About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2010
>>
[2010] ZAWCHC 344
|
|
S v Jack en Anders (SS112/05) [2010] ZAWCHC 344 (7 December 2010)
IN
DIE H0E HOF VAN SUID-AFRIKA
(WES-KAAP
HOE HOF, KAAPSTAD)
SAAKNOMMER:
SS112/05
DATUM:
7 DESEMBER 2010
DIE
STAAT
teen
RAYMANDO
JACK
CHARLES
JOHN KOOPMAN
ALFONSO
FREDERICKS
GEORGE
THOMAS
UlTSPRAAK
GOLIATH,
R:
Mnr
George Thomas, alias Geweld, staan terag op twee aanklagtes van
moord en verskeie ander aanklagtes. Na sluiting van die Staat
se
saak is
"n
aansoek
ingevolge die bepalings van artikel 174 van die Strafproseswet, 51
van 1977 gedoen Ingevolge die bepalings van hierdie
Wet het die hof
n diskresie. indien die Hof van oordeei is dat daar geen getuiems
teen 'n beskuldigde is nie. om h beskuldigde
op hierdie stadium te
ontslaan Die kern "geen getuienis" is
geinterpreteer
in die saak van
S
v Kaniapaf?)
1997(1) 824 (A) op 838f-g as volg:
"Geen
getuienis waarop ft redeiike mens die beskuldigde skuldig sou kon
vind me."
In
die
oorweging van aansoek in terme van artikel 174 het die Hof in
S
v Lebatsa
f?)
2001(2) SASV 703 (A) dit as volg opgesom in para 18:
"I
have no doubt that an accused person, whether
or not he is
represented, is entitled to be
discharged at the close o' the case
for the
prosecution if there is no possibility of a conviction
other than if he enters the witness box and incriminates himself
.
The
...(indistinct) to discharge an accused in those circumstances,
if necessary
meru
moto
is
in
my
view a breach of the rights that are guaranteed by the Constitution
and will ordinarily vitiate a conviction based exclusively
upon his
self incriminating evidence *
Die
hoofgetuie, wie mnr Thomas geimplisee
r
het in hierdie saak, is Jarmaine Johnson, alias Moemfie wie 'n
cnkelgetuie en ft mededader is. Die Hof moet dus met groot
omsigtigheid
sodanige getuienis oorweeg
Die
Hof
moet na die nodige stawing soek as >i betroubaarheidswaarborg vir
die getuienis van Vi mededader Mnr Johnson het getuig hoedat
hy.
Chesfyn (alias Muis) wie huidiglik oorlede is; Alfonso Fredericks
(alias Wappie) en Mop (beskuldigde 2) Vi paartjie by Lover's
Lane in
hul motor aangeval het.
Die
man :s noodlottig op die toneel geskiet en sy liggaam is by Mfuleni
deur horn. Wappie, Mop, Muis en die oortedene. Blanche van
der
Westhuizen. by h sandheuwel neergele. Daarna is hulle na die R300
waar die meisie in dte rigting van die Jetta geloop het waar
beskuldigde 5 dan teenwoordig was.
Mnr
Johnson het getuig hy weet nie wat van haar geword het nie. aangesien
hy
en
Mop
daarna die toneel in die gekaap:e voertuig verlaat het. alhoewel Muis
op V> later stadium se<ere mededclings aan horn
sou gemaak het
oor die meisie.
Hierdie
misdade is gepleeg teen "n agtergrond van bendebedrywighede en
dwelmhandel. Rudewaan Maniers was in behee' van die
dwelms by 14
Luandastraat, waar hy namens beskuldigde 5 met dwelms gesmokkel het.
Hy was daar woonagtig en het die besigheid bedryf
met die hulp van
Muis Jarmaine Johnson, die hoofgetuie en mededader. en h persoon met
die naam van Never Smile. Ebrahim
Isaacs, wie woonagtig
is by 12 Luandastraat, het ook gehelp om dwelms te verxoop by 14
Luandastraat.
In
die loop van die dwelmbedryf het beskuldigde 5 gereeld by die woning
aangedoen, meestal in die geselskap van sy bestuurder. beskuldigde
3
alias Blood aangesien hy nie self bestuur het nie
Beskuldigde
2 en 4 was dan ook gereeld in beskuldigde 5 se geselskap. Al die
beskuldigdes voor die Hof. insluitende Jarmaine Johnson
- of miskien
moet ek dit andersom stel -almal behalwe beskuldigde 5 voor die Hof
gebruik dwelms asook Jarmaine Johnson Volgens
die getuienis. gebruik
beskuldigde 5 slegs atkohol.
Ebrahim
Isaacs het getuig dat hy die middag van 7 Augustus 2004 ti vuurwapen.
wat hy na bewering twee maande vroeer by beskuldigde
5 gekry het, aan
Muis oorhandig. Muis het horn genader en vir die vuurwapen gevra Hy
het vir Wappie en Moernfie (Jarmaine Johnson)
buitekant sy woning
gesien en gevra of dit In orde is dat Muis die wapen moes kom haal.
Hulle het dit bevestig en die wapen
is
aan
Muis oorhandig.
Johnson
het hierdie vuurwapen later in Wappie se besit gesien by 14
Luandastraat Wat verder met hierdie vuurwapen gebeur het,
is tiat
na die aanvai op die paartjie het Ebrahim Isaacs dan getuig dat hy
vir Muis en Wappie oor die vuurwapen uitgeva het en
hulle het hom toe
gewys dat dit in ti vullisdrom was waar hy dit toe gaan haal het en
hy het dit toe gaan versteek by 12 Luandastraat
onder h bungalow.
Daar is geen getuienis op rekord dat beskuldigde 5 betrokke was by
die oorhandiging van die vuurwapen aan Muis
nie.
Jarmaine
Johnson getuig dat hy op 7 Augustus 2004 by die woning te 14
Luandastraat, gehoor het dat Muis vir Wappie in sy teenwoordigheid
se
dat hy weet waar hy h kar kan steel. Hy (Johnson), het toe vir Muis
gese om vir Blood, beskuldigde 5 se bestuurder, te vra om
hulle te
gaan 'drop'. Jermaine Johnson het toegegee tydens kruisondervraging
dat hy wel voorheen by Lover s Lane in Vi motorkaping
betrokke was
waar V. persoon in daardie ander voorval ook geskiet is
Rudewaan
Maniers staaf Johnson oor wat die middag by 14 Luandastraat afgespeel
het. Hy het gehoor Wappie en Mop vra vir Moemfie,
dit is vir Jarmaine
Johrson en die oorledene Muis, of hulle saan gaan op b nommer. Daar
is geen getuienis op rekord dat beskuldigde
5 teenwoordig was of deel
was van die beplanning van die kaping of om die partye te vergesel op
die sogenaamde "nommer"
nie.
Jarmaine
Johnson getuig dat beskuldigde 5 ingestem het orr hulle te gaan
"drop*. Huile is toe inderdaad afgelaai Beskuldigde
5 se Jetta
het op ft afstand aan die oorkant van die pad parkeer. Beskuldigde 3
en 5 het agterbly. Volgens Johnson het beskuldigde
3 vanaf die toneel
gejaag nadat ft skoot afgevuur is en hulle het hulle op ft stadium
verloor. Daar is geen getuienis op rekord
dat beskuldigde 5
deelgeneem of gesien het wat by die kapingsstoneel plaasgevind het
nie.
Beskuldigde
5 word dan verder verbind deurdat Jarmaine Johnson getuig dat hy in
die omgewing was toe oorledene, Noor Salie, se liggaam
by Mfuleni
afgelaai was. Blykbaar het die Jetta geparkeer oorkant die grondpad
waar hy. Jarmaine Johnson is, sou afgery het Daar
is goen stawing vir
hierde weergawe nie.
Beskuldigde
5 word verder geimpliseer deur sekere instruksies of mededetings wat
hy aan Maniers en Isaacs sou gemaak het. Maniers
het vier verklarings
oor die voorval gemaak. Hy het sy verklarings aangevul soos sy geheue
horn toelaat en eers in 2006 in ft verklaring
genoem dat beskuldigde
5 aan horn sou genoem het dat "Muis het die meisie se 'pep'
geblaas". Dit was ongeveer twee jaar
na die voorval.
Daar
is verskillende weergawes rondom instruksies wat beskuldigde 5 sou
gegee het met betrekking tot die skoon maak van die kar.
Jarmaine
Johnson het getuig dat Cheslyn, alias Muis, het gese beskuldigde 5
se dat ons die kar moet skoonmaak. Dit blyk egter
later uit
Jarmaine
Johnson
se getuienis, dat Muis gese het hy moet die kar parkeer en
skoonmaak. Maniers daarenteen voer aan dat beskuldigde 5 horn
persoonlik gese het om die kar skoon te maak. Dit is nie duidelik
wat die korrekte weergawe is rondom die skoonmaak van die kar
nie.
Verder
het beskuldigde 5 na bewering
vtr
Maniers
gebel en instruksies gegee dat hulle die vuurwapen moet verruil by
Katjies Die vuurwapen is toe uiteindelik weggegoot
en
is
nooit gevind nie Beskuldigde 5 het dan ook instruksies gegee dat die
oorledene se Quick Silver baadjie verbrand moes word.
Hierdie
baadjie was deur Muis uit die kar gehaal, uitgewas en utgenang
Maniers het die baadjie op h stadium gedra en uiteindelik
dit aan
Katjies oorhandig. Die baadjie is dus nooit uitgebrand volgens
instruksies wat beskuldigde 5 na bewering sou gegee het
nie
Beskuldigde
5 was nooit in besit van enige items gevind of het nooit enige items
hanteer nie. Daar is melding gemaak dat beskuldigde
5 h sogenaamde
"master key" aan Jarmaine
Johnson
gegee het toe die gekaapte voertuig se sleutel op 'n stadium weg sou
geraak het Kudewaan Maniers het rooit melding gemaak
van n sleutel
wat vermis was nie. inteendeel. daar was nooit sprake van Vi
"master"-sleutel tydens getuienisaflegging
nie en was
nooit in enige verklaring genoem nie. Hierdie inligting het dan die
eerste keer tydens kruisondervraging vorendag
gekom.
Daar
is geen stawing vir Jarmaine Johnson se weergawe oor beskuldigde 5
se teenwoordigheid of deetname by die misdaadtonele nie.
Die
ander
getuienis. met betrekking tot die vuurwapen, die skoonmaak van die
kar
(
die Quick Silver baadjie en die sleutel is na my mening van so 'r
aard dat daar nie h skufdigbevinding op grond daarvan uitgebring
kan
word nie.
Daar
is verder geen redelike vooruitsig dat emge van die ander
beskuldigdes, indien hulle sou besluit om te getuig, sodanige
stawing sal verskaf om beskuldigde 5 met hierdie misdade te verbind
nic.
Laastens
het die ondersoekbeampte, Heunis ook in die hof erken dat tydens sy
getuienis in beskuldigde 5 se borgverrigtinge, naamlik.
dat daar
selfoonverbindings tussen beskuldigde 5 en die oorledene se foon
was, nte korrek was nie. Wat die rede daarvoor was,
is onduidelik
aangesien al die seifoonrekords wel beskikbaar was op daardie
stadium.
In
die omstandighede is ek van mening dat beskuldigde 5 geregtig is om
op die aanklagtes teen horn ontslaan te word en gevolglik
word
BESKULDIGDE
5 VRYGE3PREEK OP AL DIE AANKLAGTES
.
Beskuldigde 5 kan afstaan en word verskoon van verdere
verrigtinge.
GOLIATH,
R