Gericke v Griffons Rugby (EDMS) Beperk and Another (LA 107/2005) [2006] ZAFSHC 105 (26 January 2006)

40 Reportability
Constitutional Law

Brief Summary

Appeal — Leave to appeal — Application for leave to appeal dismissed — Applicant sought leave to appeal on a constitutional point — Court not convinced of reasonable prospects of success on appeal — Application for leave to appeal dismissed with costs.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Free State High Court, Bloemfontein
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Free State High Court, Bloemfontein
>>
2006
>>
[2006] ZAFSHC 105
|

|

Gericke v Griffons Rugby (EDMS) Beperk and Another (LA 107/2005) [2006] ZAFSHC 105 (26 January 2006)

IN DIE
HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(ORANJE
VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)
Saak Nr. : LA107/2005
In
die saak tussen:
J
E VON GERICKE
Applikant
en
GRIFFONS
RUGBY (EDMS) BEPERK
EN
ANDER
Respondente
UITSPRAAK:
CILLIé, R
AANGEHOOR OP:
9
SEPTEMBER 2005
_____________________________________________________
GELEWER OP:
26
JANUARIE 2006
_____________________________________________________
[1] Hierdie aan
soek
om verlof tot appèl is op 9 September 2005 aangehoor. Gedurende die
betoog het dit duidelik geword dat die enigste grond waarop
die
applikant wens te appelleer ‘n grondwetlike punt is. Mnr Daffue
namens die applikant (appellant) het my daarop versoek om
nie
uitspraak op die aansoek om verlof tot appèl te gee nie, tot verdere
kennisgewing. Die oogmerk was om die Grondwetlike Hof
direk te nader
vir verlof om op die grondwetlike punt na daardie Hof te appelleer.
[2] Per skrywe gedateer
16 Januarie 2006 is ek deur die applikant se prokureur ingelig dat
die omstandighede sodanig verander het
dat uitspraak op die aansoek
om verlof voor hierdie Hof versoek word. Dit is nie aan my bekend
gemaak wat die veranderde omstandighede
is nie.
Mnr. Daffue namens die
applikant het my nie oortuig dat daar ‘n redelike vooruitsig
bestaan dat hierdie appèl kan slaag nie.
[3] Ten aansien van die
aansoek om verlof tot appèl voor hierdie Hof word dan as volg
beveel:
Die
aansoek om verlof tot appèl word afgewys met koste.
____________
C.B. CILLIé, R
/EM