About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2007
>>
[2007] ZAWCHC 86
|
|
Van Wyk v S (A547/06) [2007] ZAWCHC 86 (30 May 2007)
IN
DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(KAAP
DIE GOEIE HOOP PROViNSIALE AFDELING)
SAAKNOMMER
:
A.574/06
DATUM
:
30
MEI 2007
In
die saak tussen:
JACOBUS
VAN WYK
Appellant
en
DIE
STAAT
Respondent
UITSPRAAK
N
C ERASMUS, R
:
Die
appellant, wat 42 jaar oud was ten tyde van die verrigtinge in die
streekhof, het tereggestaan op "n aanklag van verkragting.
Dit
was beweer dat hy 'n Jong kind na sy huis gelok het, haar daar
verkrag het en toe feitlik op heterdaad deur die polisie betrap
is.
Daar
was verskeie feitegeskiIIe tussen die Staat en die verdediging.
Die Staat het in wese die getuienis van twee
getuies
aangebied ten einde die gebeure in die huis te probeer bewys, die
verdediging insgelyks het die appellant en sy vriend geroep.
Die
verhoorJanddros het die weergawe van die verdediging verwerp omdat,
soos hy dit stel, die Staat se weergawe bo redelike twyfel
is en
derhaiwe kan die verdediging se weergawe nie waar wees nie. Die
landdros het verwys na die geskille en verskille in die staatsaak
en
sommige aspekte wat vreemd opval, desnieteenstaande het hy tot die
gevolgtrekking gekom dat die getuies geloofwaardig en betroubaar
is.
Hy verwerp, soos reeds aangetoon, die verdediging se weergawe bloot
aan die hand van hoe hy die sterkte van die staatsaak sien.
Sodanige
benadering is verkeerd in terme van die regsposisie.
Vanoggend,
met die aanvang, is dit gestel aan mnr
Louw
«
wat namens die appellant verskyn, dat die benadering dalk moet wees
dat die hof van appel van nuuts die getuienis evalueer.
Mnr
Louw
en mej
Joubert
.
namens die respondent, blyk in ooreenstemming te wees met sodanige
benadering.
Na
my mening is daar 'n sterk vermoede dat hier baie meer gebeur het as
wat deur beide die Staat en die verdediging by die verhoorhof
aangebied is. Die kwaliteit van die getuienis aan beide kante gaan
mank aan geloofwaardigheid en betroubaarheid. Die
onus
rus
egter op die Staat en ongefukkig fs dit so dat dit blyk dat die
ondersoek in hierdie saak nie volledig gedoen, soos wat 'n mens
sou
verwag nie; die aanbieding daarvan gebrekkig was en in die finale
instansie moet daar twyfel bestaan of die Staat sy saak bo
redelike
twyfel bewys het. In sulke gevalle behoort
r
n
beskuldigde die voordeel van die twyfel te kry. Na my mening, behoort
die appellant dit by die verhoorhof te gekry het en kan
die
skuldigbevinding nie bekragtig word nie.
Ek
sou derhalwe die
APPeL
LAAT SLAAG EN DIE SKULDIGBEVINDING EN VONNtS TER SYDE STEL
.
STEYN,
WnR:
Ek stem saam.
STEYN,
WnR
N
C ERASMUS. R
:
Dit word so gelas.
N
C ERASMUS. R