________________________________________
AANGEHOOR
OP:
23
MAART 2006
_____________________________________________________
UITSPRAAK
DEUR:
KRUGER
R
_____________________________________________________
GELEWER
OP:
30
JUNIE 2006
_____________________________________________________
[1] Onmiddellik
na afhandeling van die aanhoor van hierdie aansoek in die hof op 23
Maart 2006 het die advokate my meegedeel dat die
partye poog om ân
skikking te bereik en dat ek voorlopig nie ân uitspraak moet skrywe
nie.
[2] In
ân brief van 23 Junie 2006 is ek in kennis gestel dat ân skikking
nie bereik kon word nie.
[3] Op
28 Junie 2006 het die eksekuteur, die 1ste respondent, bedank as
eksekuteur en my dienooreenkomstig in kennis gestel.
[4] Die
hoofbede in die aansoek het dus nou verval. Die enigste oorblywende
kwessie is koste.
[5] Die
advokate het my oor koste toegespreek.
â
2.6 ân
Eksekuteur wat aan litigasie deelneem, al verloor hy die saak, en of
hy eiser of verweerder is, behoort nie gelas te word
om koste
de
bonis propriis
te betaal nie tensy daar ân gebrek aan
bona
fides
aan sy kant was of tensy hy nalatig of onredelik opgetree het.â
In die geval het 1ste
respondent nie nalatig of onredelik opgetree nie. Daar is geen basis
om ân kostebevel teen hom te maak nie.
[6] Die koste van hierdie
aansoek moet deur die boedel gedra word.
[7] Die
bevel wat ek maak is:
Die koste van hierdie
aansoek moet betaal word uit die boedel van wyle DAVID JOHANNES
KASSELMAN (Meestersverwysing 13305/2003).
____________
KRUGER, R
Namens
die applikante: Adv. P J Heymans
In
opdrag van:
E
G Cooper & Seun
BLOEMFONTEIN
Namens
die respondente: Adv. J P de Bruin SC
In
opdrag van:
Symington
& De Kok
BLOEMFONTEIN
/sp