About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2010
>>
[2010] ZAWCHC 561
|
|
Rabie v Rabie (4758/2009) [2010] ZAWCHC 561 (16 November 2010)
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN
SUID-AFRIKA
(WES-KAAP
HOE HOF, KAAPSTAD)
DATUM:
16
NOVEMBER 2010
SAAKNOMMER:
4758/2009
In
die saak tussen:
REGINALD
WILLIAM LYNTON RABIE
…............................................
Applikant
en
ELOISE
WILSON RABIE
…............................................................
Respondent
UITSPRAAK
(Aansoek om verlof om te
appelleer)
VELDHUIZEN,
R
;
Op 15 Oktober 2010 net
ek op aansoek die huidige applikant. destyds die respondent, skuldig
bevind aan minagting van die Hof deurdat
hy die Hof se bevel van 14
Desember 2007 verontagsaam het en versuim het om sekere betalings
aan sy destydse eggenote ten opsigte
van die verkoop van Vi huis te
betaal, asook sy versuim om die onderhoud wat hy gelas is om te
betaal, by te bring.
Vandag is daar voor my
'n aansoek vir verlof om te appelteer na die Volbank van hierdie
afdeling. Ek het weereens die feie oorweeg
in hierdie aangeleentheid
en na my mening is daar geen redelike vooruitsig van sukses op appel
nie. Ek meen nie dat ander hof
redelikerwys tot Vi ander
gevolgtrekking sal kom nie.
Bygevolg
WORD
DIE AANSOEK OM VERLOF OM TE APPELLEER
VAN
DIE
HAND GEWYS MET KOSTE.
VELDHUIZEN,
R