About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: North Gauteng High Court, Pretoria
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: North Gauteng High Court, Pretoria
>>
2009
>>
[2009] ZAGPPHC 261
|
|
B v B (36446/09) [2009] ZAGPPHC 261 (6 August 2009)
SAFLII
Note:
Certain
personal/private details of parties or witnesses have been
redacted from this document in compliance with the law
and
SAFLII
Policy
IN
DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(GAUTENG
N0ORB PRETORIA AFDELING)
SAAKNR.:
36446/09
DATUM:06/08/2009
In
die saak van
LJ
B
............................................................................................
Applikant
en
L
J
B
............................................................................................
Respondent
CORAM:
EBERSOHN WR.
AANGEHOOR
OF 8 Julie 2009
UITSPRAAK
AFGEGEE OF 6 Augustuis 2009
UITSFRAAK
EBERSOHN
WR.
[1]
Die applikant wat die neef is van die respondent (beide se name is
dieselfde) het ‘n dringende aansoek geloods waarin
daar
dringende bedes onder onderskeidelik Deel A vervat is en in Deel B
daarvan word 4n bevel gevra wat bevestig dat ;n serwituut
van reg van
weg bestaan oor die respondent se plaas Gedeelte 15 van die plaas
Beerlaagte 494, Registrasie Afdeling I.R., Mpumalanga
Provinsie ten
gunste van die applikant en dat dit geregistreer word ten gunste van
sy eiendom in die Akteskantoor..
[2]
Hierdie hof is nie geroepe om die bedes onder Deel B te besleg nie en
hierdie hof gaan bom ook nie daaroor uitiaat nie behalwe
om op te
merk dat die betrokke distrikspad D498 skynbaar 4n openbare pad is.
[3]
Die betrokke pad D498 loop ook oor die respondent se plaas wat grens
aan die nasionale pad bekend as die N3. Die applikant gebruik
die pad
om toegang te verkry tot die N3 hoofpad. Die applikant bet ook cn
openbare distrikspad D608 tot sy beskikking wat ook skynbaar
by die
N3 aansiuit.
[4]
Die applikant beweer dat die respondent inbreek gemaak net op sy
gebruiksreg van pad D498 op etlike gronde.
[5]
Die eerste is dat die respondent 'n hoofhek en syhek opgerig bet waar
die pad D498 op sy piaas toegang verleen tot die N3. ‘n
Mens
kan die behoefte verstaan om ‘n hek daar te he anders kan
iedereen van die verbvgaande verkeer wat iets wil steel of
roof of
moor die respondent of een van sy bure se plaas inry en misdade
aldaar pleeg en terugry en wegvlug op die N3. Die hof is
geregtig om
kennis te neem van die gevaariike toestand op die platteland en steae
en elke dag kom daar sake voor nierdie hof hetsy
by wyse van verhore,
nersienings en appelle met die mees grusame feite en word moorde,
rowe en verkragting links en regs op plase
gepleeg. Die respondent
besit iuis vee, insiuitende perde., wat in kampe op sy plaas aangehou
word. (Sien Stuttaford v Kruger 1967
(2) 166 (C; op 172 D-E; Allan v
Colonial Government
(1907) 24 S.C. 1
op 8 – 9.)
[6]
Hierdie hoofhek en syhek is al seker Desember 2008 in die vooruitsig
gestel deur die respondent en is opgerig al gedurende Februarie
2009,
d.w.s. geruime tyd gelede. Daar was al in Mei 2009 kodes deur die
respondent aan die applikant gegee om die hek te open en
die
applikant het die kodes geneem.
[7]
Die respondent het aangebied om onbeperkte gebruikreg van die syhek
aan die applikant te alle tye te verleen mits die hek gesluit
bly
anders sou die hoofhek nutteloos en oneffektief wees.
[8]
Die applikant het hom ook bekla dat dit ongerieflik vir sy drywers is
om die syhek elke keer oop en toe te maak. Die realiteite
van die
huidige lewensomstandighede is egter so dat alles, veral op ‘n
plaas, agter slot en grendel gehou moet word. Die
gerief/luiheid van
die drywers van die applikant se voertuie met betrekking tot die oop-
en toemaak van hekke langs die D498 kan
nie opgeweeg word teen die
belange van die boere wat langs die roete D498 boer nie.
[9]
Daar is geen dringendheid of gronde waarop die applikant hom kan
beroep met betrekking tot die hoofhek en syhek nie.
[10]
Die tweede is dat die respondent 4 nuwe hekke opgerig het op D498
waar dit oor sy plaas loop. Die hekke is al geruime tyd gelede
opgerig. (Sien die Stuttaford- saak supra). Die applikant bekla nom
dat van die hekke slegs 5 meter wyd is en dat sekere van sy
plaasimplemente wyer as dit is en skynbaar nie deur die 5 meter wye
hekke kan gaan nie. Die applikant se advokaat is deur die hof
daarop
gewys dat daar ‘n beperking op die breedte van
voertuie/implemente geplaas word deur die regulasies wat die gebruik
van paaie reguleer. Vyf meter en wyer voerruie/implimente hoort
biykbaar nie op ‘n openbare pad nie vandaar die feit dat
sulke
wye implimente kan skarnier wat meebring dat die wvdte daarvar: binne
die voorgeskrewe norme bly. Daar is gevolglik ook geen
dringendheid
of neriete wat hierdie punt betref nie.
[11]
Die derde punt is die verwydering van die neining vir ongever 800
meter aan die een Rant van die pad waar dit oor sy grond
loop deur
die respondent. Die applikant bekla hom dat hy sy beeste aanjaag en
dat dit gerieflik was om die beeste in 'n gang met
heinings an
weerskante van die gang te iaag en waar die heining nou aan die een
kant verwyder is, dit nou ongerieflik vir sy aanjaers
is. Die
respondent het daarop gewys dat die applikant se beeskudde
waarskyniik besmet is met besmeflike misgeboorte (Brusselose)
en nie
aangejaag moet word nie aangesien dit “skoon’'’
kuddes al iangs die pad waar die beeste aangejaag word
kan besmet.
Daar is in elk geval geen meriete, wat nog van dringendheid, in
hierdie punt nie want die respondent kan sy binnedrade
verwyder en/of
aanpas op sy plaas na keuse.
[12]
Die vvfae punt is die spoedwalle wat die respondent beweerdelik
aangebring het op die pad. Die aanbring van spoed walle is
per se nie
‘n delik nie en is soms uiters nodig waar padgebruikers te hoe
snelhede handhaaf. Daar is geen meriete en/of dringendheid
in hierdie
punt nie.
[13]
Die respondent het basies 5 verwere teen die aansoek geopper.
[14]
Die eerste was dat die aansoek nie dringend w'as nie.
[15]
Die tweede is dat die applikant kn altematiewe roete tot sy
beskikking het tot die N3 naamlik die D608 distrikspad.
[16]
Die derde is dat die applikant nie van sy reg om die pad te gebruik
ontneem is deur die respondent se optrede nie, hy sal net
bioot by
die orde-reelings in verband daarmee moet inval.
[17]
Die vierde is dat daar feitedispute is.
[18]
Die vyfde is dat alle belang’nebbendes nie gevoeg was in die
aansoek me.
[19]
Elkeen van die vyf verwere gaan op en die applikant is in elk geval
nie gespolieer nie.
[20]
Ek maak gevoiglik die volgende bevel:
“
Die
aansoek is nie dringend nie en word van die roll geskrap met koste.
P.Z.
EBERSOHN
WAARMMENDE
REGTER VAN DIE HGOGGEREGSHOF
Applikant
se advokaat: Adv. F. .Botes
Applikant
se prokureur: Smit Sewgoolam Inc.
Verw.
JE/hd/ p/46062
Tel.
0011 646 0006
Respondent
se advokaat: Adv, P. Ellis SC
Respondent
se prokureurs: Frans Rabie Prokureurs
Tel.
017 773 0926
Verw.
FR/LF0421