Wiese v Gearbox Centre BK (28080/09) [2011] ZAGPPHC 173 (20 September 2011)

70 Reportability
Contract Law

Brief Summary

Contract — Breach of contract — Repair of vehicle — Dispute regarding type of gearbox installed — Plaintiff claimed that defendant replaced original gearbox with an inferior model, resulting in damages — Defendant denied replacement and asserted that repairs were conducted on the original gearbox — Court to determine whether the vehicle was delivered with the original gearbox at the time of repair — Plaintiff required to prove the presence of the original gearbox to succeed in the claim for damages.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: North Gauteng High Court, Pretoria
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: North Gauteng High Court, Pretoria
>>
2011
>>
[2011] ZAGPPHC 173
|

|

Wiese v Gearbox Centre BK (28080/09) [2011] ZAGPPHC 173 (20 September 2011)

NOT REPORTABLE
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN
SUID-AFRIKA
(NOORD GAUTENG AFDELING
: PRETORIA)
Saaknommer:
28080/09
DATUM:20/09/2011
In
die saak tussen:
M.
WIESE
….......................................................................................................................
Eiser
en
GEARBOX
CENTRE
BK
..........................................................................................
Verweerder
UlTSPRAAK
Coram:
RABIE R
1.
Die eiser is die eienaar van 'n DAF XF95 swaarvoertuig voorhaker
(hierna "DAF
:
')
;
waarmee hy goedere verv'oer om 'n inkomste te verdien. Op 23 Apri!
2008 het die eiser en die verweerder ooreengekom dat die verweerder

die DAF se ratkas en koppelaar sou herstel.
2.
Volgens die eiser het die ratkas egter aanhou probleme gee en het hy
uiteindelik vasgestel dat die ratkas nie herstel was nie
maar dat die
verweerder die oorspronklike ratkas, 'n 165 221 ratkas, deur 'n
kleiner en ontoereikende ratkas,
l
n
165 151 ratkas, vervang het. Die eiser se saak is dat hy deur hierdie
optrede van die verweerder skade gely het en het 'n eis
gekoop
is, of dat Verweerder korrek is deurdat Eiser, of iemand anders, toe
reeds die ratkas vervang het met 'n 165 151 ratkas.
van
R390 024,53 teen die verweerder ingeste!. Die bedrag veerteenwoordig
die herstelwerk verbonde aan die
ratkas
sowei
as 'n veriies aan inkomste vanwee die tye wat die voertuig gestaan
het tydens die herstei daarvan en nie vir vervoerwerk gebruik
kon
word
nie.
3.
Die
verweerder het die bewerings van die eiser ontken en in besonder
gepleit dat die DAF met
'
n
165 151 ratkas (hierna "151 ratkas") toegerus was toe die
verweerder die DAF die eerste keer in ontvangs geneem het
en dat
verweerder
s\egs
aan h\erd\e ratkas
gewerk
het en dit nie vervang het nie.
4.
Die
partye het ooreengekom, en die hof het ook gelas, dat die verhoor op
hierdie stadium slegs sou
voortgaan
ten
opsigte van die meriete van die saak en meer in besonder oor die tipe
ratkas
wat
in die voertuig was toe die verweerder dit in ontvangs geneem het.
Die
partye
se
ooreenkoms in hierdie
verband
is
soos voig in die voon/erhoornotule verwoord:
"6.1
Die
partye
kom
ooreen dat die enigste kwessie vir beregting deur die Agbare Hof met
betrekking tot die meriete van Eiser se eis sal wees om
te beslis of,
toe Eiser se
swaarmotorvoertuig
DHFX95 by Verweerder gelewer
is,
vir die eerste keer gedurende
ongeveer
April 2008
vir
die herstei van die
ratkas
daarvan, of
dit
op
daardie
stadium
'n
16S 221
ratkas
ingehad
het
en of dit op daardie stadium 'n 165 151 ratkas ingehad het.
6.2
Dit gaan derhalwe van die
hofverwag
word
om
te
besWs,
of toe Eiser
die
bovermelde swaarmotorvoertuig by Verweerder gelewer het vir
herstelwerk, dit nog die oorspronklike ratkas ingehad het soos toe

die swaarmotorvoertuig
6.3
Daar word derhalwe ooreengekom dat sou Eiser bewys dat hy die
voertuig by Verweerder gelewer het vir herstelwerk met die
oorspronklike
geinstalieerde 16S 221 ratkas, hy met die meriete van
sy eis slaag.
6.4
Daar word ooreengekom dat sou die Eiser slaag met sy meriete soos
hierbo uiteengesit dit nie noodwendig impliseer dat die gevolgskade,

soos geeis, gely is nie."
5.
Die verhoor is derhalwe gevoer op hierdie grondslag en namens die
eiser het ses getuies getuig. Namens die verweerder het drie
getuies
getuig.
6.
Die eerste getuie namens die eiser was mnr Wiliem Jacobs, 'n
tegnikus in diens van die besigheid Kobus Minnaar Vervoer (hierna

"KMV") in Tzaneen. Mnr Jacobs se getuienis was dat KMV
hierdie betrokke DAF gedurende 2003 saam met 15 ander identiese
DAF
voorhakers aangekoop het. Al die voorhakers was nuut en van die
besigheid Tyco, in Polokwane, aangekoop. Tyco was 'n agent
vir DAF
swaarvoertuie.
7.
Vogens mnr Jacobs het hy persoonlik met die DAF gewerk en was al die
dienste daarvan deur Tyco self gedoen. Die DAF was, soos
ook die
ander genoemde voertuie, onder 'n 600 000 km waarborg en daarna, tot
800 000 km, was die ratkas en enjin onder 'n verdere
verlengde
waarborg. Dit was die gebruik van KMV om sy swaarvoertuie te verkoop
net voor die 800 000 km waarborg verval het en dit
was, volgens mnr
Jacobs, ook die geval met die DAF wat ter sprake is in hierdie saak.
8.
Volgens Mnr Jacobs was die DAF, en ook die ander wat saam aangekoop
was, toegerus met 'n S16 221 ratkas (bierna "221 ratkas").

In hierdie verband het hy ook verwys na bewysstuk A20 en A21 wat die
dokument is wat die koop van die DAF vergesel het en wat aantoon
dat
die DAF met 'n 221 ratkas toegerus was. Verder het hy getuig dat alle
werk wat onder die dienspian van die DAF geval het deur
Tyco gedoen
was en dat die oorspronklike 221 ratkas nooit vervang was nie. Dit
sou ook nie gebeur dat die ratkas met 'n kleiner
een vervang word nie
aangesien die waarborge dan sou verval het. Mnr Jacobs het ook verwys
na 'n dokument wat die diensrekord van
die DAF by Tyco verteenwoordig
en daaruit blyk dit dat geen ratkas ooit vervang is nie. Verder het
hy getuig dat KMV langafstand
vervoerwerk gedoen het en dat
aanpassings en modifikasies, soos 'n kieiner tipe ratkas en die
modifikasies wat daarvoor nodig sou
wees, in elk geval nooit gedoen
sou word nie. Die risiko van brekasies is eenvoudig te groot vir
sulke tipe vervoerwerk en die
voertuig sou onbetroubaar wees.
9.
Volgens mnr Jacobs was die DAF besonder goed opgepas en in 'n bale
goeie toestand toe dit in 2008, en voor dit die perk van 800
000 km
bereik het, saam met 'n paar.van die and
er
DAF vo
ertuie,
verkoop is. Die DAF is verkoop aan die besigheid Cargo Commercial
Vehicles (hierna "Cargo") in Germiston. KMV
het inderdaad
die voertuie, onder andere die DAF, by Cargo ingeruii vir ander nuwe
swaarvoertuie.
10.
Die volgende getuie was mnr W Froneman, die verkoopsbestuurder van
Cargo. Hy het bevestig dat die DAF van KMV aangekoop was
en vanaf
ongeveer Desember 2007 of Januarie 2008 op Cargo se verkoopsruimte
gestaan het voordat dit aan die eiser verkoop en gelewer
was
gedurende Maart 2008. Hy het verwys na die betaiingsadvies wat die
transaksie met die eiser refiekteer en aan Nedbank uitgereik
is wat
die transaksie finansier het.
11.
Volgens mnr Froneman is die DAF se ratkas nooit vervang nie en is
daar geen herstelwerk deur Cargo daaraan gedoen nie. Die enigste
wat
hy van weet is dat die eiser, gedurende April 2008 hulle gekontak het
ten aansien van 'n probleem met die ratkas. Hulle het
die eiser toe
na die verweerder verwys wat deskundiges op die gebied van ratkaste
is. Omdat die DAF pas aangekoop was het Cargo,
bloot as
welwiilendheidsgebaar, 'n bydrae aan die eiser gemaak ten opsigte van
die rekening van die verweerder.
12.
Die volgende getuie was mnr Zane Erwee, 'n verkoopsverteenwoordiger
van Cargo. Hy het die verkooptransaksie van die DAF aan
die eiser
behartig. Volgens mnr Erwee het die DAF in sy afdeling gestaan nadat
dit van KMV ontvang is en was daar geen herstelwerk
aan die ratkas
gedoen en is dit nie omgeruil met 'n ander ratkas nie. Die enigste
werk van omvang was die installering van 'n hysertoeste!
op aandrang
van die eiser nadat hy die voetuig gekoop het.
13.
Die volgende getuie was mnr Wilson Mgcineni, die bestuurder van die
DAF wat in diens van die eiser was. Volgens mnr Mgcineni
was hy die
enigste bestuurder van die DAF. Hy het getuig dat gedurende April
2008 die DAF se ratte probleme begin gee het. Die
hoof probleem was
dat die ratte nie na die hoer slag wou oorskakel nie maar in die laer
ratte gebly het. Op instruksie van die
eiser het hy toe die DAF na
die verweerder se persee! in Pretoria geneem.
14.Volgens
rnnr Mgcineni het hy vir die eerste week op die verweerder se perseel
oorgebly en in die voertuig gesiaap. Bedags het
hy die werkery aan
die DAF aanskou. Die ratkas is uitgehaal en na die verweerder se
werkswinkel geneem. Mnr Mgcineni was nie in
die werkswinkel nie maar
het gesien toe die ratkas weer teruggesit is. Die DAF wou egter nie
beweeg nie en die ratkas is weer uitgehaal
en na die werkswinkel
geneem. Hy getuig dat 'n tipe vurk onderdeel, wat te doen het met die
ratte, ook vervang is en dat die ratkas
toe weer teruggesit is.
Steeds wou die DAF nie beweeg nie.
15.
Volgens mnr Mgcineni is die ratkas toe vir 'n derde keer uitgehaal en
na die werkswinkel geneem. Hy getuig dat hierna hy gesien
het hoe die
werkers van die verweerder die waterpype wat aan die ratkas gekoppel
word, afgesny het. Die ratkas wat die werweerder
se werkers toe
opgesit het was korter as die vorige ratkas en dit was die rede
waarom die waterpype afgesny was. Mnr Mgcineni het
getuig dat hy een
van die werkers gevra het waarom hulle die waterpype afsny en dat hy
toe meegedeel is dat huile sukkel om die
ratkas reg te maak en dat
hulle dit met 'n andereen gaan vervang. Aan horn is gese dat 'n Hino
ratkas ingesit gaan word. Dieselfde
dryfas is behou. Nadat die ander
ratkas ingesit was en 'n flenskoppeling installeer was, kon die DAF
weer beweeg.
16.
Volgens mnr Mgcineni is hy saam toe die DAF hierna vir 'n toetsrit
geneem is. Op 'n stadium is hy aangese om die DAF te bestuur.
Hy het
getuig dat hy kon aqterkom dat daar fout is en dat ralte uit
posisie is. Boonop hst die ratte steeds na die laer ratte
gespring
wanneer hy dit na die hoer ratte wou oorskakel. Die voertuig het ook
'n vibrasie gehad en het minder krag gehad as tevore.
Mnr Mgcineni
het getuig dat hy vir die werktuigkundige hiervan gese het maar dat
dit deur die werktuigkundige afgemaak was. Die
werktuigkundige het
met die eiser oor die telefoon gepraat en die eiser het telefonies
aan mnr Mgcineni opdrag gegee om die DAF
terug te bring na die eiser
se perseel.
17.Volgens
mnr Mgcineni het die ratkas van die DAF aanhou probleme gee en het
die dryfas vibreer. Die DAF was teruggeneem na die
verweerder vir
herstel maar die probleme het gebly. Uiteindelik het die DAF
gedurende Oktober 2008 op die N12 hoofweg gebreek en
kon dit nie
verder ry nie.
18.Die
eiser het self getuig. Hy het die aankoop van die DAF by Cargo
bevestig en getuig dat hy juis 'n voertuig wou he wat aan
'n
diensplan onderhewig was soos wat KMV gehad het. Dit sou volgens horn
dan ook 'n versekering wees dat daar in daardie tyd geen
veranderings
aan die voertuig sou gewees het nie. Hy het die toestand van die DAF
met KMV uitgeklaar en was tevrede oor die kondisie
van die DAF.
19.Volgens
die eiser het die DAF begin probleme opiewer om in die laer ratte te
kom. Op aanbeveling is die voertuig na die verweerder
geneem en die
eerste opdrag was dat die probleem by die sogenaamde agterkant van
die ratkas le. Vir die werk is die eiser R18 000,00
kwoteer. Die
eiser het later gebel en toe mnr Morne Dreyer, 'n verteenwoordiger
van die verweerder, horn meedeel dat die heie ratkas
uitgehaal is,
het die eiser hom gevra om dan sommer ook te kyk of die res van die
ratkas in crde is en ook 'n sogenaamde koppelaarste!
in te sit. Die
koppelaarste! sou ongeveer R6000,00 kos en die werk op die ratkas sou
in totaal ongeveer R38 000,00 wees.
20.
Volgens die eiser sou die werk slegs 3 tot 5 dae duur en daarom is
mnr Mgcineni aangese om sommer oor te bly tot die DAF herstel
is. Die
eiser het getuig van sy baie oproepe aan die verweerder en dat hy
telkens meegedeel is dat probleme ondervind word en dat
die ratkas in
en uit gehaal word. Nadat hy van die sny van die pype van mnr
Mgcineni gehoor het, het die eiser mnr Dreyer daaroor
uitgevra. Hy se
dat hy nie kan onthou presies wat alles aan hom gese is nie maar dat
hy deur die verduideliking tevrede gestel
was. Uiteindelik is mnr
Mgcineni terug na Vanderbijlpark en was die DAF eers ongeveer 16 dae
later by die verweerder gaan haai.
21.
Volgens die eiser was daar nooit enige sprake van 'n ander ratkas nie
en het hy ook nie daarvan geweet nie. Hy het ook getuig
dat na die
toetsrit mnr Mgcineni hom van die probleme verte! het maar dat die
werktuigkundige hom oortuig het dat alles wel is.
22.
Nadat die DAF terug was en 'n paar vragte ver/oer het, het daar
l
n
vibrasie ontstaan wat deur die dryfas veroorsaak is. Die eiser het
die DAF na die verweerder teruggeneem en volgens mnr Dreyer
het die
flenskoppeling olie gelek en is
l
n nuwe seel ingesit. Die
DAF is gedurende Junie en Augustus 2008 twee keer na die verweerder
teruggeneem vir probleme met die ratkas.
Elke
keer was daar 'n vibrasie en was die boute van die fienskoppeling !os
en het die ratkas se olie uitgelek en moes die see! vervang
word.
23.
Op 23 Oktober 2008 het die DAF op die N12 gebreek. Die
kardankoppeling sowel as die dryfas het afgebreek. Die verweerder kon

nie bereik word nie en die eiser het toe die besigheid Abida Truck
and Plant (hierna "Abida") gekontak wat die DAF ingesleep

het. Die ratkas is uitgehaal en na spesialiste in Johannesburg
gestuur wat vasgestel het dat 'n kleiner ratkas, 'n 151 ratkas,
in
die DAF installeer was. Hierdie tipe rakas is, voigens die eiser,
totaal onvoldoende in 'n voertuig soos die DAF wat 'n 480
perdekrag
enjin het. 'n Soektog na 'n 221 ratkas is op tou gesit en toevallig
is een verkry van een van die DAF voertuie wat tevore
deur KMV saam
met die eiser se DAF aangekoop was en wat sederdien in 'n ongeluk
was. Voigens die eiser moes die waterpype na die
ratkas weer verleng
word om by die 221 ratkas te pas. Mnr Dreyer het die 151 ratkas kom
haa! en die eiser het dit nie weer gesien
nie.
24.
Die laaste getuie namens die eiser was mnr Petrus van Deventer, 'n
werktuigkundige in diens van Abida wat die finale herstelwerk
op die
DAF gedoen het. Hy het getuig dat toe die DAF die eerste keer'by
Abida was~~hy~ opgemerk het dat olie uit die ratkas lek.
Hy het die
eiser daaroor ingelig en die eiser het toe gereel dat die verweerder
se werktuigkundiges die probleem sal aanspreek.
Voigens mnr van
Deventer was die fienskoppeling ios en toe die werktuigkundiges van
die verweerder die seel wou vervang het hulie
nie 'n seel gehad nie.
Hulle het 'n seel gaan haal en hy het gesien dat daar nie 'n
sluitplaat was om die flens aan die as van
die ratkas vas te maak
nie. Na die verweerder se werkers kiaar was, is hulle weg en die
eiser het die DAF kom haal.
25.
Die volgende dag het die eiser geskakel en gese die DAF staan op die
N12. Hulle is uit na die toneel en het gevind dat die dryfas

afgebreek was. Tydens die herstelproses is gevind dat die ratte
verkeerdom werk en boonop sukke! om in sekere ratte te gaan. Op

instruksie van die eiser is die hele ratkas verwyder en na
deskundiges gestuur. Behalwe vir baie skade aan die ratkas is toe ook

gevind dat die betrokke ratkas nie die regte tipe ratkas vir die
besondere tipe voertuig is nie aangesien dit 'n 151 ratkas was

instede van 'n 221 ratkas.
26.Volgens
mnr van Deventer kan die 151 ratkas
!
n maksimum wringkrag
van 1500 Nm hanteer terwyl die enjin van die DAF 2000 Nm genereer.
Die ratkas waarmee die betrokke tipe DAF
dus deur die vervaadiger
voorsien word is 'n 221 ratkas wat 2200 Nm kan hanteer. Volgens mnr
van Deventer sal 'n 151 ratkas met
die tipe enjin van die DAF slegs
'n maand of twee hou, afhangende van die afstand gery. Hy het getuig
dat DAF twee ander modelle
uitgebring het wat 'n 151 en 'n 181 ratkas
gehad het maar dat daardie modelle kleiner enjins gehad het. Hoewel
die 151 ratkas ongeveer
8 cm korter is as die 221 ratkas, lyk dit in
ander opsigte dieselfde. Die 151 ratkas kan dus installeer word maar
sou met so 'n
groot enjin soos die eiser se DAF s'n, vibrasie
veroorsaak en uiteindelik die dryfas breek en totaal ingee. Dit is
wat ook in hierdie
geval gebeur het.
27.
Tvlnr van Deventer het ook getuig dat die fienskoppeiing op die DAF
'n verlengde koppeling was om voorsiening te maak vir die
feit dat
die 151 ratkas korter is as die standaard 221 ratkas. Die verlengde
fiens was nodig aangesien dieselfde dryfas gebruik
was. So 'n
verlengde fienskoppeiing piaas egter stremming op die iaaste wie! van
die ratkas en dit dra by tot die genoemde probleme.
28.
Mnr van Deventer het ook getuig van die pype wat geswys was waar dit
voorheen korter gemaak was en dat hulle dit moes verleng
om weer by
die 221 ratkas aan te pas. Hy het getuig dat daar geen koppelings aan
die onderstel gesweis was om die ratkas aan vas
te maak nie aangesien
die betrokke ratkas slegs aan die enjin geheg word. Die installasie
van
£
n 151 ratkas behels dus in wese slegs 'n langer
dryfas of 'n langer fienskoppeiing asook die verkorting van die
waterpype. Volgens
mnr van Deventer sal so 'n ombouing hoogstens 'n
bedrag van ongeveer R2Q 000,00 beioop.
29.Namens
die verweerder het Mnr Morne Dreyer eerste getuig. Hy het getuig dat
hy in diens van die verweerder is en die telefoon
beantwoord,
onderdele bestel en werkskaarte oopmaak. Hierdie indruk dat mnr
Dreyer bloot 'n tipe klerk was, het egter tydens die
getuienis van
mnr Thomas van der Merwe, wat later getuig het, verkeerd geblyk. Mnr
Dreyer is inderdaad
l
n lid van die verweerder. Hoe dit ook
a! sy, mnr Dreyer het getuig dat hy die werkskaart, bewysstuk A24,
geopen het vir die werk
wat die verweerder aanvanklik moes doen. Hy
se dat nadat die ratkas verwyder is, die identifikasie van die tipe
ratkas deur mnr
van der Merwe gedoen was en dat hy hom daaroor
ingelig het en dat hy, mnr Dreyer, toe die inligting op die
werkskaart aangebring
het. In hierdie geva! is dit opgeskryf dat die
ratkas 'n 151 ratkas was.
30.
Mnr Dreyer het die proses beskryf van 'n voertuig wat inkom, die
afhaal van die ratkas, die oopmaak daarvan en die uitwerk van
'n
kwotasie en die inligting wat dan aan die kiient oorgedra word, pit
is nie nodig om na die detail te verwys nie. Hy het getuig
dat daar
ander probleme met die ratkas gevind is en dat die eiser toe R32
500,00 kwoteer was aangesien dit die standaard prys is
vir die
oordoen van 'n 151 ratkas. Niks anders ten opsigte van ander werk is
op die werkskaart aangebring nie.
31.
Volgens mnr Dreyer is die ratkas nie omgeruil nie en hy weet van geen
pype wat gesny is nie. Hy kan hom ook nie herinner dat
die eiser hom
oor die afsny van pype konfronteer het nie. Hy getuig dat die
verweerder nie sogenaamde modifikasies doen nie en
dat daar slegs aan
die eiser se eie ratkas gewerk is en dat dit net so weer installeer
is. Daar is ook aan die koppelaar gewerk.
32.
Die volgende getuie namens die verweerder was mnr Jaco Stolz, 'n
werktuigkundige in diens van die verweerder wat die DAF se
ratkas
uitgehaal en ingesit het en die toetsrit onderneem het. Hy het nie
aan die ratkas in die werkswinkel gewerk nie. Hy het
getuig dat hy
hierdie ratkas van die DAF onthou, maar nie die detail nie. Hy getuig
dat hy nie die waterpype afgesny het nie en
dat dieselfde ratkas
teruggesit is as die een wat uitgehaal is. Ek sal later weer na sy
getuienis verwys.
33.
Die laaste getuie namens die verweerder was mnr Thomas van der Merwe.
Hy is 'n !id van die verweerder en het in die werkswinke!
gewerk. Hy
het getuig dat hy die betrokke ratkas in sy werkswinkel ontvang het,
dat dit uitmekaar gehaa! en gewas was en dat hy
'n kwotasie daarop
gegee het. 'n Oordoen van die ratkas was nodig. Hy getuig dat die
ratkas van die DAF 'n 151 ratkas was en dat
hy dieseifde ratkas
herstei en weer laat terugsit het. Hy ontken dus dat daar 'n 221
ratkas in die DAF was en se ook dat hy nie
modifikasies aanbring of
ombouings doen nie.
34.
Wat bereg moet word is of die DAF, toe dit by die verweerder gelewer
is vir herstelwerk, nog die oorspronklike ratkas ingehad
het soos toe
dit gekoop was en of dit toe reeds 'n vervangende 151 ratkas ingehad
het. Hierdie ooreenkoms tussen die partye ten
aansien van die
kerndispuut refiekteer dat die partye dit eens is dat die DAF met 'n
221 ratkas aangekoop is deur KMV van die agent.
Ek noem hierdie asoek
aangesien die indruk was dat mnr van der Merwe wou se dat DAF
voertuie met enige van 'n paar tipe ratkaste
vervaardig word en dat
die eiser se DAF moontlik we! met 'n 151 ratkas vervaardig is. Dit
sou beteken dat seifs indien die hof
nie kan bevind da
t
enigie
mand die ratkas van die D
AF
vervang het nie
, dit nog nie beteken dat die verweerder dit
gedoen het nie.
35.
Hierdie aspek kan dadeiik ter ruste geie word. In die eerste plek is
daar die getuienis dat bewysstuk A20 en A21 die dokument
is wat die
koop van die DAF vergesel het en wat aantoon dat die DAF met 'n 221
ratkas toegerus was. Dan was daar die getuienis
van mnr Jacobs dat
KMV 16 identiese DAF voertuie nuut aangekoop het en dat aimal met 221
ratkaste toegerus was.
Ook
was daar die getuienis dat die eiser uiteindelik 'n 221 ratkas verkry
het van 'n destydse stalmaat van sy DAF. Nie een aspek
yan hierdie
getuienis is weerie nie. So ook nie die getuienis dat die DAF 'n
enjin het wat 2000 Nm genereer nie en dat slegs die
221 ratkas die
vermoe het om daardie hoeveelheid wringkrag te kan hanteer. Dit is
onwaarskynlik dat die vervaardiger van DAF hierdie
betrokke voertuig
van die eiser sou vervaardig met 'n swakker en ontoereikende ratkas.
Daar kan dus geen twyfel wees dat die eiser
bewys het dat toe die DAF
deur KMV aangekoop is, dit met 'n 221 ratkas toegerus was nie.
36.
Dit is ook gemene saak dat die DAF uiteindelik 'n 151 ratkas ingehad
het. Die
wesenlike vraag is derhalwe of enige persoon die ratkas
vervang het voordat dit na die verweerder vir herstelwerk geneem was.
Die
vraag is of die eiser op 'n oorwig van waarskynlihede bewys het
dat dit nie die geval was nie.
37.
Die eerste instansie wat dit moontlik kon gedoen het is KMV aangesien
hulle die eerste eienaars was. Ek vind hierdie moontiikheid
egter
hoogs onwaarskynlik. In die eerste piek was die getuienis onbetwis
dat die DAF onder 'n waarborg was vir die eerste 600 000
km en dat
die ratkas en die enjin onder 'n verlengde "waarborg was tot 800
000 km".
-
Indien die ratkas dus op 'n stadium erg
gebreek het, sou KMV nouliks die herstelwerk deur 'n ander instansie
as die agent, Tyco,
laat doen het. Dit sou nie nodig gewees het
nie
en sou boonop die waarborg vernietig. Tyco se dokument wat die
werksgeskiedenis op die DAF toon, reflekteer nie die vervanging van

die ratkas nie. So 'n moontiikheid is dus onwaarskynlik.
38.
In die tweede plek, en selfs indien die ratkas vervang moes word, is
dit onwaarskynlik dat Tyco, of selfs KMV, die 221 ratkas
met 'n 151
ratkas sou vervang. Dit sou nie nodig gewees het nie omdat die
oorspronklike 221 ratkas onder waarborg was. Verder sou
dit dwaas
gewees het omdat dit die waarborg op die oorspronklike ratkas en op
die voertuig sou vernietig het. Dit sou ook dwaas
gewees het omdat
die enjin te vee! wringkrag ontwikke! het vir 'n 151 ratkas. Verder
sou 'n 151 ratkas, volgens die getuienis van
mnr van Deventer, wat
onbetwis was, nie lank gehou het nie, en dit was nie die geval nie.
Op die waarskynlikhede is dit dus onwaarskynlik
dat KMV of Tyco die
oorspronklike ratkas met 'n 151 ratkas sou vervang het.
39.
Die getuienis van mnr Jacobs is ook dat dit nie gebeur het nie. Daar
is geen rede om die getuienis van mnr Jacobs oor hierdie
aspek in
twyfel te trek nie. Sy getuienis toe hy oor aspekte uitgevra is wat
nie werklik binne sy kennisveldval nie, mag moontiik
kritiseer word
maar oor sy geloofwaardigheid ten aansien van die vervanging van die
oorspronklike ratkas kan daar geen kritiek
wees nie. Sy getuienis was
direk, logies en het gestrook met die waarskynlikhede.
407Op
die waarsRynFiRhede is daar derhalwe net~een~gevoigtrekking"
waartoe gekom kan word en dit is dat die DAF se oorspronklike
221
ratkas nie vervang is met 'n 151 ratkas terwyl KMV die eienaar
daarvan was nie.
41.Vervo!gens
is daar die vraag of die ratkas vervang was terwyl Cargo in besit
daarvan was. Die getuienis was dat KMV die voertuig
op Cargo se
perseel afgelewer het en dat dit daar gebly het vir twee of drie
maande totdat die eiser dit vandaar verwyder het.
Cargo het volgens
die getuienis bloot die DAF gekooo en dit te koop aanoebied en aeen
herstelwerk is daaraan gedoen behalwe om
'n hidroliese meganisme aan
te bring wat die bak kon lig soos versoek deur die eiser nadat hy dit
gekoop het nie. Hierdie getuienis
namens die getuies van Cargo is nie
weerle of enigsins in kruisverhoor aangeval nie. Op die
waarskyniikhede is die oorspronklike
221 ratkas dus ook nie in die
hande van Cargo vervang nie.
42.
Die eiser was self in besit van die DAF tot hy dit aan die einde van
Maart 2008 na die verweerder geneem het. Daar was geen
suggestie aan
die eiser dat hy die ratkas van die DAF self verander het of by enige
ander instansie laat verander het nie. Te oordeel
aan die kronologie
van gebeure en die aard en inhoud daarvan, is dit ook ook totaal
onwaarskynlik.
43.Laastens
verwys ek na die getuienis van mnr Mgcineni, die bestuurder van die
DAF. Sy getuienis kan mocntlik kritiseer word ten
aansien van
kleinere en onbelangrike aspekte, maar nie ten opsigte van die
wesenlike kwessies nie. Sy getuienis oor wat presies
die probleme was
wat hy aanvanklik tydens die toetsrit ervaar het mag verskil van wat
die latere getuienis daaroor was maar aangesien
hierdie tegniese
kwessies is, is die moontiikheid van verwarring en misverstand baie
groot. Dit het inderdaad tydens die verhoor
duidelik na vore gekom en
het die advokate, en ekself, dikwels nie dadelik gesnap waarna die
getuies verwys nie. In die gehee!
beoordeel is ek egter tevrede dat
dit onteenseglik so is dat die ratte van meet af probleme opgelewer
het. Mnr Mgcineni se getuienis
oor wat hy op die perseel van die
verweerder waargeneem het is nie te kritiseer nie en pas in by die
ander getuienis wat geiewer
is en die waarskynlikhede. So byvoorbeeld
was sy getuienis dat die ratte andersom gewerk het gestaaf deur die
getuienis van mnr
van Deventer wat die voertuig uiteindeiik onder
hande gehad het. Sy getuienis oor die vibrasies pas ook in by die
getuienis van
die gevolge van die gebruik van 'n kleiner ratkas asook
die getuienis dat die dryfas en koppeling uiteindeiik morsaf gebreek
het.
44.
Hierdie bevindings ten aansien van die getuienis laat dan in wese net
een moontiikheid en dit is dat, op die waarskynlikhede,
die DAF se
oorspronklike ratkas deur die verweerder vervang is. Op die getuienis
beoordeel is hierdie ook die meer waarskynlike
verloop van sake. Ek
verwys vervolgens na sekere aspekte van die getuienis wat hierdie
bevinding ondersteun.
45.
In die eerste plek is dit insiggewend dat die DAF, nadat die
verweerder die neerste keer daaraan gewerk het, nooit werkiik sonder

probleme was nie. Die ratkas, en meer in besonder die fienskoppeiing,
het gereeld olie gelek en dieboute het losgekom. Daar was
geen
suggestie dat dit ooit voorheen, in die ongeveer 800 000 km leeftyd
van die voertuig, die geva! was nie. Ook nie datn dit
die geval was
sedert die 151 ratkas weer met 'n 221 ratkas vervang is nie.
Die"
DAF was twee keer na die verweerder teruggeneem nadat dit "die
eerste keer daar was en daar is 'n derde keer daaraan
gewerk toe die
DAF by Abida was. Hierdie aspekte pas in by die getuienis dat die
verlengde flens die balans van die ratkas en dryfas
kan affekteer en
'n vibrasie kan veroorsaak wat die gevolg kan he dat die boute
losraak en die ratkas dan olie verloor.
Daar was ook direkte
getuienis van mnr Mgcineni dat hy 'n vibrasie waargeneem het nadat
die voertuig by die verweerder was. Dit
pas ook in bydie onbetwiste
getuienis dat die betrokke enjin eenvoudig te sterk was vir die 151
ratkas en redelik gou die ratkas
sou beskadig.
45.
Die getuienis van die verweerder se getuies het ook nie beindruk nie.
Ek verwys slegs na enkele aspekte daarvan. Mnr Dreyer
se getuienis
dat die voertuig met 'n 151 ratkas daar aangekom het, steun sterk op
die werkskaart waarop 'n verwysing na 'n 151
ratkas verskyn. Mnr
Dreyer kon egter nie bevredigend verduidelik waarom die werkskaart
egter geen verwysing het na die aanvanklike
opdrag, naamiik om die
agterste gedeelte van die ratkas oop te maak en die laer
ratverhoudings te herstel nie. Dieselfde geld vir
die opdrag om die
koppelaar stel te vervang. Die pryse wat vir hierdie werk kwoteer was
en betaai was, word ook nie op die werkskaart
reflekteer nie. Op die
waarskynlikhede sou die werkskaart hierdie opdragte en pryse vervat
het indien dit
:
n egte werkskaart was wat van die begin af
bestaan het. Die waarskynlikhede is dus baie sterk dat die werkskaart
ex post facto opgestel
was nadat die 151 ratkas in die DAF installeer
was en dat daar op daardie stadium vergeet was om na die
oorspronklike en ander
werk en die pryse daarvan te verwys. Dit is
waarom die werkskaart slegs verwys na die tipe ratkas wat uiteindeiik
installeer was
en nie
l
n aanduiding
bevat
van watter tipe ratkas aanvanklik in die DAF was nie en van die
herstelw
erk waarop oorspronklik ooreengekom was nie.
47.
Mnr Dreyer se pogings om hierdie dilemma te verduidelik deur voor te
gee dat daar nie 'n werkskaart "vir elke klein dingetjie"

oopgemaak word nie, het ook nie oortuig nie. Die aanvanklike werk was
wesenlik en so ook die koppelaar ste! wat installeer was.
Hy kon nie
die totale afwesigheicl van dokumentasie ten aansien van hierdie
aspekte bevredigend verduidelik nie.
48.
in sy pogings om die egtheid van die verweerder se dokumentasie te
verdedig het mnr Dreyer op 'n stadium getuig dat sy opdrag
om die
herstelwerk te doen van mnrZane Erwee van Cargo gekom het. Ook
byvoorbeeid dat ystervysels in die ratkas gevind was. Hierdie

getuienis was egter nooit aan mnr Erwee of die eiser gestel toe hulle
onder kruisverhoor was nie en het inderwaarheid as 'n verrassing

gekom.
49.
Mnr Dreyer was ook op 'n stadium genoodsaak om te se dat hy reeds van
die begin aan die eiser gese het dat dit ongeveer een
en 'n halwe
week sou neem om die DAF te herstei en nie drie tot vyf dae soos die
eiser getuig het nie. Hierdie getuienis was ook
nooit aan die eiser
gestei nie en is in elk geval onwaarskynlik in die lig van die
getuienis dat besluit was om mnr Mgcineni by
die verweerder te iaat
oornag tydens die herstei van die voertuig. Dit sou nooit die geval
gewees het as die eiser geweet het dat
die herstewerk so lank sou
neem nie.
50.
In werklikheid kon mnr Dreyer nooit bevredigend verduidelik waarom
die voertuig 16 dae by die verweerder was nie. Dit strook
eenvoudig
nie met die getuienis van die eenvoudige herstelproses waaroor getuig
was nie. Mnr Dreyer wou die probieme aan hidroliese
probleme wat
opgeduik het toedig maar kon nie verduidelik waarom daardie werk nie
vir die eiser se rekening was nie en waarom daar
nie dokumentasie
daarvoor is nie. Sy getuienis dat die eiser van daardie koste
kwytgeskeld is, het ook nie oortuig nie.
51.
Die getuienis van mnr Stolz het nie kruisverhoor deurstaan nie. Dit
was duidelik dat, op beste vir hom, hy hoegenaamd nie 'n
onafhanklike
herinnering van hierdie geval het nie. Sy getuienis was duidelik
aangepas ten aansien van die werk wat hy gedoen het.
Toe hy
konfronteer was met die feit dat die beskuidiging in die brief van
eiser se prokureur dat die ratkas vervang is en die pype
verkort is,
nooit deur die verweerder se prokureur in sy antwoord ontken is nie,
het mnr Stolz getuig dat hy nie daarop kan antwoord
nie aangesien
niemand hom daaroor uitgevra het nie. Hierdie antwoord, indien
korrek, is onverkiaarbaar. Dit is bykans ondenkbaar
dat niemand hom,
wat immers die uithaal en installasie behartig het, daarna sou uitvra
nie.
52.
Mnr Stoiz het ook getuig dat hy die ratkas slegs een keer uitgehaal
en een keer installeer het. Hierdie getuienis het inderdaad
as 'n
verrassing gekom.
Dit
was in stryd met al die getuienis tot op daardie stadium van die
verhoor en was nooit aan die eiser en mnr Mgcineni gestei nie.
Mnr
Dreyer het ook nie die eiser se getuienis ontken dat mnr Dreyer aan
die eiser gese het dat die ratkas 'n paar keer in en uit
gehaal is
nie. Dit alles was in stryd met mnr Stolz se getuienis.
53. Mnr Sto!z"het
ook getuig dat mnr Mgcineni nooit tydens die toefsrit enige probleme
geopper het nie. Hierdie getuienis is
ook nooit aan mnr Mgcineni of
die eiser gestei nie.
54.
Mnr van der Merwe se getuienis was ook uiters onbevredigend en teen
die waarskynlikhede. Ek verwys na slegs enkele aspekte.
Ter aanvang
het mnr van der Merwe 'n baie selfversekerde houding gehad en
oortuigend getuig en die indruk geskep dat hy ten voile
in beheer van
bykans alles by die verweerder was. Tydens die verloop van sy
kruisverhoor het hy egter begin yasdraal en uiteindeiik
was die
indruk dat hy hom eerder van alles distansieer.
55.
Mnr van der Merwe wou toon dat dleselfde ratkas teruggesit was as wat
aanvanklik in die DAF was. Daarom was hy byyoorbeeld bale
beslis dat
indien hy gesien het dat die fienskoppeiing geswels was of dat daar
lets abnormaal daaraan was, hy sou geweier het om
dit terug te sit en
die eiser daarvan in kennis sou stel. Wat mnr van der Merwe egter uit
die oog verloor het, is dat dit onbetwis
was dat dieselfde dryfas op
die voertuig gebly het nadat die 221 ratkas uiteindeiik weer daarop
Installeer was. Dit beteken dat
daar inderdaad 'n verlengde
fienskoppeiing op die 151 ratkas moes gewees het Indlen dit so by die
verweerder aangekom het. Dit
was gemene saak dat die 151 ratkas
ongeveer 8 cm korter as die 221 ratkas is. Die fienskoppeiing sou dus
met 8 cm verieng moes
word mdien 'n 151 ratkas instaiieer word. Mnr
van der Merwe het self die standaard fiens van die 151 ratkas hof toe
gebring en
dit het gedien as bewysstuk D. Daardie flens is egter maar
self slegs ongeyeer 10 cm lank. Dit beteken dat die flens wat mnr van

der Merwe, op sy weergawe, op die DAF se ratkas geylnd het, bykans
dubbel die lengte van die standaard flens was. Toe hy daaroor
gevra
was, was hy genoodsaak om te erken dat so 'n verlengde flens wel
abnormaal is en dat hy dit dadelik sou opgemerk het, maar
kon hy nie
verduidelik waarom hy dan nie geweier het om dit terug te sit en nie
die eiser daaroor Ingellg het nie. Op die waarskynlikhede
het die DAF
dus nie met
l
n verlengde flens by die verweerder aangekom
nie en moes dit dus op daardie stadium met 'n 221 ratkas toegerus
gewees het.
56.Om
sy getuienis te versterk het mnr van der Merwe getuig dat hy geen
twyfel gehad het dat die DAF 'n 151 ratkas opgehad het nie
omdat hy
dit eenvoudig kon lees op 'n metaai plaatjie wat aan die buitekant
van die ratkas geheg was. Hierdie getuienis het soos
'n weerligstraal
uit die bloute gekom en almal verras. Al die getuienis tot op daardie
stadium was dat dit bykans onmoontlik is
om die 151 en die 221 ratkas
van mekaar te onderskei tensy hulle langs mekaar geplaas word en die
geringe lengte verskil waargeneem
kan word. Dit was immers ook mnr
Dreyer se getuienis dat hy hom op mnr van der Men/ve veriaat het om
die ratkas te identifiseer
nadat hy dit oopgemaak het -iets wat nie
nodig sou wees indien hy dit self van 'n plaatjie kon aflees nie. Dat
die ratkas met 'n
plaatjie identifiseer kon word is nie aan die eiser
of sy getuies gestei toe huiie getuig het nie.
57.
Mnr van der Merwe is ook konfronteer met die getuienis dat die 151
ratkas onvoldoende is vir die betrokke DAF se enjin. Dit
was duidelik
dat mnr van der Merwe geen begrip het vir die feit dat enige ratkas
nie aan enige enjin gekoppel kan word nie. Dit
was die onbetwisie
getuienis tor op daardie stadium. Hy het hom verhard toe hy hieroor
in kruisverhoor konfronteer was en het getuig
dat hy ratkaste ken en
dat hy weet dat dieselfde ratkas vir verskillende enjins gebruik word
al se die dokumentasie en die voorskrifte
van vervaardigers iets
anders. Hy het hier verwys na die gepubliseerde spesifikasies wat
deur die verweerder self as bewysstuk
voorgele was en wat toon dat
die DAF voertuig van die eiser met 'n 221 ratkas uitkom en 'n DAF met
*n klelner tipe enjin met die
181 ratkas en een met 'n nog Kleiner
enjin met die 151 ratkas. Sy verduideliking vir waarom die eiser se
ratkas en dryfas gebreek
het was bloot omdat daar 'n oiieiek was en
daar dus te min olie in die ratkas was. Hierdie getuienis van mnr van
der Merwe was
duidelik onaanvaarbaar.
58.
Mnr van der Merwe was ook konfronteer met die brief van eiser se
prokureur en die feit dat die bewerings van die vervanging
van die
ratkas met
l
n ontoereikende een en die verkorting van die
pype nooit ontken is in die daaropvolgende skrywe nie. Sy antwoord
was dat hy nooit
hierdie brief gesien het nie en nooit daaroor
uitgevra is nie. Volgens hom was dit mnr Dreyer wat daaroor met die
verweerder se
prokureur sou konsulteer het. Dit het op hierdie
stadium vir die eerste keer geblyk dat mnr Dreyer nie 'n klerk in die
diens van
die verweerder was nie maar inderdaad 'n lid van die
verweerder beslote korporasie en dat hy al langer 'n iid is as mnr
van der
Merwe self.
59.Ek
vind hierdie getuienis van mnr van der Merwe totaal onwaarskynlik. Hy
was primer verantwoordelik vir die herstel van die eiser
se ratkas en
het dit ""Weer aan mnr "Stolz gegee om te instalieer."
Die verweerder word daarna basies van bedrog
beskuldig deurdat 'n
ontoereikende ratkas installeer is en dat die oorspronklike ratkas
nie herstel is soos aan die eiser meegedeel
is en waarvoor hy betaal
het nie. Hierdie bewerings sou, indien hy daarvan onbewus was, as 'n
geweldige skok vir mnr Dreyer moes
gekom het. Dit is totaal
onwaarskynlik dat hy nie vir van der Merwe daaroor sou konfronteer
nie. Daar kan op die waarskynlikhede
net een verduideliking wees vir
mnr Dreyer se beweerde optrede en dit is dat dit nie nodig was om mnr
van der Merwe oor die bewerings
in die brief te konfronteer nie omdat
dit reeds aan almal bekend was dat die eiser se ratkas wel vroeer
deur verweerder met 'n
151 ratkas vervang was.
60.
Hierdie verduideliking sal ook inpas by 'n ander brokkie getuienis
wat gemene saak was. Dit is naamlik dat nadat 'n ander 221
ratkas
uiteindeiik in die DAF installeer was deur Abida, die verweerder
gekontak is om sy 151 ratkas wat uit die DAF gehaal is,
te kom haal,
en dat die verweerder dit toe gedoen het. Geen verduideliking kon
hiervoor gegee word nie. Die waarskynlikheid is
dat die verweerder
die 151 ratkas gaan haal het omdat dit deur die verweerder installeer
is in die plek van die 221 ratkas wat
in die voertuig was. Indien die
DAF aanvanklik met die 151 ratkas by die verweerder se perseel
opgedaag het, het die ratkas tog
aan die eiser behoort en sou daar
geen grond hoegenaamd gewees het waarop die verweerder daarop sou kon
aanspraak maak nie.
61.
Te oordeei aan al die getuienis het die eiser onteenseglik op die
waarskynlikhede bewys dat die verweerder die 151 ratkas sonder
die
kennis van die eiser in die DAF installeer het in die piek van dte
221 ratkas waarmee " die DAF by die vereerder aangekom
het. Dit
is nie nodig om te bevind waarom die verweerder dit gedoen het nie,
maar omdat dit namens die verweerder betoog is dat
daar geen rede
daarvoor was nie en dat dit dui op die waarskynlikheid dat die
verweerder dit nie gedoen het nie, sal ek kortliks
daarna verwys.
62.
Dit is duidelik dat die verweerder uitermate gesukkei het met die
herste! van die 221 ratkas. Die ratkas was meerdere kere uitgehaal
en
weer instaiieer maar sonder sukses. Dit is waarskynlik dat iemand by
die verweerder, waarskynlik mnr van der Merwe, besluit
het dat dit
makliker en meer koste effektief sai wees om 'n ander ratkas te
instaiieer. 'n 151 Ratkas is waarskynlik installeer
aangesien die
verweerder nie 'n 221 ratkas beskikbaar gehad het nie en omdat mnr
van der Merwe nie besef het dat 'n 151 ratkas
ontoereikend sou wees
nie.
63.
Die betoog namens die verweerder dat die vervanging van die ratkas
nie vir die verweerder ekonomies sou wees nie, word nie deur
die
getuienis onderskraag nie. In die eerste plek is daar geen getuienis
van wat die werklike koste vir die verweerder is om so
'n ratkas in
te sit nie. Die 151 ratkas is die kleinste van die betrokke reeks en
die prys daarvan is kennelik heelwat iaer as
die prys wat die
respondent daar/oor vra en van die waarde van 'n 221 ratkas. Tweedens
behels die installering daarvan slegs die
maak van 'n flens wat pas.
Hoewei daar dus geen direkte getuienis oor die kwessie is nie, kan
uit die getuienis wat gelewer is
wel afgelei word dat die verweerder
nie skade geiei het deur eenvouding die bestaande ratkas te vervang
nie.
64.
Namens die verweerder is verder betoog dat die verweerder nie sy
goeie naam sou wou skade doen deur die eiser se ratkas met
'n
ontoereikende een te vervang wat sou breek nie. Hierdie betoog
verloor uit die oog dat dit duidelik geword het uit die getuienis
van
mnr van der Merwe, soos ek reeds genoem het, dat hy nie begrip gehad
het dat 'n 151 ratkas ontoereikend is vir 'n voertuig
van die kaliber
van die DAF van die eiser nie. Hierdie onkunde is dus die
waarskynlike verduideliking waarom hy 'n 151 ratkas Installeer
het en
nie 'n 221 ratkas nie.
65.
Namens die verweerder is ook betoog dat die getuienis van mnr
Mgcineni verwerp moet word omdat die snywerk van die pype nie
met 'n
blaasvlam gedoen sou kon word soos wat hy getuig het nie. Die rede
daarvoor is aangesien 'n blaasvlam nie 'n reguit snit
kan maak wat
nodig sou wees om die pype weer aan mekaar te las nie. Die tout met
hierdie argument is dat dit uit die oog verloor
dat die pype verkort
sou word. Hulle kan dus op enige manier afgesny word wat die
maklikste is en daama, wanneer die nuwe korter
lengtes akkuraat
gemeet is, kan dit met 'n kantsnyer korter en gelyk gesny word.
66.
Daar is ook betoog ter ondersteuning van die verweerder se saak dat
die DAF
l
n sogenaamde "probleem vragmotor" was.
In hierdie verband is na die werkskaart van Tyco verwys wat opgestel
was terwyl
KMV nog die elenaar daarvan was. Die afleidings waarop
hierdie betoog berus, kan nie gemaak word nie. Die presiese aard van
die
werk wat gedoen was, was nooit tydens die verhoor ontieed nie en
die getuies wat oor die toestand van die DAF getuig het, is nooit

daarmee konfronteer nie. inteendeei, die getuienis dat die DAF in 'n
baie goeie toestand was, was nooit betwis nie.
67.
Daar is ook betoog dat die getuienis van mnr Jacobs onvoldoende is
vir 'n bevinding dat die ratkas nie vervang is terwyl KMV
die elenaar
was nie. Mnr Jacobs het getuig dat hy die tegnikus was in die diens
van KMV wat met hierdie DAF gewerk het en dat so
iets nooit gebeur
het nie. Tydens sy kruisverboor is hy nooit konfronteer met die
moontiikheid dat een van die ander tegnici die
ratkas agter sy rug
kon vervang het nie. So 'n suggestie is opsigself onwaarskynlik maar
ook onwaarskynlik vanwee die feit, waarna
reeds verwys is, dat KMV
sulke werk deur Tyco sou laat doen het en daar geen rekord daarvan is
nie. Boonop is dit veral onwaarskynlik
dat
[
n
onTberelkende ratkas dan installeer sal word. Dit sou nie nie werk
kon doen nie en sou nie 'n waarborg kon dra nie.
68.
Laastens is dit nodig om 'n opmerking te maak oor die aard van
gedeeltes van die getuienis wat deur sowel die eiser as die
verweerder aangebied was. Dit slaan op die feit dat gedeeltes van die
getuienis van 'n deskundige aard was terwyl nie een van die
partye
vooraf kennisgewings ten aansien daarvan of opsommings daarvan aan
mekaar voorsien het nie. Geeneen van die partye het ook
enige van
hulie getuies as deskundiges gekwalifiseer nie. Aan die ander kant
het nie een van die partye beswaar teen die getuienis
gemaak nie en
inderdaad daaroor gekruisverhoor, stellings daaroor gemaak en verdere
getuienis daaroor ge!ei. Ek het na gedeeltes
van hierdie getuienis
hierbo verwys om die chronoiogie te behou en om sin aan beide partye
se relase te kon gee, sonder om enige
bevinding oor die status
da_arvan_te maak. Tydens die betoog is namens beide die partye betoog
dat ek die getuienis moet aanvaar
asof daar wel aan die prosedurele
vereistes vir die aanbied van dekundige getuienis voldoen is en ook
dat die getuies wat getuig
het wel deskundiges is oor wat hulle
getuig het. Op hierdie basis hoef niks verder oor die onderwerp gese
te word nie behalwe dat
ek in elk geval tevrede is dat die bevindings
wat ek hierbo gemaak het, gemaak kon gewees het sender om op
oetuienis van
l
n deskundioe aard te steun.
69.Ten
aansien van die bewoording van die bevel was die advokate dit eens
dat indien in die guns van die eiser bevind word, die
bevel behoort
te lees soos wat dit hieronder geste
i word.
70.Ten
aansien van koste is namens die verweerder betoog dat koste voorbehou
behoort te word aangesien dit nie vasstaan dat die
eiser wel
uiteindeiik daarin sal slaag om enige skade te bewys nie. Hierdie
betoog is nie korrek nie. Die partye het besluit om
die kwessie van
aanspreeklikheid apart te laat bereg en in so 'n geval is dit die
aigemene praktyk en beleid van die hof om die
koste van so 'n verhoor
ook te bereg. Daar is geen rede om koste nie die uitslag van die
geding te laat volg nie.
7!.Bygevoig
word die volgende bevindings en beveie gemaak:
1.
Dit word bevind dat toe die Eiser se swaarmotorvoertuig DHFX95 ("die
voertuig") vir die eerste keer gedurende ongeveer
April 2008 by
die Verweerder gelewer is vir die herstel van die ratkas daarvan, die
voertuig op daardie stadium dre oorspronkiike
163 221 ratkas ingehad
het soos deur die vervaardiger instaiieer en nie 'n 16S 151 ratkas
nie.
2. Dit word bevind dat 32
die verweerder die genoemde oorspronkiike , 221 ratkas vervang het
met
'
n 151 ratkas.
3.
Die verweerder word gelas om die koste van die verhoor te beta a!
sowel as daardie gedeeite van die saak wat slaan op die aspekte
wat
op verhoor besieg is.
CP.
RABIE
REGTER
VAN DIE HOOGGEREGSHOF