Visser v Muller NO and Others (18167/2007) [2008] ZAWCHC 115 (20 May 2008)

45 Reportability
Land and Property Law

Brief Summary

Property — Encroachment — Application for restoration of possession — Applicant sought restoration of possession of land encroached upon by respondents' garage — Respondents ordered to restore applicant's undisturbed possession of the encroached area — Costs awarded to applicant.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2008
>>
[2008] ZAWCHC 115
|

|

Visser v Muller NO and Others (18167/2007) [2008] ZAWCHC 115 (20 May 2008)

IN
DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(KAAP
DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING)
SAAKNOMMER: 18167/2007
DATUM: 20
MEI 2008
In
die saak tussen:
JOHANNES
ANDRe VISSER Applikant
en
ABRAHAM
DANIEL MULLER NO 1 ste Respondent
HANNELIE
MULLER NO 2de Respondent
JOHAN
MULLER NO 3de Respondent
UITSPRAAK
TRAVERSO,
ARP
:
Voordat
'n bevel gemaak word, word dit genotuleer dat die applikante reeds
beswaar aangeteken het teen die oprigting van die garagemuur
en dat
derhalwe sal die reel dat die applikant nie na verloop van een jaar
en een dag hom op die verwydering van die oorskryding
(indien dit in
'n toekomstige aksie bevind te word 'n oorskryding daar te stel) mag
beroep nie, nie sal geld nie.
Dit
word vervolgens soos volg beveel:
Die
respondent word gelas om onverwyld die applikant se ongestoorde
besit te herstel van die stuk grond wat beskryf word as "the

area of encroachment A (die geel gekleurde gedeelte op die sketsplan
AVI tot die funderende eedsverklaring van die eerste applikant.
Die
respondent word gelas om die gedingskoste te betaal.
Indien
verdere redes benodig word, sal ek dit verskaf indien daartoe
versoek.
TRAVERSO, ARP