Van Eden and Another v Grobler and Another (40021/2008) [2010] ZAGPPHC 300 (12 January 2010)

45 Reportability
Land and Property Law

Brief Summary

Property Law — Boundary disputes — Removal of boundary markers — Applicants sought an order compelling the second respondent to restore boundary markers removed from a communal fence by his employees — The second respondent contended he had no rights regarding the boundary markers as he was not a party to the relevant agreements — Court held that the second respondent had no legal standing to remove the markers and ordered their restoration.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: North Gauteng High Court, Pretoria
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: North Gauteng High Court, Pretoria
>>
2010
>>
[2010] ZAGPPHC 300
|

|

Van Eden and Another v Grobler and Another (40021/2008) [2010] ZAGPPHC 300 (12 January 2010)

IN DIE
HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(NOORD GAUTENG
AFDELING)
SAAKNR.:
40021/2008
DATUM:
12 JANUARIE 2010
In die saak van
VAN EE DEN,
N1COLAAS JOHANNES
N.O
.......................................................
EersteApplikant
VAN EDEN. ANNA
CHRISTINA
N.O
...........................................................
Tweede
Applikant en
GROBLER.
ELIZABETH
...................................................................................
Eerstv
respondent
GROBLER,
WILLEM
......................................................................................
Tweede
respondent
CORAM: EBERSOHN
WR.
AANGEHOOR OP 17
AUGUSTUS 2009
UITSPRAAK AFGEGEE
OP 12 Januarie 2010
UITSPRAAK
EBERSOHN WR.
[1 ] In hierdie
aansoek doen die applikante aansoek vir die volgende rcushulp teen
die respondente:
a) 'n bevel
waarkragtens die tweede respondent gelas word om heiningmerkers aan
'n gemcenskaplikc heining tussen 'n eiendom waarop
die Van Eeden
Trust boer cn 'n eiendom waarop die tweede respondent boer. lerug te
plaas vanwaar dit op sy aandrang deur sy werknemers
verwvder is:
b) in die altematief
tot a) dat die tweede respondent gelas word om die applikante ante
omnia in herbesit te plaas van heiningmerkers
wat op sy aandrang van
die gemelde grensheining verwyder is:
c) ’n bevel
waarkragtens die tweede respondent verbied word om die heiningmerkers
van die betrokke grensheining te venvvder
anders as vir bona fide
onderhoudsdoeleindes: end l koste van die aansoek.
Die bede soos
uitengesit in c) is laat vaar tydens die aanhoor van die aansoek en
sodanige regshulp kan aangevra word wanneer nodig
in die toekoms en
is in elk geval nie nodig op hierdie stadium nic.
[2] Die aansoek is
reeds voor die afiewer van die repliserende eedsverklarings
teruggetrek teen die eerste respondent en die applikante
het net teen
die tweede respondent voortgegaan.
[3] Die tweede
respondent is die seun van die eerste respondent.
[4] Die Trust is die
eienaar van twee gedeeltes svnde die rcstant van Gedeelte 85 ("die
eerste eiendom") en die restant
van Gedeelte 78 (beskryf in die
kennisgewing van mosie is "87"X"die tweede eiendom")
van die plaas Bronkhorstlontein.
[5J Die eerste
respondent is die eienares van Gedeelte 6 ("die derde eiendom")
van die plaas Bronkhorsttontein.
[6] Ai drie hierdie
eiendomme is "hoewes" soos gedefinieer in artikel 1 van die
Omheiningswct. Nr. 31 van 1963 ("die
Wet").
[7] Daar is n
gemeenskaplike grens tussen die eerste eiendom van die Trust en die
gedeelte van die eerste respondent en wel van
punt D tot punt C op
die sketskaaru aanhangsel "D” tot die funderende
verklaring. en van punt D tot punt E tussen die
tweede cicndom van
die Trust en die dcrde eiendom.
(8J Toe die partye
transport gencem hct van hul ondcrskeie gedecltes was daar geen
grensheining soos gedefinieer in artikel I van
die Wet nie. Gedurende
of omtrent Augustus 2004 het die Trust 'n wildwerende grensheining
tussen die eerste en derde eiendom en
die tweede en derde eiendom op
eie koste laat oprig.
[9] Aangesien die
derde eiendom voordelige gebruik gemaak hct van die wildwerende
heining het die Trust 'n bvdrae gevorder ooreenkomstig
artikel 5 van
die Wet en die aangeleentheid is geskik blykens aanhangsel "E"
tot die funderende verklaring en die eerste
respondent het 'n bedrag
aan die Trust betaal.
[10] Op of omtrent
28 November 2007 het die Trust en die eerste respondent 'n verdere
skikkingsooreenkoms gesluit waarkragtens die
plig tot onderhoud van
die gemeenskaplike grensheining tussen die eerste en tweede eiendomme
en die derde eiendom onderskeidelik
gerecl het en dit is beliggaam in
aanhangsel "G” tot die funderende verklaring. Kragtens
hierdie skikking sal die Trust
verantwoordelik wees vir die totale
onderhoud van 2 000 meter van die heining tussen punte D en E
beginnende by punt D tot en met
die rooi geverfdc trekpaal welke 2000
meter is vanaf punl E op die sketskaart aanhangsel "D" tot
die funderende verklaring.
Die eerste respondent sal kragtens die
skikking verantwoordelik wees vir die totale onderhoud van 2 000
meter van die hening tussen
punte D en E op die gemelde sketskaart
beginnende by punl E tot en met die rooi gevcrfde trekpaal.
[ 11] Paragraaf 3
van die laasgemelde skikking lees soos volg:
"Elke part) sal
verantwoordelik wees vir die totale onderhoudskoste van die
wildsheining ten aansien van daardic gedceltc waarvoor
hy/sy
aanspreeklikheid aanvaar het."
[12] Die Trust boer
op die eerste en tweede eiendomme met wild wat insluil elande.
koedoes. rooibokke. gemsbokke, blouwildebeste.
swartwildebeeste,
kamcelperde. rooihartebeeste. springbokke, blesbokke en ander
kleinwild.
[13] Ten einde die
heining vir die wild pertinent sigbaar te maak aan die Trust se kant
van die heining het die T rust bevveerdelik
aan elke Y-paal in die
heining 'n 20 liter verfdrom se deksel (heiningmerkers) vasgemaak.
Dit is gedoen om die wild te beskerm
sodat hulle nie blindelings op
die heining afstorm wanneer hulle skrik gemaak word en hulself beseer
nie. Van hierdie kuddediere
wat as 'n trop blindelings hardloop is
elande. koedoes. gemsbokke. wildebceste en rooihartebeestc.
Kameelperdc weer, kan vanweff
hulle lengic. dikwels nic 'n
draadheining behoorlik sicn nic cn loop dit plat indien hulle sou
skrik of deur bv. ’n hond
gejaag word.
[14) Gedurende of
onurent Junie 2008 cn vanwee die feit dal die bestaande heingsmerkers
begin verweer hei, hei die Trust as deel
van die algehele onderhoud
van die grenshcining en ten einde skade aan die hcining en verlies
aan wild te bekamp. al die heiningsmcrkers.
oor die hele lengie van
die gcmeenskaplike grensheining met die cersic respondent laat
vervang met nuutgeverfde heiningmerkers.
[ 15] Die applikante
beweer dal kort daama en wel op of omtrent 17 Junie 2008 ene Lucky
Lut'ande en ander werknemcrs van die tweede
respondent, wat die derde
cicndom okkupeer. in tweede respondent sc opdrag. daardie
heiningmerkers wat die Trust aangebring het
aan die gedeelte wat die
eerste respondent moet onderhou. verwyder waar dit aan die Trust se
kant van die heining aan elke Y-paal
vasgeheg was. Lufande het aan
elke alternatiewe Y-paal, maar hierdie keer aan die eerste respondent
se kant van die heining, 'n
hciningmerker aangebring en die ander
helftc van die heiningmerkers verwyder. Foto's van Lufande met sy
gereedskap in die hand
en die merkers is aangeheg aan die funcJerende
stukke as aanhangsels "H1 ”, "H2", "H3"
en "H4".
[16] Die Trust se
prokureurs het op 18 Junie 2008 aan die eerste respondent sc
prokurcurs geskryf oor die aangelcentheid en op die
30ste Junie het
die prokureurs teruggcskryf. klaarblvklik nou namens die tweede
respondent, soos volg:
"I* skrywe van
18 descr verwys.
Ons het die inhoud
daarvan met ons klient bespreek en deel hy nice dat n klient dit. met
respek gesc, foutief het. Die horde wat
afgehaal is, was aan ons
klient se kant \an die lyndraad en nie aan u klient se kant nie. Hoe
dit ookal sy. het u klient in elk
geval reeds 'n kriminele klag gele
en moet die reg maar sy gang gaan."
[ 17] Dit is
opvallend dat die antwoordende vcrklaring deur die eerste respondent
gemaak is. Sy is 'n huisvrou woonagtig in die
distrik Vanderbijlpark.
Die tweede respondent het in sy verklaring. wat aangeheg is tot haar
antwoordende verklaring. slcgs die
bewerings aangaandc hom in haar
verklaring bevestig. Dit is opmeridik dat daar pcrtinente bewerings
rakende die tweede respondent
gemaak is wat die eerste respondent nie
mee gchandel het in haar verklaring nie of kon handel uit die aard
van die saak nic cn
hierdie bewerings is derhalwe nie ontmoet in die
antwoordende stukke nic. Die antwoordende stukke is so ingckJee dat
dit die saak
van die tweede respondent is dat hy geregtig is
ingcvolge die ooreenkoms tussen die partye om die gedeelte van die
heining in stand
te hou. Waar daarop beroep word dat die tweede
respondent sekere regte het. wat beweerdelik uit die ooreenkomste
voortvloei. en
horn sou magtig om sekere handclinge ten aansien van
die heining te mag verrig, tas hy mis cn het hy geen regte aangaande
die heining
nie en ook nie teenoor die Trust nie want hy is nie
eienaar van die derde gedeelte nie cn ook nie 'n kontraksparty tot
die Skikkingsooreenkoms.
aanhangsel "X". en die
Skikkingsooreenkoms. aanhangsel "G". nie. Die verklaring
van die eerste respondente
helder ook nie die aangeleentheid op nie.
Die blote stelling word deur haar gemaak dat die tweede respondent
haar eiendom okkupeer
en 'n paar bokkies daarop aanhou. Daar is geen
melding van cnige sessie of dat die tweede respondent as haar agent
opgctree het
nie.
[18] Volgens haar
weergawe. sy se nie hoc sy daarvan bewus geraak hot nie. het van die
draad waarmcc die merkers vasgemaak was.
geroes en om beskadiging van
die gegalvaniseerdc grensheining te voorkom het tweede respondent
Lufande opdrag gegee om die draad
wat roes te vervang met
gcgalvaniseerde draad. Die bcpalings van an. 10 van die Wet is in
hierdie verband ook skynbaar nie nagekom
nic. Voorts is die merkers
skynbaar in Junie 2008 aangebring. Dit word ook nic verduidclik hoe
die draad in die winter so gou kon
rocs, soos beweer word nic. Nercns
staaf die tweede respondent, wat die eiendom okkupeer. hierdie
bewerings aangaande die heining
soos gemaak deur die eerste
respondent nie. Haar bewerings in hierdie verband is derhalwe
grootliks ongestaafde hoorse.
[19] Die respondente
verstaan die regsposisie ook verkccrd. Volgens die
skikkingsooreenkomstc. aangegaan tussen die eienaars van
die drie
gedeeltes, word aanspreeklikheid ondcrling tussen die eienaars vir 'n
bydrae gercel cn word 'n toewysing gemaak van wattcr
eienaar vir
welke gedeelte van die gemecnskaplike grensdraad se onderhoud
aansprceklik sal wees. Hierdie ooreenkomste verleen aan
die tweede
respondent as sulks geen regte teenoor die Trust hoegenaamd nie. Die
tweede respondent beweer ook nie dat hy enigsins
as saakwaamemer
opgetrce het nie. Waar die Trust dan besluit het om aan die Tnist se
kant van die heining eie heiningmerkers aan
te bring is dit die Trust
se saak en gee dit geen a-g aar. die eersie etv'of tweede respondente
om dit wat die Trust aan hulle
kant van die heining aangebring het.
te verwyder. mee in te meng of af te haal cn anders te installccr
nie.
[20] In paragraaf 26
van die antwoordende verklaring crken die eerste respondent dat
tweede respondent opdragte aan Lufande gegee
het aangaande die
heiningmerkers wat die Trust aangebring het aan die Trust se kant van
die heining en dit anders te installccr
en selfs op ander plekke aan
die heining te installcer en in paragraaf 26.4 beweer sy dat die
"paar heiningmerkers wat oorgebly
het nadat
Lucky Lufande die
res bchoorlik met gegalvaniseerde draad vasgebind het is tcenaan die
grensheining op die Trust se eiendom agtergelaat
en geensins deur
horn of die Tweede Respondent verwyder nie." Sy se nie hoe sy
hierdie inligting bekom het nie en dit is weereens
ongestaafde hoorse
aan haar kant. Die eerste en tweede respondenie maak geen bewering
oor welke s.tappe hulle gedoen het om die
Trust se belange in en tot
die borde te beskerm nie en dit word bloot net daar gelaat.
[21] Op p. 104
(paragraaf 28.21 probeer die eerste respondent mirabile om die
stelling wat in die tweede respondent (die gebruik
van die woord "hy”
in die skrywe) se prokureurs se gemelde brief van 30 Junie 2008
gemaak word naamlik die borde wat
afgehaai was, aan die tweede
respondent se kant van die heining was, en welke klaarblyklik vals
is. ongedaan te inaak deur te beweer
dat dit eintlik verwys na die
borde wat afgehaai is van die gedeelte van die grensheining waarvan
die tweede respondent die onderhoudsplig
het. Soos alreeds uitgewys
het die eerste en tweede rcspondcnte geen rcg om dit wat die Trust
aan die Trust se kant van die heining
aangebring het. mcc in te mcng
nie. Dit is nic nodig om verdcr te handel met die posisie van 'n
mede-besitter nie (Rosenbuch v
Roscnbuch and Another 1975 (1)SA 181
(WLD)).
[22] Dit is
opmerklik dat Lufande geen verklaring in die saak gemaak het nie en
die tweede respondent self gee geen verduidcliking
nie en die
bewerings van die eerste respondent aangaande Lufande is blvkbaar
verdere ongestaafde hoorse aan haar kant.
[23] Mnr.
Bergenthuin. wat vir die tweede respondent verskyn het. het ook
gcargumentecr dat die aansoek in die geheel afgewys tnoet
word op die
grondslag van dc minimus curat non lex. Dit is ooglopend dat die aard
van die delik deur die tweede respondent gcplceg
nie onbeduidend is
nie maar dit is ’n doelbewuste optrede met redelikc omvang en
hierdie argument kan nie gehandhaaf word
nie.
[24] Daar is 'n
andcr aspek wat ook aangeraak moet word. Volgens die stukke het daar
'n inisiatief van die tweede respondent uitgegaan
om die saak te
bespreek met die applikante se prokureur en hct hy 'n gesprek gevoer
met die applikante se prokureur en selfs n
vergadering gereel nadat
hy bevestig het dat hy nie meer 'n prokureur het nie. Die tweede
respondent het skynbaar 'n onware weergawe
daaroor aan sy nuwe
prokureurs gegee welke prokureurs op !5 September 2008 ’n
skrywe aan die applikante se prokureurs gcrig
het waarin hulle
versoek word om kontak met die tweede respondent tc staak.
[25] Dit is
klaarblyklik dat die aansoek moet slaag. Wat die koste aanbetrcf hct
hierdie hof'n diskresie om in gepastc gevalle 'n
bestrafifende
kostebevel te verleer.
Die besondere en
algemcne gedrag van die tweede respondent het hierdie hof genoop om
te oorwccg of ‘n bestraffende kostebevel
nie verleen mos word
nie. 'n Faktor wat die hof oorweeg het was die bewerings van venyn
aan die kant van die tweede respondent
teenoor die Van Eeden TnisL
Hierdie hof het egter besiuit otn nie so ‘n bcstraflende
kostebevel te verleen nie. lndien daar
verdere probleme van die kant
van die tweede respondent kom sal hy in ‘n verdere aksie teen
hom dalk nie weer so gelukkig
wees nie.
[26] Die volgende
bevel word verleen:
1. Die tweede
respondent word gclas om die heiningmerkers wat van die Van Eeden
Trust se kant van die grensheining tussen die Resterende
Gedeelte van
Gedeelie 78 (as 87 beskrvf in die kennisgewing van mosie) en Gedeelte
6 Cn Gedeelte van Gedeelte 2) van die plaas
Bronkhorstfontein (soos
uitgebeeld tussen punte "D" en "E" op die
sketskaan, aanhangsel ”D" tot
die funderende
eedsverklaring), verwyder is. terug te plaas vanwaar dit verwyder is
voor of op 2 Februarie 2010 op koste van die
tweede respondent.
2. Die tweede
respondent moet die koste van die aansoek bctaaJ welkc iiie koste van
‘n senior advokaat insluit.
P.Z EBERSOHN
WAARNEMENDE
REGTER VAN DIE HOOGGEREGSHOF
Applikant se
advokaat Adv. LAV. DeKoning SC
Applikant se
prokureurs N. van der Walt Ing.
Tel 011-394 1888
Verw. N FA'170/108
Tweede Respondent
se advokaat Adv. J.G. Bergenthuin SC
Respondente se
prokureurs Manie Havenga Prokureurs
Tel. 018- 786
3644
Verw. Mnr
Havenga/Leer Sg0002