S v Khaliswayo (PSH59/08) [2009] ZAGPPHC 288 (25 September 2009)

45 Reportability
Criminal Law

Brief Summary

Criminal Law — Corruption — Review of conviction — Accused convicted of corruption and issuing a roadworthy certificate based on incorrect date — Evidence presented to court erroneously referenced 2007 instead of 2006 — Conviction based solely on this misapprehension — Accused admitted to issuing the certificate but claimed only official payment received — Conviction set aside due to lack of proper basis for charges.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: North Gauteng High Court, Pretoria
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: North Gauteng High Court, Pretoria
>>
2009
>>
[2009] ZAGPPHC 288
|

|

S v Khaliswayo (PSH59/08) [2009] ZAGPPHC 288 (25 September 2009)

IN
DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA
(NOORD
GAUTENG HOE HOF, PRETORIA)
DATUM:
25 SEPTEMBER 2009
LANDDROS
SE REEKS NO: 12/09
SAAK
NO: PSH59/08
HOOGGEREGSHOF
VERW NO:1138
DIE
STAAT VS SIPHO SAMSON KHALISWAYO
HERSIENINGSUITSPRAAK
EKSTEEN
WR:
Die
beskuldigde is op 22 Mei 2008 in die streekhof te Piet Retief skuldig
bevind aan ' n aanklag van Korrupsie (oortreding van artikel

3(a)(1)(aa) van Wet 12 van 2004) en die sertifisering van 'n
onpadwaardige voertuig as padwaardig (oortreding van Regulasie 141(6)

van wet 93 van 1996). Dit het op 22 Januarie 2008 tot die
voorsittende streeklanddros se kennis gekom (voor vonnis opgele kon
word) dat die dokumentere bewysstukke wat deur die Hof ontvang is en
waarop die skuldigbevinding gebaseer is nie verwys na 8 Maart
2007
nie maar na 8 Maart 2006. Die skuldigbevinding is in geheel gebaseer
op die verkeerde aanname dat die dokumentasie verwys
na 8 Maart 2007.
Die
Streeklanddros het gevoigiik die oorkonde van die verrigtinge
deurgestuur vir spesiale hersiening. Die beskuidigde het erken
dat hy
wel die padwaardigheidsertifikaat uitgereik het en dat die enigste
betaling wat ontvang is ampteiike betaling vir die toets
en
uitreiking van die sertifikaat was. In die iig daarvan dat die
sertifikgat op 8 Maart 2006 uitgereik was en nie op 8 Maart 2007,

soos verkeerdelik aanvaar is nie, blyk dit dat die beskuidigde nie
met die aanklagte verbind word nie.
Gevoigiik
word die volgende bevel gemaak;
Die
skuldigbevinding word tersyde gestel.
C.J
EKSTEEN
WAARNEMEDE
REGTER VAN DIE HOOGGEREGSHOF
Ek
stem saam
C
BOTHA
REGTER
VAN DIE HOOGGEREGSHOF