Niewoudt v Heyl NO (7409/2005) [2008] ZAWCHC 298 (18 November 2008)

35 Reportability
Civil Procedure

Brief Summary

Appeal — Leave to appeal — Application for leave to appeal against a judgment — Test for granting leave to appeal is whether there are reasonable prospects of success on appeal — Court found no reasonable prospects of success and dismissed the application with costs.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2008
>>
[2008] ZAWCHC 298
|

|

Niewoudt v Heyl NO (7409/2005) [2008] ZAWCHC 298 (18 November 2008)

IN
DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(KAAP
DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELENG)
SAAKNOMMER
:
7409/2005
DATUM
: 18
NOVEMBER 2008
In
die saak tussen:
ACS
NIEWOUDT
Applikant
en
HARTWIG-GEORG
HEYL NO
Respondent
UITSPRAAK
D
POTGIETER. WnR:
Hierdie
is n aansoek om verfof om te appelieer teen die uitspraak wat in
hierdie aangeleentheid op 23 Julie 2008 gelewer was.
Die toets wat
ter sprake is in 'n aansoek soos hierdie is geyk, naamlik, of daar
redelike vooruitsigte is van sukses op appel
of soos dit ook gestel
word, 'n hof van appel tot 'n ander bevinding mag kom ten opsigte
van die saak.
Die
gronde waarop die applikante om verlof, wie die verweerderes in die
hoofsaak was, steun is volledig uiteengesit in die kennisgewing
van
aansoek om verlof om te appelleer en is ook vandag in argument
weereens uitgelig deur mnr
De
la Rey,
wat namens die applikante vandag verskyn net, soos hy gedoen net
tydens die verhoor.
Mnr
Van
der Walt
,
wie namens die respondent verskyn - die respondent, moet ek byvoeg
was die eiser in die hoofsaak en mnr
Van
der Walt
net ook vir horn op daardie stadium opgetree - het geskrewe betoog
opgehandig vanoggend en die tersaaklike submissies in daardie

verband toegelig. Hy handel onder andere, by die oorweging van die
vraag of daar redelike vooruitsigte van sukses op appel is,
met die
bekende benadering van
f
n
hof van appel tot feitebevindings of afleidings van die verhoorhof,
soos uiteengesit in die saak van
R
v DHLUMAYO AND ANOTHER
1948(2) SA 677 (A), naamlik dat die hof op appel nie ligtelik sal
inmeng waar die verhoorhof die saak beslis het na aanleiding
van of
op die basis van feitebevindings en afleidings wat deur die
verhoorhof gemaak was nie.
Hy
maak ook die submissie, soos uiteengesit in die geskrewe betoog, dat
daar geen basis is waarop 'n hof op appel sal inmeng met
die
feitebevindings en afleidings in hierdie saak nie. Hy het verwys,
onder andere, na die saak van
NATIONAL
EMPLOYERS' GENERAL INSURANCE COMPANY LIMITED v JAGERS
1984(4) SA 437 (ECD) en ook na die saak waarmee gehandel was in die
uitspraak in hierdie aangeleentheid, naamiik
STELLENBOSCH
FARMERS' WINERY GROUP LIMITED AND ANOTHER v MARTELL-AT-SEA AND
OTHERS
2003(1)
SA 11 (HHA) asook na twee verdere Hoogste Hof van Appel sake wat
basies die benadering in die
STELLENBOSCH
FARMERS' WINERY GROUP
saak bevestig, naamlik
LOURENS
v OLDWAGE
2006(2) SA 161 (HHA) en
DREYER
AND ANOTHER NNO v AXZS INDUSTRIES
(PTY)
LTD
2006{5) SA 548 (HHA). Ook hierdie is 'n geykte benadering tot die
beoordelmg van feitlike getuiems waar daar dispute ter sprake
is.
Ek
moet byvoeg dat at die aspekte waarmee gehandel word in die gronde
uiteengesit in die kennisgewing van aansoek om verlof om
te
appelleer asook in die argument vandag is mee gehandel in die
uitspraak in hierdie aangeleentheid. Na my mening sal dit geen
doel
dien om dit hier te herhaal nie.
Na
oorweging van die aansoek asook die argumente wat aangevoer was
namens die partye, is ek nie oortuig dat daar
T
n
redelike vooruitsig is van sukses op appel nie en bygevolg word die
aansoek om verlof om te appelleer VAN DIE HAND
GEWYS
MET KOSTE.
D
POTGIETER, WnR