Luthuli v S (A90/2007) [2007] ZAWCHC 83 (22 February 2007)

45 Reportability
Criminal Law

Brief Summary

Bail — Appeal against refusal of bail — Appellant charged with armed robbery and theft of a vehicle — Serious nature of charges and circumstances surrounding the alleged crimes considered — Appellant failed to demonstrate the existence of extraordinary circumstances justifying release on bail — Lower court's decision upheld as reasonable and justified in the interests of justice.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2007
>>
[2007] ZAWCHC 83
|

|

Luthuli v S (A90/2007) [2007] ZAWCHC 83 (22 February 2007)

UITSPRAAK
IN
DIE HOQGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(
KAAP
DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING)
DATUM:
22
FEBRUARIE 2007
SAAKNOMMER:
A90/2007
In
die saak tussen
ISMAIL
LUTHULI Applikant
en
STAAT Respondent
UITSPRAAK
(APPEL
TEEN WEIERING VAN SORGTOG)
MOOSA,
R
:
Die
appellant kom nou in hoer beroep teen die weienng van borgtog in die
ianddroshof te Prins Albert. Die hof benede het na die
aanhoor van
die getuienis deur die appellant en die ondersoekbeampte bevind dat
dit nie in die belang van geregtigheid is dat
die appellant op
borgtog vrygelaat word nie.
Die
appellant is aangekla op een aanklag van gewapende roof en een
aanklag van diefstal van 'n voertuig. Altwee
es
baie
ernstige aanklagtes. Die voorval spruit uit die roof van
pensioengelde ter waarde van meer as 'n R1 miljoen wat op 2 Augustus

2005 plaasgevind het in die plaaslike gebied van Prins Albert.
Dit
is gemene saak dat die roofaanklag 'n Bylae 6 misdryf uitmaak en die
bepalings van artikel 60(11)(a) van die Strafproseswet,
wet 51 van
1977, van toepassing is in 'n borgaansoek.
Die
bewyslas is dus op die appellant om op h oorwig van waarskynlikhede
te bewys dat buitengewone omstandighede aanwesig is wat
sy vrylating
op borgtog in die belang van geregtigheid veroortoof.
Artikel
65(4} van die Strafproseswet bepaal dat 'n Regter wat die borgappel
aanhoor kan nie die beslissing van
r
n
iaerhof ten opsigte van die weiering van borgtog tersyde stel nie
tensy die Regter oortutg is dat die beslissing wel verkeerd
is.
In
sy uitspraak het die landdros na, my mening, die getuienis deeglik
geevalueer. Hy het die persoonlike omstandighede van die
appellant
oorweeg; sy alibi; die gronde waarop hy steun; sy beweerde
betrokkenheid by misdrywe; die sterkte van die huidige saak
teen
hom; moontlike intimidasie en of inmenging met getuies; die
gemeenskapsbeiange en die aard en erns van die misdrywe.
In
die lig daarvan het die landdros tot die gevolgtrekking gekom dat
die appellant nie op die oorwig van waarskynlikhede bewys
het dat
daar buitengewone omstandfghede bestaan wat sy vrylating op borg in
die belang van geregtigheid regverdfg nie.
In
die jig van die getuienis as 'n geheel, kan ek nie daardie bevinding
in twyfei trek of fout daarmee bevind nie. Myns insiens
was daar
geen mistasting deur die ianddros begaan nie. In die omstandfghede
is daar geen rede vir hierdie Hof om in te meng met
die uitoefening
van die regtelike diskresie van die landdros om borgtog te weier
nie.
Bygevoig
word die appel van die hand gewys en die beslissing van die Janddros
word bekragtig.
MOOSA,
R