Martin v S (A308/2004) [2008] ZAWCHC 283 (31 October 2008)

52 Reportability
Criminal Law

Brief Summary

Criminal Law — Appeal — Sentence — Appellant convicted of possession of suspected stolen property and sentenced to four years' imprisonment — Appellant appealed only against conviction, not sentence — Court held it has inherent review powers to intervene if proceedings were not in accordance with the law — Original sentence deemed disproportionate given the nature of the offence and the appellant's previous convictions — Sentence reduced to eighteen months' imprisonment.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2008
>>
[2008] ZAWCHC 283
|

|

Martin v S (A308/2004) [2008] ZAWCHC 283 (31 October 2008)

IN
DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(KAAP
DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING)
SAAKNOMMER
:
A308/04
DATUM
:
31
OKTOBER 2008
In
die saak tussen:
HENDRIK
MARTIN
Appellant
en
DIE
ST A AT
Respondent
UITSPRAAK
VAN
REENEN, R:
Hierdie
appel was aanvanklik gerig deur beide die beskuldigdes, Hendrik
Martin en Ruben Sokkies Jantjies. Mnr Ruben Bokkies Jantjies
het nie
sy appel voortgesrt nie en mnr
Ballem
,
wat vir die Staat verskyn, het versoek dat die appel in soverre dit
hom betref van die rol geskrap moet word. Daardie versoek
is aan
voldoen. Die gevolg is dat die enigste persoon as appellant voor
hierdie Hof staan, mnr Hendrik
Martin
is, wat as die eerste beskuldigde in die saak wat in die landdroshof
van George voorgekom het op 15 Maart 2003 tereggestaan
het.
Die
hoofinhoud van die aanklag teen die beskuldigdes was dat bulle
wederregtelik in besit van vermoedelik gesteelde goedere gevind
was,
naamllk 'n tuinslang, ter waarde van R78
P
00
sonder dat hulle in staat was om 'n redelike verduideliking vir
sodanige besit te gee. Hulle was beide onverteenwoordigd en het

onskuldig gepleit. Hulle is, nadat die Staat slegs een getuie naamlik
inspekteuf Claasen geroep het, en beide van hulle getuig
het na my
mening heel korrek skuldig bevind op ft klagte van oortreding van
artikel 36 van Wet 62 van 1955.
Nadat
huEle vorige veroordelings bewys is - en dit moes vanwee die leng£e
daarvan nogal h langdurige proses gewees het - is
beide die
beskuldigdes ingevolge die bepalings van artikel 286(1) van die
Strafproseswet, 150 van 1977, na die streekhof vir vonnis
verwys. Ek
kan net meld dat die landdros gevoel het dat hulle tot
gewoontemisdadigers verklaar moes word.
Toe
hulle op 28 November in die streekhof te George verskyn het, is die
skuldigbevindings bekragtig en is die beskuldigdes daarna
elk tot
vier jaar gevangenisstraf gevonnis. Die appel van beskuldigde t
was gerig slegs teen die skuldbevinding en nie ook teen
die vonnis
nie. Beskuldigde 1 se advokaat het vandag te kenne gegee dat die
korrektheid van die skuldigbevinding toegegee word
en het voortgegaan
om die Hof toe te spreek oor die kwessie van vonnis.
Mnr
Ballem
het die standpunt ingeneem dat omdat daar nie appel teen die vonnis
aangeteken was nie, hierdie Hof nie in staat is om met die
vonnis in
te meng nie. Hy is reg, maar hierdie Hof het die bevoegdheid om in
die uitoefening van sy gemeenregtelike hersieningsbevoegdheid
-
indien van mening dat die verrigtinge in die Hof
a
quo
nie
geheel en al ooreenkomstig die reg was nie - daarmee in te meng.
Die
felte van die omstandighede wat tot die klagtes waaraan die
beskuldigde skuidig bevind is gelei het, is dat hulle op 10 Februarie

2003 en te George in die rigting van hulle blyplek geloop het.
Ongelukkig vir hulle, het inspekteur Henry Hermanus Claasen Yi
rapport ontvang dat daar twee persone besig was om met "n
tuinslang te loop en as gevolg daarvan het hy met ft polisievoertuig

waarvan die ligte afgeskakel was, gery om te kyk of hy nie die
persone kon teenkom nie.
Op
n plek waar daar 'n draad tussen die spoorlyn en die straat waarlangs
hy gery het is, het hy twee persone by die grensdraad

opgemerk. Toe hy dit waarneem, het hy die ligte van sy voertuig
aangeskakel en toe die llg op die twee persone val, het hy gesien
dat
hulfe die tuinslang oor die draad gooi, dit wil se tot op die
spoorwegeiendom. Hy het toe sy voertuig gestop; hulle genader;
en
homself aan hulle voorgestel. Hulle het ontken dat hulle enigiets met
die tuinslag te doen gehad het en hy het oor die draad
geklim en dit
gaan optel. Toe hy vir hulle vir 'n verduideliking vra
P
het die een in die een rigting en die ander in die ander rigting
beduie. Omdat hy hulle verduideliking onaanvaarbaar gevind het,
het
hy hulle gearresteer en aangehou. Die pyp wat betrokke was, is h
tuinslang wat bestaan uit h gelaste ou en nuwe gedeelte maar
die
polisiebeampte se dat dit in 'n bruikbare toestand was.
Die
beskuldigdes se verweer dat hulle niks van die tuinslang weet nie en
valslik van die besit daarvan beskuldig was en dat die
polisieman
nooit in hulte besit daarvan kon gesien het nie, is tereg deur die
landdros verwerp. Na my mening is hulle korrek skuldig
bevind, soos
wat die advokaat wat vir beskuldigde 1 verskyn het, tereg toegegee
het aangesien na my mening die elemente van die
misdryf, soos
ulteengesit, onder andere,
S
v DU PREEZ
1998(2} SASV 133 (K) TE 136i-137a bewys was om teenwoordig te wees.
Dit
is geykte reg dat h Hof op appel kan inmeng met "n vonnis
wanneer daar 6f h wesenlike mistasting begaan is wat betref die

oplegging daarvan of dit sulks is dat wat betref die aard en duur
daarvan, dit h reaksie van skok ontlok.
In
die onderhawige geval het beide die beskuldigdes weliswaar
'n
indrukwekkende
lys van vorige veroordetings, meeste waarvan, indien nie almal nie,
betrekking het op misdrywe met n element van
oneerlikheid en het dan
ook dit in gemeen met die misdryf waaraan hulle skuldig bevind is.
Maar howe moet versigtig wees om nie
te swik voor die versoeking om
Yi beskuldigde te straf vir die misdade wat hy in die verlede gepleeg
het en waarvoor hy alreeds
geboet het nie.
Indien
daar na die omstandighede van hierdie misdryf onbevange gekyk word,
is ek van mening dat dit nie 'n vonnis geregverdig het,
wat - selfs
al word die vorige veroordelings van die beskuldigdes as aanduidend
van hulle karakters gebruik - 'n vonnis van meer
as agtien maande
gevangenisstraf geregverdig het nie. Die verskil tussen die vonnis
wat ek sou opgele het en die vonnis wat die
streekhof opgele het, is
na my mening so disproporsioneel dat dit nie anders kan as om h
gevoel van skok te verwek nie.
In
die lig daarvan is ek van mening dat dit nie gese" kan word dat
die verrigtinge voor die streekhof geheel en al ooreenkomstig
die reg
was nie en derhalwe staan dit hierdie Hof vry om in die uitoefening
van sy inherente hersieningsbevoegdheid die opgelegde
vonnis van vier
jaar ten opsigte van elkeen van die beskuldigdes deur te haal en dit
te vervang met 'n vonnis van
AGTIEN
(18) MAANDE GEVANGENISSTRAF ELK
.
Dit word gelas dat die vonnis wat vandag opgele is, geag sal word
opgele te gewees het op 23 November 2003, dit synde die datum
waarop
die beskuldigdes aanvanktik gevonnis is.
Dit
word versoek dat die uitslag van hierdie appel deur die griffier van
hierdie hof oorgedra word aan die gevangenisowerhede sodat
hulle
onmiddellik vrygelaat kan word tensy enigeen van hulle regmatiglik
vir een of ander rede verder aangehou mag word.
VAN
REENEN, R
WALTERS.
WnR
:
Ek stem saam.
WALTERS,
WnR