About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2010
>>
[2010] ZAWCHC 178
|
|
S v Sidinaba (SS273/2004) [2010] ZAWCHC 178 (9 September 2010)
UITSPRAAK
IN
DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
(WES-KAAP
HOE-HOF, KAAPSTAD)
SAAKNOMMER:
SS273/2004
DATUM:
9
SEPTEMBER 2004
In
die saak tussen:
ZANEMVULA
SIDINANA
Appellant
en
DIE
STAAT Respondent
(Aansoek
om Verlof om te Appelleer)
FOURIE.
R
:
Die
beskuldigde doen aansoek om verlof om te appelleer teen die vonnis
wat ek so pas vir horn opgele net. Dit is geykte reg dat
die toets by
so
"n
aansoek is of daar h redelike vooruitsig op sukses op appel bestaan.
Na my mening, vir die redes wat ek reeds in my uitspraak ten
aansien
van vonnis aangevoer net. bestaan daar nie so h redelike vooruitsig
op sukses op appel nie, veral ook in die lig van die
voorskrifte van
Wet 105
van
1997. Daarbenewens is ek van oordeel dat die faktore na verwys deur
me Van Vuuren in haar argument wel voldoende in ag geneem
is by die
oplegging van die vonnis.
In
die omstandighede word die
AANSOEK
OM VERLOF OM TE APPELLEER VAN DIE HAND GEWYS
FOURIE.
R