Shoprite Checkers (Edms) Bpk v Bumpers Schawarmas BK and Ander (393/2000) [2010] ZAWCHC 229 (22 June 2010)

50 Reportability
Civil Procedure

Brief Summary

Appeal — Leave to appeal — Application for leave to appeal to Full Bench — Court satisfied that reasonable possibility exists that another court may arrive at a different conclusion on certain points raised — Leave to appeal granted — Costs of application to be costs in the appeal.

About SAFLII
Databases
Search
Terms of Use
RSS Feeds
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
SAFLII
>>
Databases
>>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town
>>
2010
>>
[2010] ZAWCHC 229
|

|

Shoprite Checkers (Edms) Bpk v Bumpers Schawarmas BK and Ander (393/2000) [2010] ZAWCHC 229 (22 June 2010)

IN DIE
HOE HOF VAN SU1D-AFRIKA
(WES-KAAP
HOE HOF. KAAPSTAD)
SAAK
NO
:
393/2000
DATUM
22
JUNIE 2010
In die
saak tussen:
SHOPRITE
CHECKERS (EDMS) BPK
…...................................................
Applikant
en
BUMPERS
SCHWARMAS BK
…..................................................
1ste
Respondent
RUDOLF
JACOBUS KLOPPER
…..................................................
2de
Respondent
MEDELAINE
JOHANNA KLOPPER
…...........................................
3de
Respondent
UITSPRAAK
(Aansoek
vir verlof om te appelleer)
J
MULLER, WnR
:
Ek
het die argumente aangehoor van die partye. Dit is nie nodig dat ek
Vi volledige uitspraak lewer nie. Ek sal volledige redes
verskaf
indien dit aangevra word. Ek is tevrede dat 'n ander Hof moontlik
tot "h ander bevinding kan raak en dat dit die
uitslag van die
saak kan affekteer. Mnr
Kuschke
het
drie punte in die besonder uitgelig waarop 'n ander Hof namens sy
betoog tot h ander bevinding sou kon raak. Dit sou net nodig
wees,
natuurlik, in die konteks van hierdie saak. dat een van daardie
punte moontlik deur Yi ander Hof op 'n ander wyse benader
word of h
ander Hof Vi uitsluitsel sou gee om die saak ten gunste van die
eiser te beslis
Ek
is tevrede dat daar "n redelike moontlikheid bestaan dat, ten
minste op een van die punte wat deur mnr
Kuschke
uitgewys
is, 'n ander Hof tot 'n ander uitsluitsel sou kom en derhalwe staan
ek
VERLOF
TOE OM TE APPELLEER NA DIE VOLBANK VAN HIERDIE HOF, DIE KOSTE VAN
HIERDIE AANSOEK OM VERLOF TOT APPgL SAL KOSTE IN DIE
APPEL WEES
.
J
MULLER, WnR