S v Dithoko (09/2008) [2008] ZAFSHC 3 (31 January 2008)

45 Reportability
Criminal Procedure

Brief Summary

Criminal Procedure — Special review — Loss of trial records — Accused charged with rape; trial records and handwritten notes lost prior to conclusion of proceedings — Magistrate unable to reconstruct notes meaningfully — Application for special review under section 304A of Act 51 of 1977 granted — Proceedings set aside and matter remitted for de novo hearing before another magistrate.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Free State High Court, Bloemfontein
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Free State High Court, Bloemfontein
>>
2008
>>
[2008] ZAFSHC 3
|

|

S v Dithoko (09/2008) [2008] ZAFSHC 3 (31 January 2008)

IN DIE
HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(ORANJE
VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)
Hersiening Nr. : 09/2008
In
die hersiening van:
DIE
STAAT
versus
AUBUTI
DITHOKO
CORAM:
HANCKE
R
et
VAN ZYL
R
UITSPRAAK:
HANCKE
R
_____________________________________________________
GELEWER OP:
31
JANUARIE 2008
Die beskuldigde hierin
het tereggestaan op ‘n aanklag van verkragting (en nie aan
oortreding van artikel 50(a) en 48(1)(2)(a) en
(b) van Wet 16 van
1998, soos aangedui deur die J4 nie). Alvorens die saak afgehandel
kon word, het die bande wat vir transkripsie
gestuur is, verlore
geraak. Insgelyks het die landdros se handgeskrewe notas op
onverklaarbare wyse uit sy kantoor verdwyn.
Die
landdros gee te kenne dat hy nie instaat is om die notule sinvol te
konstrueer nie, en lê dit nou voor as ‘n spesiale hersiening
in
terme van artikel 304A van Wet 51 van 1977 met die versoek dat die
verrigtinge tersyde gestel word. Na my mening is dit gepas
dat daar
aan hierdie versoek voldoen word.
Bygevolg word die
verrigtinge tersyde gestel en gelas dat die saak
de
novo
voor ‘n ander streekhoflanddros verhoor word.
________________
S.P.B. HANCKE, R
Ek stem saam.
____________
C. VAN ZYL, R
/sp