About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2010
>>
[2010] ZAWCHC 165
|
|
Witbooi v S (A 212/10) [2010] ZAWCHC 165 (27 July 2010)
IN
DIE HOE HOF VAN SUID-AFRIKA
(WES-KAAP
HOE
HOF,
KAAPSTAD)
SAAKNOMMER
A 212/10
SOLLY
WITBOOI
APPELLANT
En
DIE
STAAT
RESPONDENT
UITSPRAAK
GELEWER OP 27 JULIE 2010
VAN
DEN HEEVER
WnR:
1]
Appellant het op 29 Julie 2008 in die streekshof van Oudshoorn op ses
aanklagles van huisbraak met die opset om te steel en dicfstal
en een
klagte van besit van dagga tereggestaan.
2]
Appellant was regsverteemvoordig lot op "n laat stadium van die
verhoor en het onskuldig geplett op al die aanklagles en
'n
omvattende pleitverduideliking gelewcr. Ten opsigte van Aanklag 6 het
hy hesit van dagga ontken en wat die andcr aanklagles
aanbclrcf
meeste van die elemcnte van die misdrywe erken behalue dat hy die
dadcr was.
3]
Op 23 November 2009 is die Appellant op elke aanklag skuldig bevind
en soos volg gevonnis:
•
Aanklagte
I: 2jaargevangenisstraf;
(huisbraak
met die opsct om te steel en diefslal)
Aanklagte
2: 2 jaar gevangenisstraf:
(huisbraak
met die opset om te steel en diefstal)
•
Aanklagle
3 : 3 jaar gevangenisstraf;
(huisbraak
met die opsct om le steel en diefslal)
•
Aanklagle
4 : 2 jaar gevangenisstraf;
(huisbraak
met die opsel om tc steel en dicfstal)
•
Aanklagte
5: 3 jaar gevangenisstraf;
("huisbraak
mel die opsct om le steel en diefslal)
•
Aanklagle
6: 6 maande ccvangenisslraf;
(Besit
van Dagga)
•
Aanklagle
7;
2
jaar gevangenissiraf:
(huisbraak
met die opsel om le steel en dicfstal
4]
Die hof hel gelas dal die vonnissc samclopcnd uilgedicn word.
5]
Appellant hel op 10 Februarie 2010 suksesvol "n aansoek om
vcrlof om tc appelleer teen beide die skuldtcbevindings en vonnissc
gcloods;
6]
Appellant kom nou in hofir bcrocp leen beidc die skuldigbcvindings
en vonnissc.
7]
Die Respondent het die getuicnis van Inspckieur Troskie, Mev van der
Bijl, Mnr van Jaarscld, Mnr Rcticf. Mev Schoeman, Mnr Human
, Mnr
Mentoor, Mnr Allers, Mnr September. Konstabcl Stuurman. Mev Jacobs en
Inspekieur Claassen aangebied. Die Appellant het self
getuig cn ook
die geruienis van Inspekiccr Darries en Mev Lamberts (sy susicr)
aangebied.
8]
Dit is nie nodig vir doclcindes van beregting van hicrdie appul om
hierdie gcluicnis wecr op te som nic. Daar sal cgter waar
nodig na
sekcrc gedeelles vcrwys word.
9)
Die skuldighevindings op Aanklagles I, 2 en 4 is hoofsaaklik gcbaseer
op omstandigheidsgctuienis. Mev Jouben. namens die Appellant,
het
aangevocr dat die fcit dat sekere items wat in die ander inbrake wat
die ondcrwerp van hicrdie klagtes vorm, in die stoor van
Mev Schocman
gevind is, nie die landdros se bcvinding
Tegverdig
dat
die Appellant by hierdie plekkc ingebreek het nie. Aangesien hierdie
items nie in die Appellant sc besit gevind is nie kan daar
ook uit
die omstandighede afgelei word dat 'n ander inbreker of inbrckers die
pcrsccl gebruik het om die gesteelde items te berg.
10]
Ten spyie van die feit dat Appellant se verduideliking van sy
teenwoordigheid in die stoor weerspreek word dcur ander aanvaarbare
getuicnis kan die ander redelike allciding waarna hierbo verwys word
nie uitgesluil word nic en het die Respondent nie Appellant
sc skuld
op hicrdie Aanklagtes bo redelike twyfel bewys nie.
1
11]
Sekere items wat in 'n sportsak van die Appellant gevind is tydens sy
arrestasic. was gestccl toe daar by Mev Schoeman ingebreek
was en
vorm die onderwerp van Aanklag 3. Die Appellant en Mev Lamberts se
verduideliking van hoe hy in besit sou kom van hicrdie
items is nie
aanvaarbaar nie maar in afwesigheid van verderc gctuienis wat hom met
die huisbraak verbind, is hy dus skuldig aan
besit van gesteelde
goedcre op hierdie
aanklag.
2
12]
Mev Joubert namens die Appellant het tcreg toegegee dat die Appellant
toegang tot die stoor deur die ruit gekry het en aangevocr
dat hy op
aanklag 5 skuldig is aan huisbraak met die opset om 'n misdryf te
plccg. aan die aankhier onbekend. Mnr Theron namens
die Respondent
het aangevocr dat die tocdeieningshandeling moontlik nie voltooi was
nie en dat die Appellant skuldig is aan huisbraak
met die opset om te
steel en poging tot diefsial op hierdie aanklag.
13]
Die gctuienis van Inspekteur Troskie met beirekking lot die besit van
dagga (Aanklag 6) klag was weerspreek deur Mev van der
Bijl in
wesentlikc opsigte en die Respondent het me daarin geslaag om hierdie
misdryf bo redelikc twyfel te bewys nic.
14]
Wat Aanklag 7 aanbetref is daar ook nie direkte getuienis wat die
Appellant met die huisbraak verbind nic. Mev Theron het ook
tereg
loegegee dal die Appellant op hierdie aanklag skuldig is aan besit
van gesteelde goedcrc.
15]
As algcmcnc beginsel word daar van die siandpuni uilgcgaan dat die
Hof van Appel slegs met 'n vonnis sal inmeng indien daar
'n
treffendc, mcrkbare of skokkende ongelykhcid bestaan tussen die
vonnis wat opgele was deur die hof van eerste instansie en die
vonnis
wat die hof van appel van oordeel is, opgele behoort te gewees het.
In hierdie vcrband word daar, waar toepaslik,
;
n
onderskcid getref tussen 'n vergelyking tussen die twee vonnisse op
'n kwantitatiewe basis, byvoorbccld ses jaar teenoor drie
jaar of op
k
n
kwalitatiewe basis, byvoorbeeld korrekiiewe toesig teenoor direkte
gevangenisstraf. In beide gevallc is dit bclangrik om daarop
te let
dal daar slegs regverdiging vir inmenging deur die hof van Appel sal
bestaan indien die hof van Appel nic alleen van oordeel
en oortuig is
dat sy eie kcuse van straf toepaslik is nie, maar ook dat sy keuse
die toepaslike straf verteenwoordig en die straf
wat die hof van
eerste instansie opgele, hel totaal onvanpas is.
3
16]
In die (ig van die Appellant se vorige veroordelings is daar geen
grondslag hoegenaamd om met die vonnis opsie van direkte
gevangenisstraf in te meng nie.
17]
Gevolglik sou ek die Appel handhaaf en die skuldigbevindings en
vonnisse ter syde stel en vervang met die volgende:
i.
Die
Beskuldigde word vrygespreek op Aanklagles
I,
2, 4 en 6. Op Aanklag 5 word die Beskuldigde skuldig bevtnd aan
huisbraak met die opset om te steel en poging lot dicfstal. Op
Aanklagte 3 en 7 word beskuldigde skuldig bevind aan besit van
gesteelde goedere.
ii.
Die
Beskuldigde word gevonnis Lot dric jaar gevangenisstraf op Aanklag 3,
drie jaar gevangenisstraf op Aanklag 5 en twee jaar gevangenisstraf
op
Aanklag 7. Ingevolgc Artikel 2X0 van die Strafproscswet, Wet 51
van 1977
word gelas dat die vonnis opgele op Aanklag 5 gclyktydig
met die vonnis opgele op Aanklag 3 en 7 uiigedien moet word.
iii.
Die
vonnisse word teruggedatecr tot 23 November 2009.
Die
Beskuldigde word in tcrme van Artikel 103 van die Wet op die Beheer
van Vuurwapens
en
Ammunisie onbevoeg verklaar om "n vuunvapen te besit.
VAN
DEN HEERVER, WnR
Ek
Staam saam. Dit word so beveel
YEKISO,
R
1
Staat v Kubeka
1982
(I)
SA 534 (W) 537 F-H;
Stoat
v
Blow
1939
AD
I88
2
Staat v Nell
2009
(2) SASV 37 (C)
3
S vSadler
2000
(I)
SASV 331 (HHA)