About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Free State High Court, Bloemfontein
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Free State High Court, Bloemfontein
>>
2007
>>
[2007] ZAFSHC 113
|
|
S v Hlatswako (702/2007) [2007] ZAFSHC 113 (23 August 2007)
IN DIE
HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(ORANJE
VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)
Hersiening
Nr. : 702/2007
In
die hersiening tussen:
DIE
STAAT
en
ABEDNIGO
HLATSWAKO
______________________________________________________
CORAM:
HATTINGH,
R
et
VAN DER MERWE, R
UITSPRAAK:
HATTINGH,
R
GELEWER
OP:
23
AUGUSTUS 2007
[1] Die
beskuldigde het tereggestaan op ân aanklag van oortreding van
artikel 65(5)(a) van Wet no. 93 van 1996. ân Pleit van
onskuldig
is genotuleer aangesien die beskuldigde nie al die bewerings in die
aanklagte teen hom erken het nie. Die saak is toe
uitgestel tot 7
Junie 2007 vir verhoor. Op dié vermelde datum was die bande van die
meganiese pleitverrigtinge onopspoorbaar en
het dit nooit weer te
voorskyn gekom nie. Die Landdros is nie in staat om die
pleitsverrigtinge te rekonstrueer nie en versoek hy
dat die
verrigtinge tersyde gestel word en dat die saak teruggewys word om
de
novo
verhoor te word. Die versoek dat die saak terug verwys word om
de
novo
verhoor te word kan nie aan voldoen word nie. Die vervolgingsgesag
moet besluit of die beskuldigde weer aangekla moet word,
al dan nie.
Ek is tevrede dat die pleitverrigtinge nie gerekonstrueer kan word
nie en word die verrigtinge tersyde gestel.
________________
G.A.
HATTINGH, R
Ek stem saam.
_________________________
C.
H. G. VAN DER MERWE, R
/em