Kotze v S (A666/2006) [2008] ZAWCHC 137 (8 February 2008)

55 Reportability
Criminal Procedure

Brief Summary

Criminal Procedure — Appeal — Application for leave to appeal against conviction — Appellant convicted of illegal diamond trading — Appeal against conviction dismissed by High Court — Application for leave to appeal to the Supreme Court of Appeal based on admissibility of witness testimony — High Court finds reasonable prospect of another court reaching a different conclusion on the admissibility of the testimony — Leave to appeal granted.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2008
>>
[2008] ZAWCHC 137
|

|

Kotze v S (A666/2006) [2008] ZAWCHC 137 (8 February 2008)

IN
DIE
HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(KAAP
DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING)
SAAKNOMMER
:
A.666/2006
DATUM
: 8
FEBRUARIE 2008
In
die saak tussen:
NICOLAAS
PETRUS KOTZE
Applikant
en
DIE
STAAT
Respondent
UITSPRAAK
LOUW.
R
:
Die
appellant in hierdie aansoek vir verlof om te appelleer is in die
streekhof op vter aanklagte van die onwettige handel in
diamante
skuldig bevind. Hy is 'n vonnis op elke aanklag opgeie en hy het met
verlof van die streekhof na hierdie Hof geappelleer
slegs teen sy
skuldigbevindings. Hierdie Hof het die appel afgewys en die
skuidigbevindings bekragtig. Die applikant doen
nou aansoek om
veriof om na die Hoogste Hof van Appel te appelleer teen slegs sy
skuldigbevindings.
Hierdie
aansoek word deur die Staat teengestaan.
Die
enigste geskilpunt by die verhoor en ook op appel na hierdie Hof was
die vraag of die getuienis van die staatsgetuie Terblanche
ingevolge
die bepalings van artikel 252A van Wet 51 van 1977 by die verhoor
toegeiaat moes gewees het. Die verhoorhof het bevind
dat daardie
getuienis toelaatbaar is en daardie bevinding is deur hierdie Hof op
appel bevestig.
Die
vraag is nou of daar Vi redefike vooruitsig is dat 'n ander Hof, in
hierdie geval die Hoogste Hof van Appel, tot 'n ander
gevolgtrekking
kan kom ten opsigte van die toelaatbaarheid van Terblanche se
getuienis.
Mnr
Murray
het in besonderhede in sy argument die gronde waarop hy betoog dat
daar Vi basis is vir Yi ander bevinding deur h ander Hof
uiteengesit.
Na
oorweging van sy argument, is ek van mening dat daar wel
r
n
redelike vooruitsig is dat ft ander hof tot h ander gevolgtrekking
kan kom en dit volg dat daar dus verlof verleen moet word
om te
appeileer teen die skuldigbevindings na die Hoogste Hof van Appel.
SALDANHA.
WnR
:
Ek stem saam.
SALDANHA,
WnR
LOUW,
R
:
Verlof tot appel word gevolglik toegestaan na die Hoogste Hof van
Appel om te appeileer teen die skuldigbevindings van die applikant.
LOUW,
R