About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2007
>>
[2007] ZAWCHC 98
|
|
Mavangwana v S (A81/2006) [2007] ZAWCHC 98 (2 November 2007)
5
IN
DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(KAAP
DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING)
SAAKNOMMER
:
A81/2006
DATUM
:
2
NOVEMBER 2007
In
dfe saak tussen:
SI8ULELE
MAVANGWANA
…...................................................................................................
Appellant
en
DiE
STAAT
…......................................................................................................................
Respondent
UITSPRAAK
DICKER,
WnR
:
Die
appellant is op 26 Julie 2004 in die streekhof vir die streekafdeling
van die Kaap gehou te Strand, skutdig bevind aan moord
en poging tot
moord en gevonnis tot 15 jaar gevangenisstraf ten opsigte van die
moordaanklag en sewe jaar gevangenisstraf ten opsigte
van die klagte
van poging tot moord. Die verhoorhof het verder gelas dat beide
aanklagte saamgeneem word vir doeleindes van vonnis.
Op
28 Julie 2004 is die appellant se aansoek om verlof tot appel deur
die Hof
a
qou
gewefer.
Verlof om te appelfeer na hierdie Hof teen sy skuldigbevinding en
vonnis is op 9 November 2005 verieen na 'n petisie gerig
is aan die
Regter-president van hierdie Hof. Die appellant kom nou in hoer
beroep teen die skuldigbevinding en vonnis alhoewel
geen submissies
namens of die appellant of die Staat gemaak is ten opsigte van die
vonnfsopleggmg nie.
Mnr
Labuschagne
het
namens die appellant aangevoer dat die verhoorlanddros fouteer en/of
misgetas het in die dat hy in die beoordeling van die getuienis
van
'n enkeJgeture horn misgetas het, met die bantering van getuienis met
betrekking tot identiteit, met die bantering van getuienis
met
betrekking tot foto-identifikasie, met die beoordeling van moontlike
ongerymdhede in die ondersoek van die saak (deur te bevind
dat die
getuienis van inspekteur Koekemoer enigsins stawing verieen vir die
weergawe van die klaer) en die appellant se alibi.
Die
gebeure op 4 September 2002 kan kortliks soos voig opgesom word: Mnr
John Steven Haggard (die klaer) het op 4 September 2002
vergesel deur
Clinton M. Wyngaard (die oorledene) na die woonbuurt Nomzamo te
Strand gegaan om namens Total nuwe kliente te werf
aan wie paraffien
verkoop sou kon word. Die klaer het omstreeks etenstyd te Selwyn- en
Langestraat, Nomzamo binnegegaan. Hy het
'n swart manspersoon binne
die winkel opgemerk. Hy het by 'n damespersoon binnekant navraag
gedoen oor die eienaar van die winkef.
Hy is toe meegedeel dat die
eienaar nie daar was nie. Hy het weggery en ongeveer 15 tot 20 minute
later omstreeks kwart voor twee
teruggekeer. Die klaer is weer by die
winkel in, maar die eienaar was weereens nie daar fcie. Die oorfedene
het in die voertuig
bfy sit. Die kJaer het toe weer die winkel
verlaat en teruggekHm in sy voertuig.
Toe
die klaer die bestuurdersdeur toemaak, het hy 'n skoot hoor klap en
besef dat hy in die regterarm gewond is. Die oorledene het
op een of
ander stadium by die motorvoertufg uitgeklim. Die klaer het toe
gesien hoe n persoon met 'n vuurwapen om stap aan die
voorkant van sy
voertuig na die kant van die voertuig waar die oortedene gesit het.
Die persoon het daarop h skoot na die oorledene
geskiet en die
oorledene het op die grond neergeval. Die klaer wou die oorledene te
hulp snel, en het om die voorkant van die voertuig
beweeg. Teen die
tyd het die oorledene opgespring en probeer weghardloop. Die klaer
wou toe terug klim in sy voertuig, maar die
persoon met die vuurwapen
het die vuurwapen weer op die klaer gerig en ongeveer 2 tot 3 meter
voor horn kom staan. Die klaer het
gesmeek dat hy horn nie moet skiet
nie, maar die persoon het net geglimlag, sy oe toegemaak, kop
weggedraai en die klaer in die
gesig geskiet. Die kEaer het daarna
gesiaag om in sy motorvoertuig te kiim en weg te ry.
Dit
is die klaer se getuienis dat die appellant die persoon is wat beide
bom en die oorledene geskiet het.
Die
klaer het op 8 Januarie 2003 'n Identikiet saamgestei van sy
aanvaller. Op h latere stadium het die polisie foto's na die klaer
se
woning geneem en agt foto's aan horn getoon. Hy het die appellant op
die derde foto uitgeken en h week daarna n formele uitkenning
bygewoon waar hy dieselfde foto uitgeken het.
Ek
handel vervolgens met die aspekte geopper deur mnr
Labuschaqne
.
Ten einde die skuld van die appellant^ bo redelike twyfel te bewys,
het die Staat drie getuies geroep, terwyl slegs die appellant
ter sy
eie verdediging getuig het. Die klaer was die enigste getuie tot die
voorval en is dus n enkelgetuie met betrekking tot
die identiteit van
die oortreder. Getuienis met betrekking tot die identiteit van die
oortreder word versigtig benader, maar artikel
208 van Wet 51 van
1977 bepaa! dat 'n beskuldigde op die enkelgetuienis van n bevoegde
getuie skuldig bevind kan word. Die Hof
moet egter in sulke gevalle
tevrede wees dat die getuienis van die enkelgetuie in elke wesenlike
opsig duidelik en bevredigend
is.
Die
klaer het gedurende kruisondervraging sekere toegewings gemaak, welke
toegewings volgens my oordeel gepas was. Nieteenstaande
hierdie
toegewings, het die klaer horn nooit werklik weerspreek nie en het hy
nooit die Hof probeer mislei nie. Hy het na my mening
ook nie probeer
om sy getuienis of te vergroot, aan te dik, of oor te beklemtoon nie.
Die klaer was deurgaans selfversekerd dat
sy uitkenning van die
appellant akkuraat was. Sy onbetwiste getuienis is
inter
a//a
dat die voorvaf in helder daglig plaasgevind het, hy die appellant op
twee vorige geleenthede gesien het en die appellant slegs
2 tot 3
meter voor horn gestaan het toe hy die kfaer in die gesig geskiet
het.
Wat
ook beiangrik is met betrekking tot die beoordeling van die klaer se
getuienis en spesifiek met verwysing na die appellant se
identiteit
en die foto-identifikasie, is die feit dat die kiaer eers 'n
gesigsamestelling van die verdagte gegee het en hom dan
later op Yi
foto uitgeken het.
Na
my mening is daar tereg deur die verhoorhof bevind dat die klaer 'n
goeie en geloofwaardige getuie was.
Daar
is namens die appellant aan die hand gedoen dat daar
onreelmatighede
plaasgevind het met betrekking tot die foto-
ujfkenningsparades
waarby die klaer betrokke was en
ongerymdhede in die ondersoek.
Selfs
al het
onreelmatighede
plaasgevind ten opsigte van die foto-uitkenningsparades en selfs al
word inspekteur Koekemoer se getuienis nie as
stawing vir die klaer
se getuienis beskou nie, is daar steeds na my mening voidoende
getuienis voor die verhoorhof geplaas om die
elemente van die
misdrywe te bewys.
Met
inagneming dat die klaer Yi enkelgetuie was, die appellant 'n alibi
as verweer geopper het en die moontlike onreelmatighede
waarna daar
namens die appellant verwys is, moes die Hof
h
n
besluit maak gebaseer op die totaliteit van die getuienis. Na my
mening het die verhoorhof met in ag genome die direkte getuienis,
die
appellant se weergawe korrek as onwaarskynlik beskou en as vals
verwerp, en die getuienis van die klaer aanvaar en bevind dat
die
Staat, bo redelike twyfel bewys het dat die appellant inderdaad die
aanvaller was tydens hierdie voorval.
Gevotglik
sou ek die appei teen die skuldigbevinding van die hand wys.
DICKER,
WnR
DAVIS,
R
:
Ek stem saam en dit word so beveel.
DAVIS,
R